‘n Paar ‘klein’ Zimdollarnote
'n Swartvrou betaal haar busgeld met 3 triljoen ou-Zimbabwiese dollar – gelykstaande aan vier rand. Die kondukteur aanvaar die baksteen netjies gevoude bondels van 'n triljoen elk sonder om die moeite te doen om die note te tel.
"Dit lyk nie asof iemand omgee nie en dit werk," sê die swartvrou, Lucy Denya, 'n sekretaresse in Harare wat beweer dat sy polisiebeamptes gesien het wat ou note gebruik om op busse toegelaat te word.

Lees verder: Die Zimdollar is dood, lank leef die Zimdollar!