Nederlandse verkiesings: ‘Die vermetelheid en domheid van mag is gestraf’

Die behoudende Nederlandse party Forum vir Demokrasie (FvD) is nou die sterkste party wat uit die verkiesings vir die Nederlandse provinsiale raad kom. Met twaalf setels het die VVD soveel ontvang as die liberale VVD-party van premier Mark Rutte. Baudet het gesê dat hy nie ‘n paar transaksies in ‘n agterkamertjie met Rutte sal sluit

Lees verder: Nederlandse verkiesings: ‘Die vermetelheid en domheid van mag is gestraf’

Leon Lemmer: Adam Habib: ‘n Gladdejantjie oor die studente-onrus

Sedert 2015 is daar studente-onrus in Suid-Afrika. Dit is deel van die onverkwiklike, gewelddadige werklikheid wat as die nuwe Suid-Afrika bekend staan. Die studente-onrus het in Maart 2015 begin met die RhodesMustFall-beweging [RMF]. Max du Preez het die eis vir die verwydering van Cecil John Rhodes se standbeeld op die kampus van die Universiteit Kaapstad

Lees verder: Leon Lemmer: Adam Habib: ‘n Gladdejantjie oor die studente-onrus

Eskom straf Suid-Afrika met deurnagbeurtkrag

Ná jare van korrupsie, plundery en wanbestuur, is Eskom kennelik besig om al hoe verder in duie te stort want die elekrisiteitsverskaffer het gister (Saterdag) deurnagbeurtkrag van 16 tot 17 Maart aangekondig. Terwyl Eskom die Mosambiekse tifoon daarvoor blameer, is dit heel waarskynlik die onbekwaamheid van sy aardig besoldigde en korrupte topbestuur en amptenare wat

Lees verder: Eskom straf Suid-Afrika met deurnagbeurtkrag

Dan Roodt oor Guillaume Faye: die regse Sartre

Een van die voorste intellektuele van die Franse “Nieu-Regs” (nouvelle droite), wat later sy eie idees oor die lot van die Weste ontwikkel het, is pas dood. Dan Roodt kyk na die man en sy idees en vergelyk hom met Jean-Paul Sartre aan die linkerkant van die politieke spektrum. Guillaume Faye het tussen 6 en

Lees verder: Dan Roodt oor Guillaume Faye: die regse Sartre

Leon Lemmer: ‘n Karakterisering van Amerika en Suid-Afrika

Tom Kawczynski is ‘n Amerikaner van Pools-Russiese oorsprong wie se voorgeslagte hulle 150 jaar gelede in Amerika gevestig het. Hy was aan die begin van 2018 in Amerika landswyd in die nuus toe hy op 37-jarige ouerdom ná net ‘n jaar as dorpsbestuurder van Jackman in Maine ontslaan is. Jackman is ‘n dorpie met minder

Lees verder: Leon Lemmer: ‘n Karakterisering van Amerika en Suid-Afrika

Suidpunt: Hoe ons meer Europeërs e.a. by die Afrikaanse kultuur kan betrek

Nadat ek Dr. Roodt se video gekyk het, dink ek steek daar tog waarheid in om met Europeërs sake te doen. Was dit nie immers ‘n Deen wat in 2017 op GoFundMe.com ‘n ruime skenking van €500 gemaak het, met die pragtige woorde: You don’t have to thank me. As a matter of fact I

Lees verder: Suidpunt: Hoe ons meer Europeërs e.a. by die Afrikaanse kultuur kan betrek

Leon Lemmer: Afrikaners: ‘Swerwers sonder rigting, soekers wat nooit vind’?

Die Nederlandse regering was een van die grootste kritici van die Afrikanerbewind in Suid-Afrika. Apartheid is verdoem sonder om ter versagting die historiese bande tussen die twee lande in ag te neem. Hierdie strategie het ten minste deels te make met Nederlandse skuldgevoelens oor sy koloniale geskiedenis, bv in Indonesië. Ek het die eerste keer

Lees verder: Leon Lemmer: Afrikaners: ‘Swerwers sonder rigting, soekers wat nooit vind’?

Dan Roodt: Koreane is dalk ‘n voorbeeld vir Afrikaners

Suid-Koreane regoor die wêreld, waaronder in New York (sien foto), het gister hul onafhanklikheidsbeweging van ‘n eeu gelede gevier. ‘n Sewentienjarige meisie, Joe Gwan-soen, het dit op 1 Maart 1919 begin. Sy is later deur die Japannese bewind destyds in Korea aangehou en doodgemartel. Ná die tweede wêreldoorlog is Korea in twee verdeel en die

Lees verder: Dan Roodt: Koreane is dalk ‘n voorbeeld vir Afrikaners

Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’

Terwyl ‘n uitvoerende staatshoof in sy amp is, ontvang hy heelwat publisiteit en word hy ‘n bekende persoon. Sy eggenote weerkaats in ‘n mate hierdie bekendheid omdat sy bv soms saam met hom afgeneem word of hier en daar ‘n toespraak lewer. Wanneer ‘n staatshoof of oudstaatshoof sterf, ontvang die gebeure gewoonlik heelwat publisiteit. In

Lees verder: Leon Lemmer: ‘Die eggenotes agter Afrikaner politieke leiers’

Zimbabwe binnekort sonder brood weens valutatekort

Zimbabwe kan binne ‘n week sonder brood wees nadat meelvoorrade afgeneem het weens die land se versuim om  vir ingevoerde koring te betaal, volgens ‘n vertroulike brief wat Maandag aan bakkers deur die land se graanmeulenaarsgroep geskryf is. Dié radikale, afrosentriese land wat berug is weens sy antiblanke maatreëls en grondgryp, verkeer in die greep

Lees verder: Zimbabwe binnekort sonder brood weens valutatekort