FW de Klerk het onlangs by geleentheid van sy tagtigste verjaardag ‘n toespraak gelewer by die Kelvin Grove-klub in Nuweland. Waar anders? Hoe Engelser, hoe beter. Natuurlik sal die Engelse hom eer, hy was dan die ondergang van die Afrikaner. Dit kan ook wees dat hy dit nie meer waag om voor ‘n Afrikaanse gehoor
Leon Lemmer: Meerderheidsregering: Is dit die blanke kiesers se skuld?
‘n Getroue Praagleser en gewaardeerde -rubriekskrywer, Karel Combrinck, wil weet in hoeverre die blanke kiesers skuld het aan die roemlose 1994-oorgawe aan swart mag (kyk sy reaksie onderaan my Praagrubriek van 13 deser). Hierdie saak is dermate van deurslaggewende belang vir bv die selfrespek, -beeld en -vertroue van blankes/Afrikaners dat ek liewer ‘n aparte artikel
Lees verder: Leon Lemmer: Meerderheidsregering: Is dit die blanke kiesers se skuld?
Trump se adviseur is pro-Russies
Volgens Reuters word Donald Trump geadviseer deur genl. Michael T. Flynn, voormalige direkteur van die DIA. Trump, die voorloperkandidaat, word in sy sieninge oor internasionale politiek deur Flynn bygestaan. Die sakeman se uitsprake, waarvan talle getuig van realisme oor buitelandse beleid en immigrasie, is deel van sy gewildheid. Hy beskryf president Poetin onder meer as
Hillary op pad na die wenpaal
Hillary Clinton is heelwat nader daaraan om die Demokratiese Party se kandidaat in die presidentsverkiesing te word, met Bernie Sanders wat sukkel om by te bly. Clinton het haar teenstander, Bernie Sanders, in al die deelstate waar gestem is – Florida, Noord-Carolina, Ohio, Illinois en Missouri – verslaan. Sanders se kanse om Clinton se voorsprong
Duitsland sluit diplomatieke missie in Turkye
Duitse diplomatieke missies en ‘n skool in Turkye het Donderdag gesluit na ‘n terreurdreigement, het die ministerie van buitelandse sake aangekondig, minder as ‘n week na ‘n selfmoordmotorbomaanval in die Turkse hoofstad. Die ministerie van buitelandse sake het gesê die sluiting is ‘n “voorsorgmaatreël” en ‘n beroep op alle Duitsers tans in Turkye gedoen om
Malawi wil geskutte ivoor verbrand
Tanzanië het Malawi gelooi oor sy besluit om drie ton ivoor met ’n waarde van meer as vyf miljoen Amerikaanse dollar te verbrand. Volgens die land kan dit eerder gebruik word om vermeende ivoorsmokkelaars te vervolg, het AFP berig. Die regsgeleerde Christon Ghambi het aan joernaliste gesê die vernietiging van die ivoor gaan die hofsaak
Rand herstel na rentekoersverhoging
Die Rand het Donderdagaand tot R15,10 teen die dollar herstel nadat ‘n rentekoersverhoging aangekondig is. Die jongste verhoging beteken dat die prima uitleenkoers tot 10,5 persent styg. Die Suid-Afrikaanse geldeenheid het Woensdag tot R16,20 teen die dollar gedaal nadat die adjunk-minister van finansies onthul het dat die Gupta-familie by regeringsaanstellings betrokke is. Mcebisi Jonas het
Rivonia-kommunis kla dat ANC buite beheer is
Die veteraan kommunis, Dennis Goldberg het weereens sy oproep herhaal dat die leierskorps van die ANC verwyder moet word. Goldberg het die oorhandiging van die digitale oudio-leêrs van die Rivoniaverhoor in Pretoria bygewoon. Dié destydse verhoor is gekenmerk deur wit kommuniste se komplot om Suid-Afrika deur ‘n bloedige rewolusie omver te werp wat dit sou
Brittanje gaan glo nie in Libië ingryp nie
Brittanje het geen planne om die stuur van troepe na en lugaanvalle op Libië te verleng nie. Die verklaring deur die ministerie van verdediging volg ná ’n komitee van wetmakers gesê het die land kan tot ’n 1000 troepe ontplooi. Die laerhuis se komitee vir buitelandse sake het gesê Brittanje kan deel wees van ’n
Speaker se man verskyn weer oor moorde
Die eggenoot van Nokhaya Mjila, die ontslape swart speaker van die Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, verskyn na verwagting vandag weer in die Kathu-landdroshof. Thamsanqua Mjila staar vier aanklagte van moord in die gesig, asook klagte van aanranding met die doel om ernstig te beseer en brandstigting. Nokhaya is op 12 Junie verlede jaar in ‘n
