Dooieboommedia ignoreer grumoorde, maar preek oor ras

Soos met talle swart gru-moorde, toon die dooieboommedia weer ‘n duidelike gebrek aan belangstelling in die jongste voorval in die Noord-Kaap.

Maar in weerwil daarvan, sien Media24 steeds kans om onsinnige sedeprekies oor ras en rassisme te plaas, soos die jongste prul deur Eric Holm getiteld: “Mettertyd leer jy ras dui nie op gedrag nie”.

‘n Swartman (39) van Kimberley verskyn na verwagting Dinsdag in die Galeshewe-landdroshof nadat die polisie die naweek op ‘n gru-fonds by ‘n begraafplaas afgekom het.

Noord-Kaapse polisiewoordvoerder, Olebogeng Tawana sê die opgekapte lyk van die verdagte se vrou is in ‘n oop veld in Galeshewe ontdek.

Die vrou is op 17 April deur die verdagte as vermis aangegee by die Kagiso-polisiestasie.

Tawana sê die man is kort nadat die lyk verwyder is in hegtenis geneem.

Tawana sê die naam van oorledene sal eers bekend gemaak word nadat die ondersoek voltooi en die familie in kennis gestel is.

In ‘n soortgelyke voorval sal ‘n drie-en-twintigjarige swarte vandag in die landdroshof in Khayelitsha in die Wes-Kaap verskyn in verband met die gru-moord op ‘n vrou wat vier maande gelede vermis geraak het.

Die swarte is Maandag in hegtenis geneem nadat die liggaam van die 21-jarige Anelisa Dulaze by ‘n huis in Makhaza gevind is.

Dulaze is laas op 30 Januarie gesien toe sy haar 21ste verjaarsdag by ‘n taverne in Lingulethu-Wes gevier het.

Die polisiewoordvoerder, Andre Traut sê die ondersoek duur voort.

Dié moorde maak geen indruk op “meningsvormers” soos Holm nie.

Holm skryf as volg:

Die illusie dat voorkoms ‘n betroubare aanduider vir gedrag is, leef vandag nog voort in rassiste, wat die wonderlikste voorspellings kan maak vir die gedrag van elke ras se lede (behalwe hul eie waar hulle geredelik toegee dat jy “alle soorte” kry). Net tyd leer ‘n mens dat ras ongelukkig nie betroubaar vir gedrag is nie. Miskien is die afkap van vingers van diewe en brandmerke op die voorkoppe van moordenaars nie so ‘n slegte idee nie.

Dit sal beslis die angel uit rassisme uithaal!

Dit is klaarblyklik net “rassiste” wat skrik vir mededelings oor opgekapte lyke. Vir die “nie-rassige” leser en die Holms is dit doodgewoon en so algemeen aanvaarbaar dat dit maar gerieflikheidshalwe geïgnoreer kan word as ‘n nare vooroordeel.

38 thoughts on “Dooieboommedia ignoreer grumoorde, maar preek oor ras”

  1. “Die illusie dat voorkoms ‘n betroubare aanduider vir gedrag is, ” – hierdie is waar vir almal. Kyk maar hoe die blankes uit die booste ooste neersien op mense uit die weste. Jy kry gommies onder almal – ja selfs die hoi-poloi uit waterhoof se kind wat sy meisie raps tydens jool – sommer daar in sy bakkie – vir almal om te sien.

    Waar Holm egter die pot mis sit is dat daar ‘n wesenlike konsentrasie – (en nee dit is nie net hulle getalleoorwig nie) in sekere kultuurgroepe – in hulle kultuur is dit dalk aanvaarbaar om mense te verbrand. Nie in myne nie. Mense wat so redeneer werk nie saam met die volk op die grond nie – hulle is nooit behoorlik gekalibreer oor hoe die spul nou eintlik werk nie – nie almal is so nie, dit gee ek toe, maar verseker ‘n groot klomp van hulle.

  2. Daar is geen twyfel oor die feit dat kriminaliteit onder swartes baaaaie hoër is as by wittes.
    Niemand stry daaroor nie.

    Die verklaring daarvoor is egter moeilik en spekulatief buiten die genetiese faktore.
    So Holm verkondig ‘n leuen…. word seker goed betaal.

    Die wittes is meer skelm en agterbaks – jy weet wat om van ‘n swarte te verwag maar met ‘n Afrikaner / Boer weet jy nooit wat in sy kop aangaan nie. Soos Holm self getuig…

    http://www.amren.com/news/2008/08/race_and_psycho/

  3. Prof Holm praat byvoorbeeld van slange. Daar is gevaarlikes en daar is skadeloses. Holm sou ‘n punt gehad het as hy kon wys dat gevaarlikes nie deur voorkoms uitgeken kan word nie. Ongelukkig vir hom is uiterlike voorkoms juis die manier hoe slange in gevaarlik en skadeloos verdeel word.

  4. Aan die ander kant is die Bybel uitleg die beste vir my.
    Gam is 3 maal deur sy Pa Noag vervloek tot ewige slawerny oor sy lasterlike hartelose liefdelose leedvermaak en sotheid – Toe Gam Noag gespot het oor sy dronkenskap. Want Gam het geen wysheid en liefde gehad om die grootste wetenskaplike ontdekking ooit van sy Pa van die gistingsproses te waardeer nie.,

    Die punt vir my is dat jy vervloekte slawerny oor jouself bring as jy nie die prestasies van die voorouers eer en respekteer nie, 5 de Gebod..
    ..
    Dis hierdie bose mentaliteit. van galgehumor en grafskending minagting en disrespek wat van jou ‘n slaaf maak – glo ek.

    Daarom haat ek die Vannemerwe en Brakpan grappies en enige humor wat my volk verkleineer/ beledig afkraak.

    Minagting en disrespek bepaal jou eie lot. veral wanneer humor as wapen misbruik word.
    Die Gammatte is kleurloos / rasloos.

    Ons Afrikaners is nou niks anders as Gam slawe nie oor ons grafskending en heiligskennis want niks is meer vir ons heilig nie.

    1. jan. Het jy enige bewyse daarvoor dat Afrikaners die nageslag is van Gam? Indien Afrikaners wel die nageslag van Gam is, impliseer dit dat Afrikaners maar nog altyd “slawe” was in hierdie land juis omdat Afrikaners se voorouers ook húlle voorouers geminag het. Hierdie drogredenasie van jou toon weereens dat ons nié behoorlike norme en waardes kan baseer op Bybelse “waarhede” nie. Ons huidige probleme is nié die gevolg van hedendaagse Afrikansers se minagting van hul voorouers se prestasies nie, maar wel die gevolg van veral ons voorouers se misbruikmaak van “goedkoop” nie-blanke arbeid.

      1. Jaco en Ouman julle begryp nie die Bybel se geestelike en sielkundige boodskap nie. Die geestelike waarhede [wetenskap] van pastoraal sielkunde moet julle nog ontdek.
        Lees weer wat ek geskryf het. Haatlike Psigopatie bring ‘n vloek oor jouself as ewige slawerny.
        Agting en respek uit liefde maak jou vry – dis wat Trump na 50 jaar van Verwoerd moord herontdek het.
        Dis wat ek glo wat skort in ons samelewing. nl liefde..
        Satanisme is die geestelike en sielkundige dood.

        1. Die meeste blankes is vandag “slawe” van die ANC regering en natuurlik van die geldmagte wat hierdie regering van “agter die skerms” beïnvloed, omdat Swartmense se bevolkingsgetalle geweldig toegeneem het weens veral die ekonomiese situasie in die ou Suid-Afrika. Hierdie situasie het gepaardgegaan met sendingwerk, die Westerse mediese wetenskappe en landbou- en mynbedryf. Baie Christene se evangeliese ywer en oënskynlike liefde teenoor nie-blankes ten einde hul “siele te red”, was dus onafskeidbaar deel van die oorsake van ons huidige probleme.

          1. Antwoord die vraag: Wat gaan julle daaromtrent doen?
            Julle anti-christe doen net soos Soros psigopatie. sien Joseph se skakel uit RT
            Vermoor die Christen leier en projekteer blameer die Christene. = Suiwer Satanisme.

          2. Wat ek van my kant af doen is om mense te probeer inlig oor wesenlike godsdienstige en politieke kwessies en die wisselwerking tussen hierdie twee terreine. Die Christenleier waarna jy verwys, Dr Verwoerd, is vermoor deur diegene wat die grootste bedreiging inhou vir die vryheid en welsyn van die meeste mense. In plaas daarvan om gedurig ander mense met eng godsdienstige idees te irriteer, behoort ons eerder saam te werk om inligting oor hierdie bedreiging met andere te deel…

          3. Maus. Dit is my ondervinding dat die meeste ateïste met wie ek te doen gehad het die afgelope meer as 5 jaar, polities-linksgesind is. Terwyl baie van hulle nugter en objektief dink oor godsdienstige misleiding, bly hulle nog steeds onder die invloed van die hoofstroommedia se propagering van die gelykheidsdogma. Hulle glo dus óók in onwetenskaplike onsin waarvoor daar hoegenaamd géén behoorlike getuienis is nie!

          4. Jaco, met respek as daar dan ‘n noemenswaardige groep ateiste is wat dogma aanhang, hoe kan jy christene in die algemeen verkwalik (soos dit lyk) as daar dogmatiese aanhangers onder ons ook is.. of ons almal onder dieselfde kam skeer? Die feit dat daar sulkes is beteken nie daar is nie ander wat op rede en waarheid hul geloof baseer nie. Johannes 1 se juis dat Logos die begin is.
            Ook praat Stephan van “die internalisering van morele wette” wat christene het, wat ateiste nie het nie maar die mag van die staat tans inspan om hul gelykheids geloofswette af te dwing.

          5. In die Britse Museum in London pryk verskeie klipstene wat uit Egipte kom. Een so ‘n steen dateer uit die tyd van Farao Shabaka, ongeveer 700 jaar v.C. Op hierdie steen word beskryf hoe Ptah, die oppergod van Memphis, met sy gedagtes en woorde die skepping voortgebring het. Hiervolgens het Ptah alles eers bedink voordat hy dit met sy mond uitgespreek het: Laat daar hemele en aarde wees, het Ptah gedink en gesê, en dit was toe so.
            Dit het my getref dat die beskrywing van Ptah se skepping volgens Shabaka se antieke bron, merkwaardig ooreenstem met God se woorde in Genesis, maar ook met die openingsverse van die Evangelie van Johannes waarin daar na die Here as die Woord verwys word wat in die begin daar was. Farao Shabaka kon beslis nie by Johannes “afgekyk” het nie, want hy het sewe eeue voor die Evangelieskrywer geleef. Die afleiding wat dus gemaak kan word is dat die Bybelskrywers kennis gedra het van Ptah en toe by laasgenoemde “geleen” het om die God van die Bybel uit te beeld en dit is hoe hierdie skeppergod, Ptah, volgens die priesters van Memphis te werk gegaan het om sy skepping voort te bring.

          6. Ouman. Tradisionele Christene identifiseer foutiewelik die “Woord” van Johannes 1:1 met Jesus. Hierdie “Logos” is egter soortgelyk aan die Skeppende Intelligensie wat die ontstaan van alle gemanifesteerde dinge voorafgegaan het. Lees gerus hierdie (https://blavatskytheosophy.com/understanding-the-logos) interessante artikel in verband hiermee. In hierdie artikel word as volg na die betekenis van die woord “Logos” verwys:

            “These famous words, in which the exclusively Platonist Greek term ‘Logos’ is used and which no-one can deny bear all the hallmarks of Platonism, have been purposely distorted and given new meanings by Christian theology, as have all the texts of the original New Testament.”

          7. As jy dit wys beskou om op artifakte in museums jou lewens- en wereldsbeskouing wil bou, kan jy maar. Vir my is dit niks anders as wat die dogma aanhangers in verskeie kerke doen nie. Hulle baseer alles op die Bybel, of meer korrek hulle die Bybel intrepreteer, want volgens hulle kan net hul uitleg korrek wees.

          8. Die Hindoes sê: śabda brahman (die Woord is God). Ons tref die vereenselwiging van die woord met god in baie godsdienste aan. Selfs in Egipte het die mense ʼn ‘God van die woord’ gehad, Dihouti (Djhuty), wat die Grieke Thoth genoem het.

          9. Maus. Ek is nie ‘n ateïs nie, maar wel ‘n nie-Christen wat al heelwat oor my geloof oor die aard van die Goddelike en die hiernamaals geskryf het en dit onderskei van beide dié van godsdienstige mense en van filosofiese materialiste. Lees gerus my artikel, “Maatstawwe waarvolgens geloofstandpunte gemeet kan word”, waarin ek meer breedvoerig maniere bespreek het waarvolgens die geldigheid van geloofstandpunte bepaal kan word.

          10. Ek sal bietjie lees wat jy geskryf het, maar wat het jy dan teen Christus.. of is jy net teen Christene soos hul vandag bestaan?

          11. Maus. Ek het niks teen Jesus as persoon nie, maar ek het wel heelwat besware teen die dogmas van die tradisionele Christendom. Ek het my standpunte hieroor verduidelik op my blog in my artikel, “Wat beteken dit om ‘n Christen te wees?”.

          12. Riempies. Maar ek het nog altyd gedog dis julle Christene se plig om andere te probeer oortuig van julle standpunte…

          13. Jaco, ek het gelees en my opinie is dat jy bietjie oorgehel het in jou wegbreek aksie. Kyk ek stem saam met heelwat wat jy noem o.a oor Calvyn en uitverkiesing maar jy gaan bietjie ver om dan Christus hierby te betrek. Beskou jy nie Jesus as die Christus nie (wat geprofeteer was om te kom nie)? Ook jou siening omtrent o.a homoseksualisme maak nie sin als sou dit iets goeds vir ‘n gemeenskap inhou. Ek sien net hoe dit ‘n samelewing gaan ondergrawe.. dis nou ongeag wat die Bybel se.

          14. Maus. Nee, ek glo beslis nié dat Jesus die “Christus is wat geprofeteer was om te kom nie”. Die oorbeklemtoning van die “sondes van die vlees” word ongelukkig dikwels deur predikante gebruik om hul kerklidmate se aandag af te lei vanaf die ware oorsake van hul probleme. Ek het kortliks hierna verwys in my artikel, “Seks en spiritualiteit”. Dit mag so wees dat baie mense geïrriteerd raak met my gedurige verwysings na my artikels, maar ek waardeer dit indien mense bereid is om dit te lees om sodoende beter begip te hê vir my standpunte.

          15. So is homosekualisme vir jou aanvaarbaar sou dit ‘n simtoom i.p.v ‘n oorsaak van probleme wees?
            En wie volgens jou is die Christus dan.. of wat dink jy van die Christus? Wie se seun is Hy? (soos Jesus destyds volgens die evangelies vir die fariseers gevra het)

          16. …. ” mense met eng godsdienstige idees…. ”
            Van wie en waarvan praat jy ? Noem voorbeeld / verwysing.asb.

            Stem saam as jy bedoel bv die Vorster se Nazi Teokrasie van die NG Staatskerk? OGOTTERS se Hans en VRYDENKERS se Thysh. en vermoorde Johan Heyns ? en Abel Pienaar die Baalpriester.van Naspers.

            Hierdie randeier psigopate is verseker soos koekoek kuikens in ons volksnes – stem saam ja.

          17. jan. Jy kan gerus in die spieël kyk as jy ‘n goeie voorbeeld wil sien van iemand met eng godsdienstige idees. Alhoewel daar heelwat Broederbonders in beide die NG Kerk en NP was gedurende die Vorster-tydperk, was die NG Kerk nog nooit Suid-Afrika se “staatskerk” nie. Die bedreiging wat misleiers in prominente organisasies soos o.a. Solidariteit/AfriForum, die DA en Afrikaanse kerke inhou, is heelwat gevaarliker as enige “bedreiging” deur enkelinge soos Abel Pienaar en Hans Pietersen. Hoeveel Afrikaanse mense is enigsins bewus van die skrywes van Abel en Hans?

          18. Die Engelse het in 1815 die Kaapse kerk en skole genasionaliseer Skotse dominees is ingevoer om die Hollanders te verengels.
            Tot vandag toe loop die spook. Dis ook die oorsprong van die Belhar beleidenis.
            As ek beskou word as eng Calvinisties is ek baie trots daarop .
            As jy jouself as vrydenkend beskou omdat jy jouself dinge verbeel wat nie bestaan nie sou ek Haluperidol en Serequel aanbeveel.

          19. jan. Het jy enige bewyse vir die bestaan van dié dinge waarin jy glo of enige medikasie wat jy vir jou gefabriseerde geloof sou aanbeveel?

          20. Jaco as nie kan saamgesels nie bly dan liewer stil – niemand
            hier stel belang daarin om vir jou enige bewyse van geloof te gee nie of met
            jou te argumenteer – of is daar is n
            Godheid al dan nie. Gaan eet boontjiesop as jy leeg voel.

          21. Riempies. As jy die moeite gedoen het om my standpunte behoorlik te lees, sou jy opgelet het dat ek nêrens enige bewyse soek vir jou geloofstandpunte nie. Soos baie ander onnadenkende domore is jy vinnig en oorywerig met jou neerhalende aanmerkings, juis omdat jy met geen behoorlike teenargumente vorendag kan kom nie.

  5. Ek kyk na Afrika in sy geheel en sien baie ooreenkomste tussen swart nasies. Ek volg die gebeure en politiek in Afrika sedert my laerskool dae. Hulle manier van regeer en besluitneming. Hoe hulle dink en optree. Ons sien dit nou weer hier in ons land. Maar n mens moet politiek korrek wees anders word jy uitgekryt as n rassis. Die afgelope 2 dekades her weereens gewys dat integrasie en multi kultuurisme nie slaag nie. Ons kulture bots, ons taal verskil en ons siening van baie aangeleenthede is nie dieselfde nie. Elke nasie moet toegelaat word om in vrede en op sy eie grondgebied te lewe. Waar jy jou taal kan praat en jou kultuur kan uitleef. Wyle Dr Verwoerd se idee was die beste . As ek kyk na Afrika dan sien ek burgeroorloee , armoede en hongersnood en gefaalde state.

Maak 'n opvolg-bydrae