Ek wil nie graag ’n Godsdiensdebat op Praag voer nie. Ongelukkig het Martin Labuschagne sy eie teologiese beskouinge (’n gedeformeerde vorm van fatalistiese “Calvinisme”) as vertrekpunt geneem en dit vertolk as die kernoorsaak van die afgelope 30 jaar se Afrikaner-verlamming. Ek het ook probleme met die huidige hoofstroom “gereformeerde” Afrikaner kerke se teologiese en volksbeskouinge.
Globale NAVO-mag ruk op na Afghanistan
Die VSA se eerste oorlog in Asië sedert Viëtnam het begin onder die dekmantel van 'n grondinval deur NAVO. флюорографияФільчаков Олександр Васильович прокурор
Metrorail staak vir die tweede dag
'n Staking deur treindrywers van Metrorail duur vandag vir die tweede dag voort terwyl vakbondlede beklemtoon dat die arbeidsoptrede 'n "geweldige uitwerking" op dienste gehad het.
'n Staking deur treindrywers van Metrorail duur vandag vir die tweede dag voort terwyl vakbondlede beklemtoon dat die arbeidsoptrede 'n "geweldige uitwerking" op dienste gehad het.
Boublokke vir lewe in komeet gevind
Komeet Wild 2, foto NASA Wetenskaplikes het Maandag bekend gemaak dat aminosuurglisien, 'n fundamentele boublok van proteïne, vir die eerste keer in 'n komeet gevind is. Mikroskopiese spore van glisien is ontdek in 'n monster van die stert van die komeet Wild 2 wat die NASA-tuig Stardust diep in die sonnestelsel, 390 miljoen km van
Al vier verbrande swartes nou dood
Die swart paar en hul 14-maande-oue tweeling wat in Blairgowrie, Randburg, aan die brand gesteek is, is almal dood. Die tweelingseun, Thokomalo, is Sondag dood en sy pa, net bekend as Thabo, is Vrydagaand dood, berig The Star.

Herverspreiding van grond moet weer bedink word, s? Zuma
Die huidige stelsel van gewillige koper/verkoper werk nie, sê pres. Jacob Zuma, en 'n “meer pragmatiese formule” vir die herverspreiding van grond is nodig. Zuma het Maandag op Giyani in Limpopo, die regering se omvattende landelike ontwikkelingsplan bekend gestel. Hy meen ook dit is belangrik dat die nuwe formule nasionale versoening in ag neem. Die
Lees verder: Herverspreiding van grond moet weer bedink word, s? Zuma
Engels kan tot ‘politieke onrus’ lei
Kerneels Lourens, ’n prokureur van Brits en stigterslid van die Vereniging van Regslui vir Afrikaans, sê as die regering Engels bo ander landstale verkies, kan dit “aanleiding gee tot politieke onrus en/of ongehoorsaamheid wat nie in belang van Suid-Afrika is nie”. Lourens het hofstukke wat dié waarskuwing bevat, by die hooggeregshof in Pretoria teen onder
Chiluba onskuldig op alle aanklagte
Frederick Chiluba, voormaliger president van Zambië, is gister onskuldig bevind op alle aanklagte van korrupsie. Die uitslag word as ’n toetsbeslissing teen ’n oud-Afrika-staatshoof beskou. Westerse lande loof Zambië gereeld vir sy stryd teen korrupsie en waarnemers glo die beslissing skaad die land se reputasie. Twee sakelui wat saam met Chiluba aangekla is, is skuldig
Calvinisme oorsaak van Afrikanerfatalisme
Ek stem volkom met Wolvaardt saam op die punt dat Afrikaners hulself in ‘n gat gepraat het. Ons het ‘n fatalistiese houding ingeneem oor ons kultuur en taal. Ons glo VAS dat dit gaan verdwyn en nog meer, ons glo VAS dat ons niks daaromtrent gedoen kan kry nie. Hierdie fatalisme kan ‘n mens terugvoer
Taalpessimisme maak mense moedeloos, pendule sal weer swaai
Ek dag ek gooi maar net my mening in. Die taaldebat heers nou weer op Praag en ek kan myself met beide kante vereenselwig, die vrees dat Afrikaans geheel en al sal verdwyn en die wete dat dit tog sal voortbestaan.

Lees verder: Taalpessimisme maak mense moedeloos, pendule sal weer swaai