Twee ontploffings ruk Sirië na skietstakingsooreenkoms

Minstens 150 mense is dood in bomontploffings in twee Siriese stede. Minstens 96 is na berig word dood in drie bom­aanvalle Sondag naby ’n Sjiitiese heiligdom, Sayyida Zeinab, in Damaskus. Die profeet Mohammed se kleindogter is daar begrawe. Enkele ure tevore is minstens 57 mense dood in ’n ­dubbele motorbomontploffing in Homs. Die ­Islamitiese Staat

Lees verder: Twee ontploffings ruk Sirië na skietstakingsooreenkoms

Jonathan Jansen hol weg nadat geweld by UV losbars

Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê die rektor Jonathan Jansen het Maandagaand weggehardloop toe geweld op die kampus uitgebreek het. Hy het versuim om die situasie aan te spreek nadat gewelddadige betogings uitgebreek op die Bloemfontein-kampus. Klasse is vandag en môre opgeskort nadat swartes ‘n Varsitybeker rugbywedstryd Maandagaand ontwrig het. Wit en

Lees verder: Jonathan Jansen hol weg nadat geweld by UV losbars

Sterkste sikloon tref Suidelike halfrond

Toeriste het Maandag begin om van die sikloon-geteisterde Fidji te vlug nadat die dodetal tot 20 gestyg het. Amptenare waarsku dat die syfer verder kan toeneem soos verslae van verafgeleë gebiede ontvang word. Lugfoto’s toon dat verskeie afgeleë nedersettings heeltemal in puin gelê is deur die tropiese sikloon, Winston, wat Saterdagnag met windstorms van tot

Lees verder: Sterkste sikloon tref Suidelike halfrond

Video: Swart student val blanke veiligheidsbestuurder by Tuks aan

In nog ‘n geweldsvoorval op die kampus van die Universiteit van Pretoria, het ‘n swart student ‘n veiligheidsbestuurder van agter af aangeval, soos op die kort video hier onder te siene is. ‘n Hele groep van die swart veiligheidsbeamptes probeer agterna die belhamel aankeer.

Lees verder: Video: Swart student val blanke veiligheidsbestuurder by Tuks aan

Geweld vlam weer op by Tuks

Geweld het vanoggend weer opgevlam by Tukkies se Hatfieldkampus. Swart amokmakers wat onder die hutsteken “BlackMonday” agiteer het klasse probeer ontwrig en geboue gevandaliseer. Die EFF het vanoggend klaarblyklik in Prospectstraat byeengekom om te eis dat oproeriges wat in hegtenis geneem is tydens verlede week se betoging weens openbare geweld, vrygelaat word. Dit kon egter

Lees verder: Geweld vlam weer op by Tuks

Brexit kry hupstoot van Londense burgemeester

Die Britse premier David Cameron, het by 10 Downing Street ‘n referendum aankondig oor Brexit. Cameron het gesê hy sal stemme werf sodat Brittanje deel van ’n “hervormde” EU bly. Die burgemeester van Londen, Boris Johnson, het teen Cameron uitgekom en gesê die stemmery is ‘n “geleentheid in ‘n leeftyd” vir die VK om uit

Lees verder: Brexit kry hupstoot van Londense burgemeester

Sydney Gregan: Wie sit agter Julius Malema? En waarom?

Terwyl die Suid-Afrikaanse publiek hulle blykbaar verlekker in die manewales van die hanswors Julius Malema, en veral die feit dat hy vir Jacob Zuma ‘n steen des aanstoots geword het, word die situasie in Suid-Afrika al meer plofbaar en kan die “beheerde chaos” dalk eersdaags totaal onbeheerbaar word. Die vraag is egter: Hoe was dit

Lees verder: Sydney Gregan: Wie sit agter Julius Malema? En waarom?

EFF dreig om UP ‘onregeerbaar’ te maak onder vaandel van Amerikaanse swartmagterroris

Terwyl klasse vandag normaalweg op die kampus van die Universiteit van Pretoria voortgaan, dreig die EFFSC, die tak van Julius Malema se party by Tuks, om die kampus “onregeerbaar te maak”. Op sy Facebookblad het die radikale swart studentegroep insgelyks die foto van die voortvlugtige Amerikaanse swartmagterroris Assata Shakur alias JoAnne Deborah Byron geplaas waarin hulle

Lees verder: EFF dreig om UP ‘onregeerbaar’ te maak onder vaandel van Amerikaanse swartmagterroris

Petisie: Handhaaf Afrikaans by Tuks!

Geagte prof. Cheryl de la Rey, Hiermee versoek ek dat Afrikaans as voertaal en lesingstaal aan die Universiteit van Pretoria behou word, in weerwil van die intimidasie en vyandigheid van Engelstaliges en voorstanders van Engels. Nie net word u universiteit deur die grondwet verplig om nie voorkeur aan een taal, Engels, bo ‘n ander te

Lees verder: Petisie: Handhaaf Afrikaans by Tuks!

Albert Brenner: Die Vryheidsfront Plus Moses

Tydens die onlangse SONA16-debat in die parlament het Corné Mulder, die hoofsweep van die VF+, opgestaan en gevra dat die Stoel hom moet “erken”. Laasgenoemde het hom toe kort en aandagtig aangekyk, gefrons… en gevra wie hy is. En dít, liewe mense, beskryf die wese van die VF+ in sy totaliteit. Ek bedoel: as ‘n

Lees verder: Albert Brenner: Die Vryheidsfront Plus Moses