Caxton se aanlynsakenuusdiens Moneyweb, dagvaar vir Fin24,d ie aanlynsakediens van Media24 vir beweerde kopieregskending, plagiaat en die wederregtelike gebruik van Moneyweb se inhoud, het Beeld Vrydag berig. Moneyweb, ‘n mededinger van Media24, argumenteer in hofstukke dat Fin24 sy eksklusiewe inhoud wederregtelik oorgeneem en as sy eie aangebied het. Sonder toestemming het Fin24 inhoud gepubliseer wat
Olimpiese fakkel na Tokio
Die Olimpiese fakkel sal ná die 2016 Spele in Rio de Janeiro aan Tokio oorhandig word. Die bodproses is gisteraand in Buenos Aires in Argentinië afgehandel en Tokio is tot die groot vreugde van Japanners as die wenner aangekondig. Tokio het 60 stemme teenoor Istanboel se 36 ontvang. Die ander stad wat sy finale voorlegging
Motorfietsryer dood in Krugersdorp
“n Motorfietsryer het gisteraand gesterf toe hy agter in ‘n bakkie vasgery het in Sterkfonteinweg, Krugersdorp, het paramediese personeel Sondag gesê. “Netcare 911-paramedici het op die toneel aangekom en die motorfietsrywer, ‘n man in sy vyftigerjare, op die pad gevind met lewensgevaarlike beserings,” het die woordvoerder van Netcare 911, Chris Botha, gesê. “Paramedici het vir
Word Afrikaanse media deur veiligheidsdienste gemanipuleer?
In die lig van die vreemde verskynsel dat Afrikaanse media en meningsvormers dikwels standpunt inneem téén die belange van Afrikaners of hulle daarvan probeer oortuig om van hul bates afstand te doen, het praag die volgende vrae aan ‘n kenner gevra: Is Afrikaanse media geïnfiltreer? Is daar joernaliste wat ook agente van die staat of
Lees verder: Word Afrikaanse media deur veiligheidsdienste gemanipuleer?
Die kastraatmentaliteit kry momentum
deur Leon Lemmer Die Vryheidsfront Plus het pas by monde van sy leier, Pieter Mulder, te kenne gegee dat hierdie party sy missie verbreed met die oog op diversiteit en samewerking. Die VF Plus gaan hom vorentoe nie net aan die bevordering van die belange van blankes toewy nie, maar aan dié van alle minderheidsgroepe
EFF betoog voor SAPD-hoofkantoor in Johannesburg
Agt lede van die EFF het ‘n kort betoging buite die Gauteng se SAPD-hoofkantoor in Johannesburg gehou. Lede van die EFF se provinsiale opdragspan het struggle-liedjies gesing, insluitend “Siyaya” [Ons is op die pad vorentoe] en in ‘n sirkel gedans, onder die wakende oog van ‘n handvol polisielede. Die betogers, geklee in rooi bykomstighede van
Lees verder: EFF betoog voor SAPD-hoofkantoor in Johannesburg
Swazi’s vat Cosatu-leiers vas
Cosatu beweer die Swazilandse polisie het ‘n opposisieleier in hegtenis geneem asook ‘n vergadering van vakbondleiers uit Suid-Afrika ontwrig. Cosatu se buitelandse sekretaris, Bongani Masuku, sê Mario Masuku, die leier van PUDEMO – die Swazilandse opposisieparty, is Vrydag in hegtenis geneem onderweg na ‘n betoging teen die regering van Koning Mswati III. Die Swazilandse polisie
Kragsabotasie in Johannesburg ‘terrorisme’
Die optrede van die werknemers wat betrokke is daarby om substasies regoor die stad af te skakel, is gelyk aan terrorisme, het Gauteng se LUR Faith Mazibuko het Vrydag gesê. “Ons is kwaad as ‘n provinsiale regering, en wat gebeur het is gelyk aan ‘n daad van terrorisme,” het Mazibuko aan verslaggewers gesê. Sy het
Zuma mag appelleer oor spioenasiebande
Regter Rammaka Mathopo het Vrydag in die Johannesburgse hooggeregshof verlof tot appèl aan president Jacob Zuma se regspan toegestaan ivm die openbaarmaking van transkripsies van die omstrede spioenasiebande. Hulle voer aan dat die bande vertroulik is en kan Zuma benadeel indien die transkripsies oorhandig word. Die nasionale vervolgingsgesag (NVG) het in 2009 besluit nalv van
Vermeende Bredasdorp-verkragter verskyn
‘n Voorverhoor gaan vanoggend in Kaapstad gehou word in die saak van verkragting en moord teen Johannes Kana. Kana het reeds skuld beken op ‘n aanklag van seksuele aanranding. Die Bredasdorp-tiener, Anene Booysen (17), is in Februarie op ‘n buitengewone wrede wyse vermoor. Sy is op ‘n konstruksieterrein gevind. Die saak sal na verwagting na
