praag.co.za

Rivonia-kommunis kla dat ANC buite beheer is

Written by

in

,

Die veteraan kommunis, Dennis Goldberg het weereens sy oproep herhaal dat die leierskorps van die ANC verwyder moet word.

Goldberg het die oorhandiging van die digitale oudio-leêrs van die Rivoniaverhoor in Pretoria bygewoon.

Dié destydse verhoor is gekenmerk deur wit kommuniste se komplot om Suid-Afrika deur ‘n bloedige rewolusie omver te werp wat dit sou laat lyk na ‘n swart opstand.

Goldberg sê die ANC ervaar tans ernstige leierskapprobleme en dat dit moeilik sal wees om die party te beheer met die huidige leiers in plek.

Hy het ‘n beroep op president Jacob Zuma gedoen om wat hy noem die verwoestende korrupsie en kaderskap in die party te beëindig.

Die Demokratiese Alliansie en die Ekonomiese Vryheidsvegters het uit die vraag-en-antwoordsessie van President Jacob Zuma in die Nasionale Vergadering gestap.

Die Speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, het die DA se leier in die parlement, Mmusi Maimane, gevra om die vergadering te verlaat nadat hy nie wou stilbly terwyl Zuma besig was om ‘n vraag te beantwoord nie.

Maimane het beswaar aangeteken dat Zuma nie die vrae rakende die voormalige Minister van Finansies, Nhlanhla Nene, en die val van die rand ná Nene se verwydering wou antwoord nie.

Mbete het Maimane herhaaldelik gevra om Zuma kans te gee, maar Maimane het aangehou met sy beswaar, waarna Mbete gevra het dat hy die vergadering moet verlaat.

Die afdanking van Nene as minister van finansies in Desember en die voortslepende vendetta teen die minister van finansies, Pravin Gordhan het vrese aangewakker dat ‘n kredietafgradering op hande is.

Bewerings van korrupsie en onbehoorlike invloed deur die Gupta-familie by politieke aanstellings, wil nie gaan lê nie.

Nene wou nie kommentaar lewer op bewerings dat die Gupta-familie betrokke was by sy afdanking nie.

Hy het gereageer op die adjunk-minister van finansies, Mcebisi Jonas se bewerings dat hy Nene se pos aangebied is op voorwaarde dat hy glo sekere belange bevorder.

Jonas het skokgolwe deur die land gestuur met die bewerings dat dit rede kon wees hoekom Nene in Desember afgedank is.

Die minister van handel en nywerheid, Rob Davies het intussen berigte afgemaak dat ‘n kabinetskommeling op hande is om hom uit sy pos te verwyder.

Davies sê ministers word deur die president aangestel en slegs hy kan ministers aanstel of afdank.

Die SAKP het vroeër beweer dat Davies deur ‘n ANC LP vervang gaan word wat onlangs as parlementslid ingesweer is.

Die SAKP beweer dat so ‘n kabinetskommeling verband hou met die Gupta-familie se belange om ‘n aandeel in ArcelorMittal te bekom.

Dit volg ook nadat die adjunkminister van finansies Mcebisi Jonas onthul het dat die Guptas hom die pos as minister van finansies aangebied het. Davies het Jonas as ‘n man van eerlikheid en integriteit bestempel.

Suid-Afrikaanse banke het ‘n beroep op die regering gedoen om buitestaanders te verhinder om by die Nasionale Tesourie in te meng.

Die Suid-Afrikaanse Bankvereniging het gereageer op bewerings van die Gupta-familie se onbehoorlike beïnvloed in die aanstelling van ministers.

Die hoof van die vereniging, Cas Coovadia sê finansiële markte dra die las na bewerings dat die Guptas verantwoordelik was vir die afanking van die voormalige minister van finansies, Nhlanhla Nene in Desember.

Comments

32 responses to “Rivonia-kommunis kla dat ANC buite beheer is”

  1. Ou Transvaal Avatar
    Ou Transvaal

    Die oposisie wil ook nie dit verstaan dat , wanneer hulle JZ onderbreek veroorsaak dit dat hy nie die vraag volledig beantwoord nie.
    Die “uitverkore volk ” wat nie gekritiseer mag word nie het n leidende rol gespeel in die regering verandering met die gevolg dat ons mense uitgemoor word, hulle stook nou weer vure van vernietiging.

    1. eduard Avatar
      eduard

      Talmudisme = Judaisme = Bolsjewisme = kommunisme = multikultirisme.

      1. ss Avatar
        ss

        Reg eduard dit is so. Maar Israel hou homself frei van multikulturisme , dwing dit an die res van die werld af , en hulle bly “skoon” Joode.
        Dink nie jy sal baie swart gesigte in king david skool sien nie.

        1. Hans Onrust Avatar
          Hans Onrust

          De verdeling van die 160.000 ‘vluchtelingen’ uit Griekenland volgens doorgedrukte EUSSR afspraak onder het merkelbewind, tot nu zijn er daarvan 800 ‘verdeeld’, loopt stroef maar het volgende loopt gesmeerd :

          Dozens of Eritrean migrants have relocated to Sweden in recent weeks following an agreement brokered between the government of Sweden and the United Nations High Commission for Refugees in Israel, it emerged on Tuesday.

          The resettlement – which Israeli NGOs said included 54 Eritrean women – was part of the “ongoing process of willful deportation to Sweden,” according to the Interior Ministry, which reported the deal on Tuesday. They added that the move was also done in collaboration with the United Nations and that each Eritrean migrant received a payment of $3,500.

          According to ministry figures, a total of 2,612 migrants willfully left Israel in 2013, of these 1,955 were from Sudan and 461 from Eritrea.

          1. G Avatar
            G

            Die “160.000 ‘vluchtelingen’ uit Griekenland” waarvan twee derdes geestes ongesteld is. http://praag.org/?p=22015

          2. Hans Onrust Avatar
            Hans Onrust

            Absoluut weer een goed artikel op PRAAG, G.

            Helaas wordt dat zwakbegaafde ofwel achterlijke bij ‘migranten en vluchtelingen en asielzoekers en gastarbeiders’ in W.E al 50 jaar. per definitie weer misbruikt door linkse misdaadbevorderende bedriegers die aan de misdadige ellende verdienen.

            Bij een geweldsmisdrijf door zo’n Afrikaan/moslim gaat meer aandacht tijd en geld zitten in de daders dan in de slachtoffers.
            En, racistisch genoeg, vooral de blanke autochtone Europeaan betaalt aan alle kanten de directe en indiecte kosten.

        2. Ou Transvaal Avatar
          Ou Transvaal

          Hulle is maar baie kil teenoor die swart jode van Ethiopie en weier hulle burgerskap van Israel.

  2. Rooikop Avatar
    Rooikop

    Toe daar bleeksiele agter die ANC gesit het, het hulle rigting en plan gehad. Hulle het toe (ook met ondergrawery en verraad) dit reggekry om aan die stuur van sake te kom. Die “bestuurders” het nooit die vermoë gehad om dit behoorlik te doen nie. Hulle het egter nou ook agtergekom dat hulle die beursie en die mag het en nou luister hulle nie meer na die bleeksiele wat hulle aanvanklik gelei het nie. So eet afrikarevolusie sy eie ouers op.

  3. ThysH Avatar
    ThysH

    Die opmerkings van Goldberg en die interesante en bra onverwagte “onthullings” oor ‘n kabinetskommeling van die kant van die SAKP laat vir my “gevaarligte” sien flikker oor die moontlike politieke ontwikkelings vorentoe.

    Of die SAKP se bewerings waar is of nie, is nie die punt nie – die punt is dat die SAKP duidelik hier hard probeer om nie alleen die toon aan te gee binne die ANC se “drietalkoalisie” nie, maar eintlik die ANC geheel en al wil oorneem en hulle man (Blade?) in die toppos wil he met die kabinet grotendeels lede van die SAKP – en kommunisties-gesinde lede van Cosatu.

    Dis te betwyfel of hulle dit hierde naweek gaan regkry op die vergadering van die ANC se uitvoerende komitee, maar hulle sal fyn dopgehou moet word in die maande wat voorle. Daar kan met stelligheid voorspel word dat Zuma in volgende jaar, maar beslis vroeg in 2018 sal uittree om plek te maak vir ‘n nuwe leier voor die ’19 algemene verkiesing. My verwagting is dat die SAKP dan sterk gaan werk om hulle eie mense in die topspan te kry.

    As hulle daarin slaag, gaan dit groot politieke omwentelings in die land bring, maar as hulle NIE slaag nie, kan die poppe eers dans!

    Die SAKP en die EFF (die Malemas) is reeds ideologies so naby aan mekaar dat dit glad nie verregaande is om die moontlikheid van ‘n koalisie tussen hulle in die nabye toekoms te sien nie. As die SAKP nie daarin slaag om die ANC te beheer nie, is daar ‘n goeie kans dat dit uit die “tripartite” sal tree en ‘n nuwe groepering saam met die EFF vorm.

    Dit is die een enkele groepering wat die ANC kan knou.

    AS mense dink die huidige politieke gewoel is interessant, moet hulle wag en sien wat vorentoe kan gebeur – en waarskynlik GAAN gebeur.

    Baie mense dink Zuma is die groot probleem. Dis kortsigtig om te dink dat dinge gaan verbeter as hy sou waai. Die probleem is die ANC – en die eintlike probleem is die radikaliste en hulle meelopers soos die SAKP.

    1. Hans Onrust Avatar
      Hans Onrust

      zo’n bekrompen criminele psychopaat van het type kleingeestig NY Bronx zwart, komt inderdaad niet zomaar bovendrijven maar die afsluiting van u lijkt niet echt volledig of inclusief Thys.

      Er lijkt in breder verband al enige tijd enige toenemende wrijving tussen de draadtrekkers en de poppen, wat in combinatie met een ancyl bankroet tot eff ‘outsourcing’ en verondersteld groeiend sakp getouwtrek leidde ?

      Hoeveel van de 115.000 ‘witte Joden’ zijn er in de anc sakp schurkenstaat vermoord sinds 1994 ?
      Hoeveel zijn er verdreven/geëmigreerd naar racistisch Irgun Israel, vòòr en ná de krachtige ‘let the chickens come home’ oproepen vanuit het land van melk en honing en pedofilie en (be)snijdende kindermishandeling ?

    2. Rooikop Avatar
      Rooikop

      Zuma word voorgehou as die sondebok soos jy sê – met my ervaring van hoe die spul aanmekaarsteek is dit nie net hy wat bv in die guptas se sak is nie, mense soos daai wed op al ses die moontlike wenperde en sorg dat daar genoeg gemaak word om die verliese vir die 5 wat nie wen nie te maak.

  4. Betzie van Rensburg Avatar
    Betzie van Rensburg

    Wil net sê ek vind dit naarmakend-walglik dat daar hoegenaamd in hierdie land van n regering en n president gepraat word .’ President en regering ‘ is n belediging vir die betekenis wat aan hierdie woorde geheg behoort te word .

    1. Ou Transvaal Avatar
      Ou Transvaal

      EK verkies regime en diktatuur.

      1. Rooikop Avatar
        Rooikop

        Kyk veral na sy vroue – lekker dik! 🙂

  5. Corrupt_comrat_nr1 Avatar
    Corrupt_comrat_nr1

    beste kommie,is ‘n dooie kommie. Hy voeg geen waarde by nie en is deels verantwoordelik vir die gemors wat jacob en sy korrupte comRATs veroorsaak

  6. Hans Onrust Avatar
    Hans Onrust

    De benaming ‘wit’, gekoppeld aan Rivonia, is discutabel.

    De scheidslijn tussen communist en kapitalist was na het lanceren van de ‘gospel of hate door Marx’, vanaf begin 20e eeuw tussen dikke V/M vrinden Jacob Schiff en revolutieleider Leon Bronstein tot nu, maar dun 😉

    Er werd aanvankelijk ook ‘wit’ gebruikt om mensjewieken te duiden. En die witten zouden volgens rode lezing op het punt hebben gestaan om de Romanov Tsarenfamilie in Jekaterinaburg te bevrijden.

    Inmiddels weten we zeker dat de bloeddorstige racistische rode witten Lenin en Sverdlov, gezamenlijk de executie van de Tsarenfamilie tekende i.o.v. de beruchte bloeddorstige Wallstreet bankster en dat racist Yurovski NIET op eigen houtje handelde.

    “De ene hand wast de andere”, in chaos en misdaad en massamoord en Genocide voor de rest.

    1. Betzie van Rensburg Avatar
      Betzie van Rensburg

      Der musikalische Klang der russischen Männerchöre ist immer gleich spürbar . Jedoch gefallen mir die deutschen Männerchöre mehr . Vielen Dank , Hans .

      1. Hans Onrust Avatar
        Hans Onrust

        Nou dan voor u deze erbij vanuit een door merkel verdeeld Europa, Betzie 😉

        https://www.youtube.com/watch?v=wjc-NxtwV0k

        1. Hans Onrust Avatar
          Hans Onrust

          en hier overigens ter bekrachtiging van e.e.a.nog de prijzenswaardige Erika Steinbach met het woord dictatuur 😉 omdat o.m. de door merkel ingeleide invasie door ‘vluchtelingen’ nou niet bepaald democratisch is besloten…..
          http://www.tagesspiegel.de/politik/am-wahlsonntag-erika-steinbach-vergleicht-regierungsarbeit-mit-diktatur/13315384.html

        2. Betzie van Rensburg Avatar
          Betzie van Rensburg

          Ach , Mensch , doch ……

        3. Betzie van Rensburg Avatar
          Betzie van Rensburg
    2. Kalium_Chloraat Avatar
      Kalium_Chloraat

      Ek hou meer van hierdie een. Ek bly wonder hoekom?
      https://www.youtube.com/watch?v=YoB4Vkvceo0

  7. G Avatar
    G

    Dat ‘n Jood onder daardie vaandel kan staan sonder om te blik of bloos. In Israel is apartheid springlewendig.

    1. Ou Transvaal Avatar
      Ou Transvaal

      KOLSKOOT!!!!!!

  8. Erasmus Avatar
    Erasmus

    Hoe ironies dat die Boervolk se geloof die jode verhef. En toe is die jood heeltyd die agent wat die Boervolk tot in die afgrond gedryf het.

    1. Renier Gouws Avatar
      Renier Gouws

      Die Jode van vandag is Edomiete en hulle is juis die mense wat Jesus gedood het. Jesus is nie deur sy eie skape gedood nie.

  9. Krokodil. Avatar

    Dennis Goldberg said the ANC is currently experiencing serious leadership problems that it would be difficult to control the party with the current leadership”

    LOL, Typical, Dennis & his Zionist friends are only concerned with “CONTROL”.
    While the ANC were causing chaos against white SA, with terrorism & insurrection, that was ok though.

    1. Guest Avatar
      Guest

      I suppose that was “proper” control.

  10. Riempies Avatar
    Riempies

    Jip die Jode het nie hulle huiswerk behoorlik gedoen nie –
    nou kla hulle oor hulle beheer verloor?

    1. Ray Avatar
      Ray

      Hulle speel met vuur as hulle met die uitverkorenes mors.

  11. ThysH Avatar
    ThysH

    Ek sien daai ander groot kommunis, Kathrada, het nou ook op die anti-Zuma wa geklim. Maar hulle gaan sleg tweede kom op vandag se ANC NUK vergadering. Kan dit dalk die begin wees van die einde van die SAKP in die “alliansie”?

    Maar die Gupta ding bly interessant. Hier IS ‘n sterk golf van weersin in die Guptas – al is hulle ou vriende van Zuma. Is dit dalk die begin van ‘n sterk anti-Indiër golf wat vortentoe sterker kan groei? Nie oornag nie, maar in die volgende paar jaar. Dalk – dalk nie!

    1. ThysH Avatar
      ThysH

      En ek sien ‘n berig op een van nuuswebwerwe dat die SAKP se Jeugliga nou ook op die anti-Zuma wa geklim het! Hier is wragtag iets aan die gang.

Leave a Reply