Die minister van Vervoer, Dipuo Peters sê sy verwag die week ‘n volledige verslag van die raad van die Passasierspooragentskap, PRASA. Dit volg nadat die bestuurshoof, Lucky Montana se kontrak beëindig is en die hoofingenieur, Daniel Mthimkhulu geskors is. Mthimkulu word daarvan beskuldig dat hy oor sy kwalifikasies gejok het. Daar word ook beweer dat
Sinjaalfout dalk oorsaak van jongste treinongeluk
Die soveelste treinongeluk, hierdie keer by die Booysens-stasie, suid van Johannesburg, kon dalk weens ‘n foutiewe sinjaal plaasgevind het. Daar is 239 mense beseer in die jongste botsing. Die Gautengse regering het vroeër sy kommer uitgespreek oor gereelde treinongelukke. In April is ‘n veiligheidswag van Metrorail dood en 240 mense beseer in ‘n botsing tussen
Lees verder: Sinjaalfout dalk oorsaak van jongste treinongeluk
Branderplankkampioen oorleef haai-aanval
Die Australiese branderplankryer, wat Sondag deur ‘n groot withaai is tydens die J-Bay Ope in Jeffreysbaai, sê hy het die haai met die vuis geslaan terwyl hy in die water gespartel het. Die kompetisie is opgeskort nadat die verdedigende kampioen, Mick Fanning, van sy branderplank deur die haai afgestamp is. Fanning is nie beseer nie.
Moordenaars van bejaarde boer op vrye voet
Niemand is al in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n bejaarde boer van Lindley in die Oos-Vrystaat nie. Polisiewoordvoerder, Annelie Wrensch, sê die 77-jarige dr. Hein Smith van die plaas Rondekom is nie ver van sy plaashuis gevind nie. Volgens haar is hy vermoedelik Saterdagaand met sy terugkeer na die plaas aangeval.
NASA-tuig doen verbyvlug van Pluto
Die New Horizons-ruimtetuig het ’n geskiedkundige verbyvlug van Pluto gedoen, het die Amerikaanse ruimteagentskap, NASA in ‘n verklaring gesê. Die onbemande ruimtetuig, die grootte van ’n klavier, het teen ongeveer 31 000 myl per uur ongeveer 7 750 myl bokant Pluto verby beweeg. New Horizons sal voortgaan om binne in die Kuiperbaan te reis, wat
Vermeende plaasaanvaller is polisielid
Twee swartes, een ‘n lid van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD), is in hegtenis geneem vir gewapende roof nadat ‘n boer, Peet Nortje, aangeval is op sy plaas Kareebosbult in Coligny, Noordwes, het die polisie Donderdag gesê. Kolonel Sabata Mokgwabone het gesê vier swart mans het die eienaar met sy twee werknemers op Woensdagmiddag aangeval. Hulle
Straatblokkades teen asielsoekers in Italië
De aankomst van enkele honderden migranten heeft voor onrust gezorgd in het noorden van Italië en in de hoofdstad Rome. Boze burgers en actievoerders proberen de migranten met straatblokkades tegen te houden. De huisvesting van 19 migranten in een oude school in het plaatsje Casale di San Nicola ten noorden van Rome heeft voor beroering
Karel Combrinck: Wat beteken ons name dan?
Ons lewe in ‘n tyd waar name van plekke en gebeurtenisse links en regs verander word. Wat beteken dit ? Dit beteken dat die mense wat die name verander, name as van belang beskou. En hulle is reg. Name is belangrik. Name stel ons in staat om dinge en plekke ons eie te maak en
Leon Lemmer: Dirk Mudge oor die onafhanklikwording van Namibië
Dit is algemeen bekend dat Dirk Mudge (gebore in 1928) ‘n leidende rol in die onafhanklikwording van Suidwes-Afrika (SWA, nou bekend as Namibië) gespeel het. Die blanke bewind in Rhodesië (nou bekend as Zimbabwe) het in 1980 tot ‘n val gekom. Hiervoor moet John Vorster en Pik Botha ‘n mate van verantwoordelikheid aanvaar. In 1990
Lees verder: Leon Lemmer: Dirk Mudge oor die onafhanklikwording van Namibië
Stakers bestorm Liewe Heksie-vertoning by Kunstefees
Toeskouers wat die gekanselleerde vertoning van die Vrystaat Kunstefees-produksie, Liewe Heksie, Donderdagaand bygewoon het kan Sondagoggend die vertoning weer sien. Dit nadat die vertoning by die Sand du Plessis-teater in Bloemfontein sowat 15 minute nadat dit begin het, ontwrig is toe stakers op die verhoog bestorm het. Die ouditorium was volgepak met sowat 700 mense,
Lees verder: Stakers bestorm Liewe Heksie-vertoning by Kunstefees
