Dikwels funksioneer ‘n gehele samelewing soos een indiwidu. In samelewings is daar byvoorbeeld verskillende range en stande en ordes wat saamwerk om ‘n funksionele eenheid te bewerkstellig, soortgelyk aan die verskeidenheid organe in ‘n mens se liggaam. Daar is ook teenstrydige menings oor ‘n bepaalde plan van aanpak in groot groepe, net soos wat ‘n
Dan Roodt: Die dames Le Pen op vooraand van ‘n triomf in Frankryk?
Die eerste rondte van die Franse streeksverkiesing wat Sondag plaasvind, trek nie soveel aandag buite die land nie, maar hou enorme implikasies vir sowel Frankryk as Europa in. Meningsopnames na die terreuraanvalle op 13 November in Parys toon dat die Front National van mevrou Marine Le Pen, wat deur die Franse media steeds as “verregs”
Lees verder: Dan Roodt: Die dames Le Pen op vooraand van ‘n triomf in Frankryk?
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Afrikaans as HOP-huis
Op 12 November het Wim de Villiers, die rektor van die Universiteit Stellenbosch (US), met die ondersteuning van sy bestuurspan, aangekondig dat hy Engels met ingang volgende jaar “die primêre taal van kommunikasie en administrasie” van die US wil maak. Op 15 November het die uitvoerende komitee van die US-raad De Villiers se verengelsingsvoorstel verwerp
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Afrikaans as HOP-huis
Obama kies die kant van gewelddadige ekstremiste
Gerugte dat president Obama geïndoktrineer is met jihadistiese oortuigings duik gereeld op die internet op. Waar het hy sulke oortuigings teëgekom? Lees meer.
Lees verder: Obama kies die kant van gewelddadige ekstremiste
SA beweeg na rommelstatus
Die wêreld se twee grootste graderingsagentskappe sal na verwagting vandag hul jongste graderings van Suid-Afrika se soewereine skuldlas aankondig, het RSG berig. ‘n Afgradering deur Standard & Poor’s sal die land se kredietgradering tot onder beleggingsgraad – bekend as rommelstatus – te staan bring. ‘n Afgradering deur Fitch sal Suid-Afrika se gradering op een plek
Brittanje gaan ISIS glo vir die volgende drie jaar bom
Die Britse sekretaris van verdediging Michael Fallon sê Britse lugaanvalle in Sirië kan drie jaar duur as hulle fokus op ISIS se olie-velde. Die owerheid gaan glo bykomende vegvliegtuige ontplooi in aanvalle teen die Islamitiese Staat in Sirië. Bomwerpers het reeds die Omar-olievelde in die ooste van Sirië geteiken wat onder beheer van die terreurgroep
Lees verder: Brittanje gaan ISIS glo vir die volgende drie jaar bom
Terreur op agenda by China-Afrika-beraad in Johannesburg
Die Chinese ambassade in Luanda se eerste sekretaris, Zhao Haihan, het in ‘n onderhoud met Bloomberg gesê die Angolese regering is gewaarsku oor die hoë frekwensie van ontvoerings van Chinese burgers. Tot enkele weke gelede, het niemand verwag dat veiligheid ‘n onderwerp van bespreking sal word by die China-Afrika-beraad wat 4-5 Desember in Johannesburg gehou
Lees verder: Terreur op agenda by China-Afrika-beraad in Johannesburg
Springbokafrigter Heyneke Meyer bedank
Heyneke Meyer het bedank as Springbokafrigter. Die aankondiging is Donderdagoggend op Twitter bevestig deur die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru). “Meyer het besluit om as afrigter te bedank. Hy is van mening sy besluit is in die beste belang van SA rugby, in lig die van onlangse ontwikkelings.” Meyer het aan Saru gesê dat hy sy integriteit
Nigerië verlaag MTN-boete
Die Nigeriese Kommunikasie-kommissie het ingestem om MTN se boete van R72 miljard rand na sowat R14 miljard rand te verminder. Die boete is opgelê omdat MTN Nigerië ongeregistreerde intekenare nie dadelik afgesny het in Augustus en September nie. Twee Nigeriese amptenare van MTN, waaronder die hoof, is intussen afgedank en vervang. Wetgewing oor die registrasie
VSA draai Europese sokkerkraan stywer toe
Die sokkergeldkraan in Europa is nog ‘n knou toegedien nadat ‘n aantal voormalige en huidige FIFA-amptenare in hegtenis geneem is. Die inhegtenisnemings hou glo verband met ‘n ondersoek wat deur die Amerikaanse departement van Justisie gelei word. Hooggeplaaste FIFA-amptenare is in Switserland byeen vir ‘n vergadering. Hulle is volgens berigte vanoggend in Zurich in hegtenis
