Nadat sy deur ‘n selfaangestelde “antikoloniale” swart aktivis in die kafee waar sy werk beledig is, het ‘n blanke kelnerin van Kaapstad, Ashleigh Schultz, honderde skenkings of “fooitjies” van regoor die wêreld ontvang. Op Donderdag 29 April het Ntokozo Qwabe, ‘n Rhodes-beurshouer aan die Universiteit van Oxford wat sy “dankbaarheid” teenoor Rhodes betoon het deur
Lees verder: Kaapse rasherrie: blanke kelnerin ontvang R131 000 aan skenkings van publiek
