‘n Lid van die Nederlandse parlement, oftewel die “Tweede Kamer van die State-Generaal“, mnr. Martin Bosma (Partij voor de Vrijheid), het gisteraand verklaar dat “Nederland Suider-Afrikaanse bevrydingsbewegings finansieel gesteun het wat vier volksmoorde gepleeg het”. Dié stelling het hy tydens ‘n begrotingsdebat in die Tweede Kamer oor “ontwikkelingsamewerking” gemaak. Nederland skenk jaarliks €4,1 miljard (ongeveer
Lees verder: ‘Nederland het volksmoord in Suider-Afrika befonds’ – Martin Bosma
