Kernoorlogbedreigingsvlak laer ná Trump oorwinning

Die bedreigingsvlak in die VSA vir ‘n kernkonfrontasie is verlaag tot sy laagste vlak in die nasleep van die verkiesings. Amerika se Defcon-waarskuwingsvlak is verlaag na sy veiligste status moontlik na die aankondiging dat Donald Trump in die 2016-presidensiële verkiesing geseëvier het. Die Defcon Warning System, word deur ‘n private organisasie bestuur wat wêreldgebeure monitor

Lees verder: Kernoorlogbedreigingsvlak laer ná Trump oorwinning

AU help om al-Sjabaab uit Somaliese dorp te verdryf

Die Somaliese nasionale weermag (SNA), met die ondersteuning van troepe van die Afrika-uniesending in Somalië (Amisom) het Dinsdag die Mir-tugo-nedersetting in die sentrale deel van die Middel-Shabellestreek van Al-Sjabaab militante ingeneem. Volgens ‘n weermagoffisier, Abdullahi Mohamed, is geen weerstand van die militante ondervind nie. Die jongste militêre verwikkeling kom op die vooraand van verkiesings vir

Lees verder: AU help om al-Sjabaab uit Somaliese dorp te verdryf

Liberale Franse politikus met broek op sy enkels gevang

‘n Liberale Franse politikus het skuldig gepleit nadat hy gevang is in ‘n seksuele daad in die openbaar. Robert Rochefort is in hegtenis geneem in Velizy, naby Parys, verlede week, vir onsedelike ontbloting, volgens Franse mediaberigte. Die 60-jarige, wat na bewering sy broek afgetrek het om die misdaad te pleeg, het aan beamptes gesê hy

Lees verder: Liberale Franse politikus met broek op sy enkels gevang

Trump en Poetin hou eerste telefoongesprek

President Donald Trump en Russiese leier Wladimir Poetin het belowe om ISIS te pak ná ‘n diplomatieke deurbraak. Die twee het ‘n gesprek oor die telefoon gehad minder as ‘n week nadat die Amerikaanse verkiesing beslis is. Die gesprek dui op ‘n verbetering in die verhouding tussen die twee magte. Trump se oorgangskantoor het gesê

Lees verder: Trump en Poetin hou eerste telefoongesprek

Petrolprys kan daal voorspel AA

Die Automobiel-Assosiasie van Suid-Afrika het goeie nuus vir Suid-Afrikaanse motoriste. Die brandstofprys kan ‘n afname te wagte wees, is hul voorspelling. Die AA meen die prys van brandstof kan aanstaande maand met 45 sent per liter kan daal nadat internasionale oliepryse begin daal het. Diesel kan met 38 sent per liter daal, en paraffien met

Lees verder: Petrolprys kan daal voorspel AA

Minister ontken rol in horing-herrie

David Mahlobo, Suid-Afrika se minister van staatsveiligheid, het ontken dat hy betrokke is by onwettige renosterhoringhandel. Mahlobo het intussen die kommissaris van polisie in Mpumalanga gevra om die “ongegronde en ­lasterlike” bewerings wat ‘n Al Jazeera dokumentêre rolprent gemaak het in dier voege, te ondersoek. Volgens Al Jazeera berig het Mahlobo na bewering noue bande

Lees verder: Minister ontken rol in horing-herrie

Maclear-aanvallers nog op vrye voet

Vyf swart vermaande plaasmoordenaars in die Oos-Kaap is nog soek. Hulle het verlede maand ‘n plaaswerker op Rustig, ‘n plaas buite Maclear genader om te sê hulle wou ‘n paar beeste koop. Nou, word ‘n moordsaak ondersoek deur die Queenstown-eenheid teen georganiseerde misdaad as gevolg van die moord en aanranding van ‘n bejaarde wit egpaar

Lees verder: Maclear-aanvallers nog op vrye voet

Man met outisme het Nieu-Seelandse skudding voorpel

Drie weke gelede het ‘n man wat aan outisme ly, Frankie MacDonald in ‘n video gewaarsku van ‘n moontlike aardbewing “wat enige tyd binnekort Nieu-Seeland sal tref”. Frankie, ‘n Kanadees, het heeltemal korrek voorspel dat die aardbewing “7.0 of groter in omvang” sal wees. Hy het ook gewaarsku dat die mense van Nieu-Seeland moet voorberei

Lees verder: Man met outisme het Nieu-Seelandse skudding voorpel

Uitspraak verwag in reeks-plaasmoordenaars se saak

Uitspraak sal na verwagting vandag in die Hooggeregshof in Mafikeng in Noordwes gelewer word in die saak teen sewe swart plaasaanvallers, het RSG berig. Moses Nonono en sy ses medepligtiges is skuldig bevind op verskeie aanklagte, insluitend moord, roof en die onwettige besit van vuurwapens en ammunisie. Hulle het drie boere tussen 2012 en 2014

Lees verder: Uitspraak verwag in reeks-plaasmoordenaars se saak

Gustav Venter: Trump en die dood van ʼn dinosourus

Donald Trump gaan ʼn muur bou, en dit is ʼn goeie ding, maar sy werklike nalatenskap gaan nie wees wat hy gebou het nie, maar wat hy gebreek het. Hy het die Republikeinse Party geknak, die Demokratiese Party uitgewis, die loopbane van Jeb Bush, Mario Rubio en Ted Cruz óf erg belemmer, óf beëindig, en

Lees verder: Gustav Venter: Trump en die dood van ʼn dinosourus