Plaasmoord: Twee in Gauteng vasgetrek na Barkly-Oos-aanval

 Twee vermeende swart plaasaanvallers sal Dinsdag na verwagting in die landdroshof op Barkly-Oos verskyn ná die moord op ’n boer, Sarel Pretorius, verlede week. Pretorius is verlede Dinsdag op die plaas Roodepoort vermoor. Sy vrou is in ’n badkamer toegesluit deur dieselfde aanvallers. Die polisie in die Oos-Kaap het Maandag gesê hulle het ‘n intensiewe soektog na die

Lees verder: Plaasmoord: Twee in Gauteng vasgetrek na Barkly-Oos-aanval

Lyk langs elektriese substasie gevind

Die lyk van ‘n man is by ʼn elektriese substasie naby ‘n treinspoor tussen Roodepan en Barkly-Wes in die Noord-Kaap gevind. Die man is vermoedelik deur ‘n transformator doodgeskok, het die polisie gesê. ‘n Polisiewoordvoerder Sergio Kock sê ʼn treindrywer het Sondag die lyk ontdek. ʼn Nadoodse ondersoek sal gedoen word om die presiese oorsaak

Lees verder: Lyk langs elektriese substasie gevind

Fotograaf wat omkopery afneem glo aangerand

’n Fotograaf van die Daily Sun is Saterdag in hegtenis geneem en aangerand nadat hy foto’s van polisiebeamptes wat omkoopgeld van Chinese winkeleienaars aanvaar, probeer neem het. Volgens Reggy Moalusi, die adjunkredakteur, is die fotograaf, Ricky Dire na bewering in Rustenburg, Noordwes deur die polisie aangerand, het die koerant Maandag berig. Die winkeleienaars het Dire gekontak om

Lees verder: Fotograaf wat omkopery afneem glo aangerand

Swart Nazi Jansen op heksejag teen veilige verblyf

Naspers-liefling en die rektor van die Universiteit van die Vrystaat Jonathan Jansen het weer sy totalitêre, swart rasseheerskappy oor die kampus bevestig deur wittes opnuut van rassisme aan te kla. ‘n Koerantadvertensie waarin “nie-regstellende aksie” verblyf vir vroulike studente in Bloemfontein aangebied word, het Jansen genoop om sy swart, ondemokratiese voorkeure uit te stal. Hy gaan

Lees verder: Swart Nazi Jansen op heksejag teen veilige verblyf

‘Inklusiewe’ Afrikaans

Deur Thys Human In Beeld en Burger is daar weer ‘n berig oor ‘n klompie akademici of iets wat pleit dat Afrikaans “inklusief” gemaak word. Ek kon nie mooi uit die berig agterkom presies wat hulle daarmee bedoel nie, maar ek het so ‘n vuil spesmaas dat hulle eintlik wil hê dat alle Afrikaanssprekendes as “Afrikaners”

Lees verder: ‘Inklusiewe’ Afrikaans

Krejcir: Intelligensie-beampte in hegtenis geneem

Vyf mense onder wie ‘n senior intelligensie-beampte wat moontlike bande met die Tsjeggiese voortvlugtende Radovan Krejcir het, verskyn vandag in die Alexandra-landdroshof, noord van Johannesburg. Hulle staan tereg op verskeie aanklagte wat poging tot moord en regsverydeling insluit, het RSG berig. Die intelligensie-beampte sersant Nandi Nkosi is Donderdag in hegtenis geneem omdat sy na bewering

Lees verder: Krejcir: Intelligensie-beampte in hegtenis geneem

Wateropstand by Brits eis vierde slagoffer

‘n Vierde persoon is op Mothulung naby Brits in Noordwes dood nadat die polisie op oproeriges losgebrand het. Die 36-jarige Enock Seimela het Sondagnag aan sy wonde beswyk. Die polisie en oproermakers het verlede week gebots nadat inwoners die strate ingevaar het oor ‘n watertekort. Die inwoners het betoog omdat hulle steeds nie lopende water

Lees verder: Wateropstand by Brits eis vierde slagoffer

Shoprite verloor miljoene met Mandela se begrafnis

Shoprite het na bewering miljoene verloor met Mandela se afsterwe toe hulle besluit het om hul deure te sluit op 15 Desember verlede jaar. Baie kleinhandelaars was toe op die dag van die begrafnis van die voormalige president. Dit het Shoprite ‘n geraamde R260 miljoen gekos om sy winkels op die dag van Mandela se begrafnis te

Lees verder: Shoprite verloor miljoene met Mandela se begrafnis

Outa vra dat e-tol opgeskort word

Die Bondgenootskap teen Stedelike Tol, Outa het ‘n beroep op die Minister van Vervoer, Dipuo Peters, gedoen om die e-tolstelsel op te skort. Outa sê die voortdurende verset deur die publiek om op te dok vir ‘n stelsel wat nie na behore werk nie, maak dit onmoontlik om voort te gaan. Outa se voorsitter, Wayne

Lees verder: Outa vra dat e-tol opgeskort word