Niemand is al in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n bejaarde boer van Lindley in die Oos-Vrystaat nie.
Polisiewoordvoerder, Annelie Wrensch, sê die 77-jarige dr. Hein Smith van die plaas Rondekom is nie ver van sy plaashuis gevind nie.
Volgens haar is hy vermoedelik Saterdagaand met sy terugkeer na die plaas aangeval. Hy het by vriende gaan kuier en die booswigte moes hom ingewag het. Smith is Sondag omstreeks 10:00 sowat 800m van sy plaashuis gevind.
“Hulle het hom erg aangerand en sy hande agter sy rug vasgebind,” het sy gesê.
Die volgende dag, het Smith se buurman gebel soos hulle gewoonlik doen, maar hy het nie geantwoord nie.
“Hulle het gaan ondersoek instel en hulle het hom daar gevind omstreeks 10:00. Hy is daarna na die hospitaal geneem in Bethlehem en hy is in die hospitaal oorlede.”
Smith het ernstige wonde aan sy gesig en arms gehad, en hy het die nag in die veld deurgebring, waar hy waarskynlik agv blootstelling verder verswak het.
Wrench sê dit is moontlik dat drie mense betrokke was by die aanval. ‘n Pistool word uit die huis vermis. Smith se bakkie is naby die huis gevind.
Die polisie ondersoek sake van moord en gewapende roof.

Ek wonder hoeveel van ons het al die geleentheid gehad om kitaar te speel. as jy n paar drukke bemeester het dan klink dit nogal goed en as jy dalk jou stem ook kan gebruik ook sommer lekker saam sing.
Om egter daardie snare in te sit en te span totdat hulle die regte toonhoogte klank voortbring is weer ‘n saak van sy eie en moet jou oor fyn ingestel wees. Sou jy egter te ver gaan en die snaar oorspan is die kanse goed dat hy gaan “SNAP”.
Ek kry die gevoel dat sake in ons land op hierdie stadium soos daardie oorspanne snaar is.
Die kanse is daar dat hy enige moment kan meegee en breek, en dan gaan die klippe wit gaan sit van die
st@#nt.
Middag Andy, jy tref n fantastiese vergelyking. Jy is reg
Dankie Witbeer. ek is maar net ek, en ek het skielik hierdie beeld gesien.
Volksgenoot het hierbo iets gesê wat my weer aan iets heRrinder het. ek hoop hy lees ook nou die kommentaar.
wanneer dit droog was jaaare gelede het die volk niks daarvan gedink om ‘n biddag vir reën af te kondig nie, en dan was dit gewoonlik in groot getalle bygewoon en het die mense hulle verootmoedig voor die Here.
Wat verhinder ons dan nou om presies dieselfde te doen.
Is ons nie nou reeds baie naby aan ‘n geweldige groot gebeurtenis in ons volk se bestaan nie.
SELFBESKIKKING……….SELFBEHOUD………OORLEWINGSTRYD…………
Ons behoort reeds noual op ons eie maar ook in groepe en ja selfs hele gemeentes te betrek by ‘n eendragtige saambindende verootmoediging.
Ek dink nie daaraan om God se hand te forseer om te beweeg nie.
Ek dink dat ons as volk NEDERIG EN OPREG ONS SKULDE MOET BELY EN AFLê.
Ek is een van hulle.
Luister asb. na die laaste 2 minute van dié video
https://www.youtube.com/watch?v=agYcTNnvFmw
Wat meer kan ‘n mens se. Dit is verseker ‘n laagtepunt en ek ondersteun hom daarin.
Hulle gaan tekere soos kleuters.
Ek het na alles geluister Riffels – ek kan julle nie die walging en veragting beskryf wat ek vir daardie nuttelose barbare ervaar nie. Niemand moet vir my probeer oortuig dat Suid Afrika nie op ‘n totale ramp afstuur nie!
Hulle IK is veel, veel laer as wat die gemiddelde blanke Suid Afrikaner kan besef. Hulle is soos brommers teen wit mure – in ‘n paleis…
Netso Andy, goed gestel. Dit kom, dis asof almal vir iets wag, ‘n teken of iets. Dink Siener het iets gese hulle wat in die laer is sal weet. Ek lees dikwels raak die manne vra en wag vir ‘n leier, maar hulle wag onwetend vir daardie teken. Ek weet nie wat dit sal wees nie, maar ons sal weet. Dis verstommend dat daar nog nie reaksies vanaf die wittes was nie, hulle wag, ten spyte van eskalerende provokasie vanaf die spul af.
Elke plaasboermoordenaar wat lewendig gevang word is ‘n getuie teen die onskuldiges van ons Volk…
Ek staan verstom as ek sien hoeveel ateïste daar tussen “ons Boerevolk” is! Hoe kan mens jou huis se deure as gesluit beskou – sonder dat God dit grendel?
Stem saam Dolk, dit laat ‘n wrang smaak in die mond. Mens moet nou geestelik wakker wees met wie jy kragte saamsnoer – ‘n ongelowige in jou binnekring mag dalk net die oorsaak wees dat jou vesting soos Jerigo van ouds inmekaar tuimel
Meer as ooit vantevore… Hoe kan mens hande vat met iemand wat dink daar is geen God – dat gebed nikswerd tydmors is? Dit – tenspyte van ‘n lewe wat deurspek is met God se genade?
Dolk, dit kan jy weer sê.
Nogal waar wat jy daar sê.
Ek vermoed ons moet nie haastig raak nie, God se tyd is nie ons tyd nie.
DIE VOLK IS IN DIE DRUKGANG EN ONS HET NET EEN RIGTING ONS DRAAI NOU NIE MEER OM NIE ONS BUIG NOU ONS KNIEE EN SAK ONS KOP IN SKAAMTE VOOR VADER EN ONS SE VADER ONS BESEF NOU DAT ONS HOM AGTERGELAAT HET ONS WEET DAT HY ONS NIE VERLAAT HET NIE EN DAT ONS NOU BY DIE PUNT GEKOM HET DAT ONS DEUR ONSELF KAN SIEN EN SIEN DAT ONS OP DIE PAD VAN SELFVERNIETIGING IS. SO ANDY ONS STAAN OP DIE TYD DAT ONS BY DIE PUNT VAN VEROOTMOEDIG GEKOM HET. TOG SE MAJESTEIT VIR ONS VEROOTMOEDIG JULLE VOOR MY EN EK SAL JULLE LAND GENEES , EN IS ONS LAND NIE SIEK NIE? MAAR EEN DING IS SEKER NIKS IS BUITE BEHEER VIR VADER NIE ALLES LOOP VOLGENS PLAN. ONS PROBEER IETS DOEN TERWYL ONS NIKS MOET DOEN NIE ,NET EEN DING ONS MOET SOOS DIE VERLORE SEUN TERUG KEER HUIS TOE. ONS MOET BEGIN OM ONS VOLK TE BEMOEDIG OM TERUG TE KEER NA ONS VADERSHUIS DIT IS ONS WERK EN ONS FAAL NOG DIE HELE TYD OM DIT TE DOEN.DAN AS ONS DIT BEGIN DOEN DAN SAL VADER HIERDIE LAND REINIG EN TENVOLLE GENEES WANT SOOS ENIGE PA WIL HY HE ONS MOET GEHOORSAAM WEES WANT HY WEET WAT VIR ONS BEDOEL IS HY KEN ONS BY ONS NAAM.