praag.co.za

Pa van seun wat kapers bydam kritiek

icu2Deon Burger van Boksburg veg steeds vir sy lewe in die Union-hospitaal nadat hy gedurende ‘n kaping in die bors geskiet is.

Sy 16-jarige seun het die swarte wat sy pa geskiet het met ’n bofbalkolf bygedam en is self in die been geskiet.

Volgens Burger se vrou Magda moes ’n deel van haar man se long intussen verwyder word en hy is onder swaar verdowing. Met haar seun Dylan gaan dit beter.

Dylan is gistermiddag na die Glynnwood-hospitaal in Benoni oorgeplaas vir verdere behandeling. Hy is in die bo-been geskiet.

Dylan het glo deur die sitkamervenster gesien hoe die kapers toeslaan en sy pa te hulp gesnel.

Dylan het met sy bofbalkolf uitgestorm en een van die kapers wat op hom geskiet het, katswink oor die kop gemoker.

Hulle kon die ander swarte ook aankeer nadat hy die eerste kaper neergevel is. Omstanders het die ambulans, polisie en metropolisie glo ontbied.

‘n Buurman met noodhulpopleiding kon die ergste bloeding keer. Die ambulans was vinnig op die toneel en Burger senior is daarna per helikopter hospitaal toe afgevoer.

Die swarte wat met die bofbalkolf geslaan is, is ook hospitaal toe geneem vir waarneming.

Die ander een verkeer in aanhouding, het lt. Juanita Coetzer, woordvoerder van die Boksburg-Noord-polisie,
gesê.

 

Comments

13 responses to “Pa van seun wat kapers bydam kritiek”

  1. Willy Avatar
    Willy

    Alle beterskap mr Burger. Sterkte aan me Burger en huisgesin. Ek salueer die seun wat onverskrokke sy pa te hulp gesnel het en almal wat betrokke was om ‘n hand te gee. Sou goeie nuus gewees het as die uitgroeisels vrek geskiet gewees het.

  2. JAVR Avatar
    JAVR

    Naby my vriendin se huis! Deesdae is almal op whats up se crime groepe wat die omgewings dophou en so word vele van die helsems vasgevang! Ook is die gemeenskappe nou MEER bewus van hoe erg dit in die buurte gaan! Beste ding wat mense nog aan gedink het!

  3. Trippie Avatar
    Trippie

    Los die swart nerf laat hy vrek !

    DYLAN jongman – jy verdien ‘n goue medalje vir dapperheid !
    DEON – jy en jou dapper seun word opgedra in gebed.

    1. Rifrug Avatar
      Rifrug

      … ‘n goue medalje … of ‘n gratis kopie van Gustav Venter se Bodem … in Hardeband, met Dan en Gustav se handtekeninge voorin, en ‘n paar van die beste kommentare hier agterin.

  4. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Ek hoop die kaper het behoorlike skedelbreuk

    1. Dolk Avatar
      Dolk

      Met ander woorde – vertrou ek: Word tot ‘n starende Zombie verklaar – met ‘n kort, oorblywende rakleeftyd…

      1. Trippie Avatar
        Trippie

        Dolk, te midde van woede teenoor hierdie K4’s, het jy op hierdie Vrydagmiddag ‘n glimlag op my gesig geplaas. Ek sien al in my verbeelding die terg-speelgoed vir Rotties. Nou-ja, dan stuur ons, na die Rotties gespeel het, ‘n Amerikaanse Pitbulterrier om klaar te speel met die vuilgoed.

        1. Dolk Avatar
          Dolk

          🙂 En as hulle so uitasem aangedraf kom – blinkende ogies en uithangtong wyebek-glimlag…, om hygend-dankie te sê vir die lekker-bederf… Dan sê ek: “Sies! Hoe ruik jul asems nes ‘n stink K4 vanmiddag?! Knipoog en, gooi glimlaggend nog ‘n “bederfie vir hulle…

        2. Rifrug Avatar
          Rifrug

          Hey! Ek wil ook hê!

  5. Riempies Avatar
    Riempies

    Die ANC het n eerste wereld land gekry en dit verander in n agterlike varkhok waar ons nie meer inpas nie – ons moet op ons eie kom – ons is nie diere of barbare nie..

  6. Kalium_Chloraat Avatar
    Kalium_Chloraat

    Geluk aan Mnr Burger se seun met sy dapperheid. Soos Dirkie Uys het hy by sy pa gestaan en hom in lewensgevaar beskerm, maar met Genade van bo het hy oorleef. Ek salueer jou, seun en ek bid vir jou pa.

  7. william Avatar
    william

    Ons kan iets leer by Dylan. Die tyd om maar te aanvaar is verby. Baie geluk jongman. Jy is n held. Ek hoop net hulle kla hom nie aan vir aanranding nie want in Mandelatopia het die dief en moordenaar meer regte as die slagoffers.

  8. Krisjan Lemmer Avatar
    Krisjan Lemmer

    Ons kan almal n les wegneem uit die gebeurtenis. Die tyd vir apatie en passifisme is verby. Die man (hy is nie meer n seun na dese nie) wys wat werk en wat werk nie. Die enigste teenvoeter is ongebreidelde (hoop dis die regte word) ,ongenaakbare teen-geweld.

Leave a Reply