Die Hoërskool Pescodia in Kimberley in die Noord-Kaap is van voorneme om die onderwysdepartement se voorgeskrewe dissiplinêre prosedure te volg om op te tree teen twee leerlinge wat Woensdag ‘n onderwyseres met traangas in ‘n klaskamer aangeval het. Amanda Loots het haar bewussyn verloor na die aanval. Adjunkhoof, Hendrik Phillies, sê hoewel die skool sy
Gay huwelike: Anti-Westerse verskynsel wat geen gemeenskap dien
‘n Onderwerp waarvan die meeste van ons hier seker nie eers wil hoor nie, is dié van “huwelike” tussen persone van dieselfde geslag, oftewel homoseksuele wat in die eg verbind word. Tog mag daar diegene wees wat dit interessant sal vind om ‘n paar gedagtes te wissel oor die oorsprong en aard van die huwelik,
Lees verder: Gay huwelike: Anti-Westerse verskynsel wat geen gemeenskap dien
Gauteng-onderwysdepartement gaan 124 Afrikaanse skole verengels
Die Gautengse departement van onderwys het vandag ‘n verklaring uitgereik waarin hy dit onomwonde stel dat enkelmedium-Afrikaanse onderwys summier beëindig word. In die plek daarvan sal skole voortaan parallelmedium Afrikaans en Engels wees met die verwagting dat daar stelselmatig na Engels oorgeskakel sal word. Volgens beskikbare navorsing neem dit ongeveer vyf jaar vir ‘n Afrikaanse
Lees verder: Gauteng-onderwysdepartement gaan 124 Afrikaanse skole verengels
Oproeriges brand skole, beskadig 50 voertuie
Spanning in Alberton het daartoe gelei dat die Ekurhuleni Metropolisie op ‘n hoë gereedheidsgrondslag geplaas is. ‘n Metropolisiewoordvoerder, Wilfred Kgasago, sê dit is nog nie duidelik waaroor die oproer handel nie, maar hy sê staatsgeboue word geteiken. Gewelddadige oproer in die Albertongebied het Dinsdag tot brandstigting gelei. Amptenare sê oproeriges het in die nag die
Hoërskool leer tieners oor ouerskap
Riverside College in Kaapstad stel nie soveel daarin belang om leerlinge aan Wiskunde of Wetenskap bloot te stel nie. Die skool meen leerlinge moet meer te wete kom oor ouerskap op ‘n jong ouderdom. Die skool het tegnologie vir tien dae lank ingespan waartydens die leerlinge geleer is oor die verantwoordelikhede van ouerskap. Die hoërskool
Noordwes skuld kontrakteurs miljoene
Noordwes se departement van openbare werke en paaie skuld padkonstruksiekontrakteurs meer as R280 miljoen. Hierdie inligting het aan die lig gekom tydens ‘n vergadering van die staande komitee oor openbare rekeninge in die provinsiale wetgewer. Die voorsitter van die komitee, Mahlakeng Mahlakeng, het gesê die komitee het met Noordwes se premier Supra Mahumapelo byeengekom om
Drie verdagtes vas na moorde op paartjie
Die polisie het drie verdagtes vasgetrek ivm die moorde op twee jongmense in die Oos-Kaap. Die twee is vermoedelik ontvoer, vermoor en toe in die dam gegooi, het eNCA berig. Drie swart vermeende aanvallers sal vandag in die landdroshof op Mthatha in verband met die moord op ‘n jong paartjie die naweek. Die liggame van
Blade wil korrupsie in NFSAS pak
Die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding gaan met ‘n forensiese ondersoek begin na die Nasionale Studente Finansiële Hulpskema om korrupsie uit te roei, het RSG berig. Die Minister, Blade Nzimande, het die inligting op ‘n nuuskonferensie voor sy Begrotingspos in die Parlement bekendgemaak. Nzimande sê hy is van mening dat daar korrupsie in die
Middelklas gaan betaal vir Eskom-gemors
Die Nasionale Energiereguleerder, NERSA, het vroeër aangekondig dat ‘n aankondiging oor Eskom se aansoek om ‘n tariefverhoging van 25 persent op 29 Junie verwag kan word. Dawie Roodt, ‘n bekende ekonoom, sê Eskom se huidige krisis is grotendeels die gevolg van swak bestuur en ‘n gebrek aan leierskap. Suid-Afrikaners is benoud oor die verhogings en
Dan Roodt: Word SA howe nou boendoehowe waar oor beeste gekibbel word?
Die nuus dat ‘n swart regter in die hooggeregshof gelas het dat ‘n verkragter ‘n afkoopboete van R100 000 aan sy slagoffer betaal, demonstreer in welke mate ons hofgeboue steeds in Westerse styl gebou is, maar dat die regstelsel lankal nie meer volgens vertroude Romeins-Hollandse beginsels funksioneer nie. Voor 1994 is sogenaamde naturellereg of “inheemse
Lees verder: Dan Roodt: Word SA howe nou boendoehowe waar oor beeste gekibbel word?
