Pres. Jacob Zuma is direk by die landing van ‘n Gupta-passasiersvliegtuig uit Indië op ‘n militêre lughawe betrek na ‘n eedsverklaring van een van die aangeklaagdes. ’n Sleutelgetuie in die weermag se ondersoek na die landing van die Gupta-familie se straler uit Indië beweer Zuma en Bruce Koloane, voormalige hoof van staatsprotokol, het ’n ontmoeting
Jonathan Jansen moet weens sy Afrikaansvyandigheid as rektor bedank
deur Dan Roodt MEDIAVRYSTELLING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP) OP 2 OKTOBER 2013 Die lesing wat prof. Jonathan Jansen voor ‘n gehoor van die English Academy of South Africa gelewer het en waarin hy die afskaffing van Afrikaans as onderrigtaal bepleit, verteenwoordig ‘n skandalige miskenning van Afrikaans en universele taalregte. Daar is geen plek vir Jansen
Lees verder: Jonathan Jansen moet weens sy Afrikaansvyandigheid as rektor bedank
Jansen: Argument oor taal is verdraai vir mediabohaai
Prof. Jonathan Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, sê sy argument oor taal in onderwys is verdraai om ‘n mediabohaai te skep, sê “Dit verbaas my steeds hoe ‘n versigtige argument oor taalinklusiwiteit ernstig verdraai kan word vir die maksimum mediabohaai,” twiet Jansen op Twitter in reaksie op ‘n berig oor ‘n lesing
Lees verder: Jansen: Argument oor taal is verdraai vir mediabohaai
Gyserlaarsdrama volg na afdankings
Tronkbewaarders het Woensdag ‘n gyselaarsdrama by die Mangaung- Korrektiewe Sentrum buite Bloemfontein bevestig. Andy Baker, hoof van G4S Africa, sê die bestuur van die gevangenis hanteer die situasie, maar hy het nie nadere inligting bekend gemaak nie. Baker sê gebeurlikheidsplanne is gereed. ‘n Gemeenskapsradiostasie het vroeër berig dat vier gevangenes Woensdagoggend ‘n vroulike bewaarder as
Ombudsman vir belasting aangewys
Pravin Gordhan, minister van finansies, het Dinsdag die land se eerste belastingombudsman aangewys. Die afgetrede regter Bernard Ngoepe sal die pos beklee. “Die kantoor is bedoel om belastingbetalers van ’n bekostigbare meganisme te voorsien waardeur hulle administratiewe probleme kan hanteer wat nie deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) opgelos kan word nie. “Regter Ngoepe het grondige
Selfoonoproepe kan goedkoper word
Konsepregulasies wat oproepe na ander selfoonnetwerke glo aansienlik goedkoper sal maak, word Vrydag gepubliseer. Die Onafhanklike Kommunikasie-owerheid van Suid-Afrika (Okosa) het Woensdag in ’n verklaring gesê hy het die 2010-tariewe hersien as deel van ‘n voortgesette poing om “die hoë koste van kommunikasie” in die land te verlaag. Okosa het vroeër gesê hy meen die
Djonnitin Jansen se rassistiese nyd
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Djonnitin Jansen, rektor van Kovsies, voel klaarblyklik weer afgeskeep en / of verveeld, en het derhalwe besluit om sy gunstelingteiken, Afrikaners, by te kom. Kan ook wees dat Djonnitin groter politieke ambisies as ‘n blote rektorskap het, en watter geriefliker teiken is daar vir
Ouers van swart drenkelinge afgevlieg see toe
Die ouers van die twee seuns van ‘n skool in Noordwes wat vroeër naby Kampsbaai in Kaapstad in die see verdwyn het, sal die omgewing vandag besoek. Die Onderwysdepartement in die provinsie sal die ouers na die gebied toe laat vlieg. Die seuns van ‘n laerskool op Zeerust, het probeer om ‘n medeleerling uit die
Agang gaan glo korrupsie uitskakel
Die leier van Agang SA en voormalige amptenaar van die Wêreldbank, Mamphela Ramphele, sê haar party se visie is om die Grondwet te beskerm deur korrupsie uit te skakel. Sy het deelgeneem aan ‘n bespreking saam met die voormalige leier van die DA, Tony Leon, voor lede van die Joodse gemeenskap in Kaapstad, wat gehou
Korrupte munisipale amptenare gewaarsku
Die Minister van Samewerkende Regering, Lechesa Tsenoli, het korrupte munisipale amptenare gewaarsku dat hulle met die volle mag van die reg te doen sal kry. Tsenoli het by die konferensie van die Vereniging van Komitees oor Openbare Rekeninge in Port Elizabeth gesê hy wil aanstaande jaar die aantal munisipaliteite met skoon oudits vermeerder. Hy het
