
‘n Voorverhoor gaan vanoggend in Kaapstad gehou word in die saak van verkragting en moord teen Johannes Kana.
Kana het reeds skuld beken op ‘n aanklag van seksuele aanranding.
Die Bredasdorp-tiener, Anene Booysen (17), is in Februarie op ‘n buitengewone wrede wyse vermoor. Sy is op ‘n konstruksieterrein gevind.
Die saak sal na verwagting na die Swellendamse hof verskuif word waar ‘n verhoordatum in Oktober bepaal sal word.
Booysen was nog lewendig waar sy erg geslaan en haar ingewande oopgesny op ‘n konstruksieterrein in Bredasdorp op 1 Februarie gevind is.
Sy het in die Tygerberg-hospitaal ‘n dag later aan haar beserings beswyk.
Die staat beweer dat Kana haar eers verkrag het en haar daarna oopgesny het, wat gelei het tot haar dood.
In Mei, het die Staat aanklagte teen Kana se mede-beskuldigde, 22-jarige Jonathan Davids, teruggetrek.
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NV) se woordvoerder Eric Ntabazalila het gesê ‘n ondersoek het aan die lig gebring dat daar onvoldoende getuienis is om ‘n skuldigbevinding teen Davids te kry.
Voordat sy dood is, het Booysen gesê vanuit haar hospitaalbed dat vyf of ses mans betrokke was by die aanval.
Sy het die naam “Zwai” geprewel, wat beide die bynaam van Davids en ‘n ander man Zwelitsha is. – eNCA

Sal ek daarvan hou om my regtervoet dwars voor sy bek te plant en sy gorrel uit te ruk !
Dit kan nie die daad van ‘n mens wees nie … barbaars is sagkens gestel.
Julle hoef nie so te worry nie – Anene Booysen was nie wit nie.
Siek mens. Die verkragters is nie wit nie
Die feit dat sy n kleurling was maak dit vir jou reg om so n voos opmerking te maak?
Mary is jy nou weer soos ‘n miskruier ?
Feit is, die verkragter kon ‘n Blanke verkrag en grusaam vermoor het.
Doodstraf sal ek SKREE vir verkragters en moordenaars (ongeag kleur).
Ja Marie pasop vir die dag as die swarte jou leed aandoen. Dit sal nie help jy seg nee ek is anc of ek is aan julle kant nie. Hulle sien dan nie politieke oortuigings raak nie, maar jou wit vel. Jy kan maar jou anc kaartjie voor jou bors ook dra, sal nie help nie Marie.
Moontlik jy en jou groot liefde?
Weet jy Sug Net, ek worry oor die dag as enigiemand my leed aandoen. Wat dink jy gaan ek se as ‘n witman my wil verkrag? Orraait – jy’s wit, maak soos jy wil? Niemand wil seerkry nie -maar ek kan met die beste wil ter wereld nie sien wat die kleur van die misdadiger met enigiets uit te waai het nie. Maar nou gaan jy seker weer se dat witmense nie verkragters of misdadigers is nie…
Marie maak oop jou twee oe en ore kyk, lees en hoor wat in hierdie land aangaan. 99% SAL dit ‘n swarte wees wat die Blanke leed aandoen. Besef jy werklik wat aan die gebeur is, of wil jy dit nie hoor of sien nie. Dan die vraag wat kleur met misdaad te doen het? Hel jong is dit nie voor die hand liggend nie? Moet ek dit vir jou uitspel? Marie haal af jou donker bril.
En as dit die 1% witte is (volgens jou statistiek) is dit dan orraait? Kom slaan my, verkrag my, steel my goed…jy’s wit so dis fine? Ek vra weer….wat het kleur met dit te doen?
Tor afgeval Mary? Seg Net probeer vir jou se dat statistiek bewys dat jy 99% eerder deur ‘n anderskleurige verkrag sal word as deur ‘n blanke. Dit is wat dit met kleur te doen het.
Jees, jy kan beter as dit doen?
Of miskien dalk nie.
Ratel in ‘n liberalis se kop sal mens niks inkry nie. Hulle “one minded” of eenrigting denkers. Die dag as die swartes iets aan hulle doen is hulle die eerstes wat land uit vlug.
Nee, dis omdat hulle hoegenaamd geen moraliteit het nie. Hierdie een is ook amoraal. Geen gesonde samelewing kan met sulke siek individue funksioneer nie. Dis hoekom SA gebuk gaan onder hierdie barbaarse plaag van verkragting en marteling en moord. Sulke soort amorale mense gebruik doodgewoon die rassekaart sodat hierdie misdaadhel van ons kan aanhou en kan voortduur, want die mense wat sê “genoeg” word as rassiste uitgekryt asof dit die doodsonde is. Barbaarse gedrag is vir hulle aanvaarbaar.
Ag Ratel – is jy ALWEER onner my klere? Ok maar ‘n one-track mind ne?
Nou weet ek die tor het afgeval.
Die tor kort batterye dit wil nie meer brrrrrrrrrrrrr nie.
Vibra tor?
Jy het dit geseg!!!!!!!!!!!!!11
Hey Ratel, ek sien jou one-track mind is al weer op ‘n drafstap. Het jy ‘n geheime fantasie oor liberale vrouens?
Hey Ratel, ek sien jou one-track mind is alweer op ‘n drafstap. Dalk het jy ‘n geheime fantasie oor liberale vrouens?
Marie verstaan jy wat ek hierbo vir jou geseg het? Of stem jy nie daarmee saam nie?
Ja. Nee.
Jy skuld my ‘n verduidelikking. Ek vra wat is ‘n rassis???
Bobby Fischer het in sy lewe nie iemand so skaakmat gesit soos wat jy nou gedoen het nie Arnieann.
Ek haat swartes !!! Rassisties.
Ek haat wit liberaliste !!! Wat is ek nou ???
n Deurmekaar dingemalerie.
Ek het ‘n intense haat in die swart gemors. Hulle het my en my familie groot skade aangerig Plaas moord en Polisie moord, Die HAAT is baie GROOT EN INTENS ek is ‘n RASSIS,
Seg, nee, ek haat hulle nie. Haat is n gevoel. Ek voel absoluut NIKS vir hierdie etters nie!, en nou praat ek nie eens van die Engelse nie!
Kyk na die brutaliteit waarmee balnkes (Boere) vermoor word. Hier by ons in SWA gaan dit sovêr nog goed (die goed hier is dom) ek weet net nie hoe lank nog nie. Dalk wag hulle net vir ‘n “trigger” van die NSA se kant af.
Verder kan ek nie kleinkry dat sommige ouers, (ek ken n paar wat ek gedink het goed opgevoed is) toelaat dat hul dogters met hierdie swart gemors deurmekaar is nie! Dis om van te kots!!
Groetnis.
SWAGM hier by ons is dit ook nog redelik stil. Het net probleme met mense wat wild strikke stel. Ek is nie baie ver van jou nie. Tussen Botswana en Gemsbok park.
Ek is jammer om te hoor oor jou familie. Ek wens niemand swaarkry toe nie. My ouers was ook slagoffers van ‘n geweldadige huisroof – ek weet hoe dit seermaak.
Marie ek dink nie iemand wat nog nie deur ‘n plaasmoord geraak is weet wat dit is nie. Ook my broer is deur swartes vermoor. Julle verstaan nie waarom ek die intense haat in swartes het nie. Dat daar wel ordentlikes is, is seker so, maar ek praat hier in die algemeen. Ek is ‘n rassis en sal nie verander kan word nie, geen manier.
Gaan betuig jou medelye aan al die mense op Sunette Bridges se blad wat dierbares verloor het.
Mary?
Jou ouers was slagoffers van swart geweld?
En nou is jy kwaad vir ons?
Ek kan my nie voorstel hoe kwaad jy vir ons sou gewees het as dit blankes was wat jou ouers seergemaak het nie.
Ek is jammer om dit te hoor, maar jy moet wakker word my girl.
Nee wat Ratel, ek raak kwaad oor dinge of mense wat saak maak. Julle amuseer my hoogstens.
Die gevoel is min of meer wederkerig.
‘n Snobis? Iemand soos jy wat swart kinderverkragters verdedig kan regtig nie snobisties wees en vir morele mense lag nie. Ek kry jou uit my hart uit jammer, maar ek dink regtig hierdie is nie ‘n hulpsentrum vir sielsiekes nie
Tine. Huh? Waar het ek kinderverkragters verdedig? As jy verwys na my eerste kommentaar op hierdie storie – dit was i.r.o.n.i.e. Weet dis ‘n moelike begrip. En ek kry julle eintlik vreeslik jammer. Julle sit in julle haatkamertjies vasgevang en gluur na die buitewereld. En hier in die buitewereld, leef ons, lag ons, huil ons en ons is vry. Vryer as wat julle ooit kan wees met julle benepe uitkyk op ander mense.
Ja vry om kinders te verkrag
As jy ironie moet gebruik om swart kinderverkragters beter te laat lyk is jy ver heen
Nee Goggie, ek gebruik dit om julle slegter te laat lyk.
Haha! En nou laat dit jou sleg lyk en almal wat teen jou is goed. Ek dink mens noem dit “poetic justice”
Magtig, dis moeilik om mense te beledig as hulle so dom so brode is …….
wat is vry? bedoel jy agter slotte en doringdraad en alarms sodat die swart verkragters nie by ons vrouens en kinders uitkom nie? jy leef in ‘n gekkeparadys. as jy kan bewys dat jy nie jouself soos alle ander wittes beveilig nie, sal ons jou ernstig opneem. kanse is dat jy self agter tralies wegkruip in jou ‘haatkamertjie’ en jouself vertel dis wittes wat jou bedreig
Nee gas, ek bedoel vry in my hart en my gedagtes.
dis duidelik jou probleem, want jy is nou so vry dat jy kinderverkragters ook aanvaar. ek dink die mense op hierdie forum probeer hulle bes om aan jou die misdadigheid die aakligheid en totale verskrikking daarvan oor te dra, maar jy hou aan om dit te ontken. wat jou self 100% aanspreeklik maak. so jy is deel van die probleem
Moenie alles rook wat in banksakkies verkoop word nie Mary. Om in jou hart en gedagtes vry te wees is net ‘n illusie. More moet jy weer opstaan en die NSA van voor af face.
Mary, ietsie vir jou my girl.
Doen tog die moeite om dit te kyk.
http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=DN2mwNaV9p8
Kom dan terug na my toe en vertel my hoe geamuseerd jy is.
Mary jou kondisionering was so volledig dat nie
eens die sinnelose aanranding op jou ouers deur swartes jou raak of versigtig
maak nie. Jy beskik nie oor die opsie van keuse
nie – anders as wat jy gekondisioneer is om te doen.
Kom ons vat ‘n voorbeeld uit my lewe. My buurman is swart. Hy’s ‘n mediese spesialis. Volgens jou redenasie kan ek hom nie nooi vir koffie nie, want die kanse is goed dat hy my gaan aanrand en verkrag. My (wit) kollega se seun wat aan heroin verslaaf is, is egter welkom want hy’s wit. Huh? Dit maak vir my geen sin nie.
Mary jy praat gekondisioneerde praatjies – nie sinvolle gesprek nie. Jou voorbeeld van die swart spesialis wat langs jou woon – weet jy n hospitaal waar hierdie spesialis werk stel hierdie spesialis die standaarde in sy teater – feit: alle hospitale in die land het septiese teaters die argitek wat my huisplanne geteken het is die jongste slagoffer van hierdie
septiese teaters sy is al weke na haar rugoperasie aan dreinerings buise gekoppel in die oop operasie wond – dit gaan heelmoontlik nou gaan na 3 maande na die operasie.
Mens kan nie sonder realistiese insig in Suid Afrika redeneer soos jy nie. Jou wit kollega se seun wat aan heroien verslaaf is – jy gebruik uitsondering en maak dit die norm – dit is nie rasioneel nie dit is gekondisioneer om blind te wees vir die realistiese feite. Ek en jy sal nie ingesprek kan tree nie – jy het geen kontak met die werklikheid nie. Jy sal altyd redeneer vanuit n steriotiepe vertikale lyn – en ek uit n horisontale lyn vanaf verskillende planete.
Hi ou Riempies, jy aanvaar sommer dat die swart spesialis verantwoordelik is vir “septiese teaters”? Ek weet nie so lekker wat jy met “septiese teaters” bedoel nie. Anyway, hy werk nie in teaters nie – hy’s ‘n dermatoloog. Gee klas reg oor die wereld – hy vetrek nou juis Amerika toe om by die Harvard Medical School ‘n kursus te gaan aanbied – maar nou ja, volgens julle is hy ‘n swart nerf en onuitstaanbaar. Hierdie man, en sy familie, het meer integriteit onder sy vingernael as die res van julle tesame. Sy ma het vetkoeke verkoop in Soweto, vroeg oggend, om ekstra geld te verdien om haar seuns se skoolgelde te betaal. Dan was sy ‘n “ousie” wat huise skoon gemaak het. Albei het so goed gedoen in matriek dat hulle studiebeurse gekry het om by Wits te studeer. Sy broer is ook ‘n doktor. Verfynde mense wat geen haat ronddra teenoor wittes nie. En dan luister ek na julle venynige uitsprake oor swartes. God dank, daar’s net ‘n handjievol van julle. JULLE MAAK MY SIEK! Al 10 van julle wat hier op praag uithang en mekaar se rassehaat stook.
While perpetrators and victims of sexual assault can be of any
race or gender, the vast majority—nine out of every 10 of rapes that occur in South Africa involve a black male perpetrator. These statistics signify that conversations about sexual assault necessarily entail consideration of gender and racial dynamics.
Nee, moenie dit vir die Zombie vertel nie! Zombies hou nie van die waarheid nie!
so dit kan nie mans wees wat dit doen nie. dis wit vrouens!
Bla bla bla – your argument does not prove that all black people are violent. Nor that all white people are non-violent.
Cirumstantial evidence suggests that gender as well as racial dynamics play a role. I think it is now abundantly clear that you have an agenda rather than a keen interest to solve the problem. You are therefore co-responsible for the scourge of child rape. Mary, Raper-of-Children
Ek het geweet as ek jou kan kwaad kry gaan jy defnitief jou agressie teen blankes uitblaas soos jy nounet gedoen het .-
Ek hoor graag wat jy hier kom maak dat jy nie kan wegbly van die slegte blanke Afrikaners nie – jy moet baie desperaat en alleen wees.
sy is ‘n slegte blanke afrikaner wat goeie mense wil kom afbreek om beter oor haarself te voel
Ek dink die man in haar lewe is swart en sy soek
regverdiging en goedkeuring daarvoor hier op Praag, hoogswaarskynlik asgevolg van magteloosheid teen groep-isolasie. Daar is net te veel onderdrukte woede teenwoordig in haar kommentare.
Nie blankes in die algemeen nie, net die 10 van julle wat hier op praag uithang
O dis NIA se ou ramkiekie van disinformasie, die mense wat die werklikheid raaksien is ‘n klein onbenullige minderheid. Obama het ook so gedink oor Sirië
Rerig nie ‘n clue nie ne? So laat ek verduidelik – behalwe vir die 10 of so “maatjies vir ‘n praatjie” wat hier uithang, en heeldag mekaar se alies lek met dieselfde goed oor en oor en oor, weet niemand van julle nie, niemand weet van praag nie, en die wat weet gee nie om of lag vir julle. Daar is maybe 1000 mense wat praag lees (and I’m being generous) werk dit bietjie uit as ‘n % van die SA samelewing en jy sal die betekenis van onbenullig verstaan.
‘n unhappy chappie
“Unhappy” ???
Gross understatement.
Hehehe.!!
Marie, Jy weet jy is baie gou om klippe te gooi en argumente aan te gaan. Net soos julle linkse liberaliste is kan julle nie vir mens antwoord indien julle sien dat julle verkeerd is nie. Julle herken julle foute, maar sal dit verseker nie erken nie. Onintelligente mense antwoord of redeneer soos jy.
Jip !! Soos jy seg. Ek vra hier ‘n eenvoudige vraag, en die “Varsity girl ” se breins brand toe net daar vas.
Hehehe.
Ag Seg Net, ek lewe in ‘n ander wereld as jy. Ek het swart vriende wat ek saam met my in ‘n loopgraaf sal neem en blanke kollegas wat ek nie alleen in ‘n kamer by my handsak sal los nie. En vice versa. Dit het NIKS met kleur uit te waai nie. Die definisie van rassisme is om iemand bloot op sy velkleur te takseer. Daar is goeie en slegte mense in alle groepe – dis onmoontlik om dieselde eienskappe aan ‘n hele groep toe te skryf.
AI, Marie bly maar in daardie wêreld van jou, jy sal die gevolge dra engte pluk. Elke mens het sy eie keuse en is geregtig daarop. Jammer dat jy die verkeerde keuse gemaak het.
Indien dit jou definisie van ‘n rassis is, die regering en amper die hele land rassiste. Is jy ‘n rassis?
Ek weet nie of die hele land vol rassiste is nie – maybe. Die ANC was nog nooit ‘n rassistiese beweging nie – presies die teenoorgestelde. Maar hiervoor sal ek uitgekryt word en jou meelopers op praag sal die wens uitspreek dat ek aangerand word en my familie uitgemoor word om my ‘n les te leer.
En hoe vertolk jy Zuma se verhoog liedtjies???
Selfde as simbamba???
En vele ander voorbeelde.
Jy is regtig dommer as wat ek gereken het.
Mmmm, “trap op sy kop dan is hy dood” en “bring my masjiengeweer”
Jy’s reg daar is ‘n ooreenkoms.
Korrek !!
Hy is reg, daar is ‘n ooreenkoms. Albei bepleit die doodmaak van iemand anders.
kry proffesionele hulp. hierdie is nie ‘n psigiatriese inrigting nie
NASPERS se Madiba. Die leier van ‘n buitelands beheerde terroristebende wat spesifiek effektief teen weerlose mense was, veral teen ons vroue en kinders, en wat klaaglik gefaal het as hulle teen die gemiddelde blanke man getoets is. Hier sing hy en sy bendelede hoe hulle al die blankes wil doodmaak.
Dit is die man wat in die internasionale arena aanbid word vir sy nalatenskap van vrede en versoening. NASPERS se edel barbaar. Die ikoon van moord, menseslagting, rassisme en volksmoord, wat deur NASPERS as die nuwe messias voorgehou word. Die bloed van duisende onskuldige blankes, en heel ironies, swartes ook, drup van hierdie man en sy leierskorps se hande af. Met hulle vuurhoutjies en hulle buitebande het hulle ‘n terreurbewind onder die swartes gevoer, en die graad van wreedheid het menigte kommentators en aanskouers na hulle asems laat snak.
Alles gesanksie deur hierdie NASPERS god.
http://www.youtube.com/watch?v=yC8qQE4Y2Js
Herhaal weer jou mantra, Mary, dat die ANC nie rassisties of geweldadig is nie, en dat hulle nie graag alle blankes sal wil doodmaak nie. Knus en veilig in jou liberale brein is allles wat mense soos ek al eerstehands gesien en deurgemaak, vir jou ‘n leuen en ‘n rassistiese stelling? Hoeveel keer, en op hoeveel verskillende maniere kan dieselfde boodskap aan jou oorgedra word?
Nee hel Marie jou definisie van ‘n rassis pas dan die anc soos ‘n handskoen. Hoe nou? Ek glo nie een Blanke sal dit wat jy nou hier seg vir enige ander Blanke dit toewens nie. Almal in die land se veiligheid behoort deur di regering gewaarborg word en dit is presies wat nie gebeur nie.Daar is elke vier (4) minute in Suid Kafrika iemand verkrag!!!!!!!!!!!!!!! Is dit aanvaarbaar????????????
Seg Net, as ek aanvaar dat die mense hier op praag almal blankes is, is dit presies wat hulle my alreeds toegewens het. Verskeie kere. Natuurlik is die geweld nie aanvaarbaar nie. Hoe kan dit wees?
jy veroordeel net blankes daarvoor en hou hulle as die oorsaak voor soos die anc wat jy sê nie rassiste nie
Marie jy weet en ek weet en ons almal weet dat daar in elke gemeenskap ras of gelag vrot appels in die doos is. My vraag is net wat word in hierdie land gedoen om sy mense te beskerm? Getalle gewys en % misdaad gepleeg is die swartes ons myle ver voor, in alle aspekte van misdaad. erskoning vir sulke gdrag soek nie.
Ek het nog nie hier gelees dat iemand jou dit toegewens het nie. Indien iemand dit wel gedoen het behoort daardie persoon jou verskoning te vra, Dit is nie gehoort om dit aan jou mede Blankes toe te wens nie.
Ek het ook al goed geseg wat ek nie regtig bedoel het nie en ek dink jy ook al. Soms seg mens dit in die hitte van die oomblik, veral as mens kommentaar kry wat nie met jou waardes ooreenstem nie.Nie dat ek enigsins verskoning vir sulke gedrag soek nie.
Ek hoef nie ver te gesoek het nie. Hier is wat jy in hierdie gesprekslyn geskryf het: “Ja Marie pasop vir die dag as die swarte jou leed aandoen. Dit sal nie help jy seg nee ek is anc of ek is aan julle kant nie. Hulle sien dan nie politieke oortuigings raak nie, maar jou wit vel. Jy kan maar jou anc kaartjie voor jou bors ook dra, sal nie help nie Marie.”
Jy weet Seg, haat is die beste tronk ooit. Solank as wat jy in jou hoekie wil sit met ‘n swart hart vol haat, sal jy nooit regtig vry wees nie. En die ding is swaer, net jy het die sleutel. Ek kies om vry te leef, kies om die goed in mense te sien. Alhoewel julle klomp dit damn moeilik maak 🙂 So ek leef in vrede met my medemens en oordeel hom nie op die kleur van sy vel nie. En weet jy? Life is good.
Nee my magtig Marie. Ek het mos nou nie hier vir jou of iemand anders verwens dat julle of jy leed aangedoen moet word nie. Kan jy lees of lees iemand vir jou voor? Jy sien net raak wat jy wil en ek kan nie met so ‘n persoon in gesprek bly nie. Maak oop jou oe of ore. Ek is ‘n rassis en het van al die swartes op plek ontslae geraak. Raai wat hier werk Blankes en ek leef sonder om my goed toe te sluit en in vrede en harmonie. Geen dronk nes, diefstal, geraas, betel, werk oordoen, kyk of werk gedoen is nie, kyk dat hulle wel werk nie en en en en meer nie.
Die lewe is ‘n lied sonder die kroonlose swart wetters.
nie die wens nie, die waarskynlikheid. maar jy is te onnosel om dit verstaan
So die ou struggle liedjie van die ANC Kill a Boer is nie rassisties nie?
Jy weet, ek kan nie help om aan die ironie te dink toe ek jou “loopgraaf” sinnetjie lees nie. Jy klink nie vir my na die loopgraaf tipe nie, terwyl die meeste van ons werklik ‘n loopgraaf met swart kollegas gedeel het. Anders as jou ANC wat net ‘n rassistiese terroriste stryd teen die blanke bevolking, maar meestal weerlose vrouens en kinders, gevoer het, was die stryd wat die meeste van ons gevoer het, swart kollegas ingesluit, teen swart oorheersde terrorisme. Nie teen die swart bevolking as ras nie.
duidelik, en hoe agterlik is dit nie om jou eie ervaring as die enigste maatstaf te gebruik nie? is jy outisties dat jy nie begryp dat ander mense ander ervarings het nie
O Vrek Marie,
Die tor sit nie tussen jou bene nie verdomp vroumens. Wat is dit met julle verkrampte liberale om alles aan seks te Koppel.
As jy dit nie weet nie, die tor sit op n drohl in jou breinkas, op riool water. (Soos met alle liberales)
So jou tor het afgeval, dws – jy is nou in die khaak.
Het jy dit nou sover??????????
Julle liberales beskuldig ons nie-liberales van rassisme.
Hoe doen ons dit???
Marie nee enige misdaad teen enige iemand deur enige iemand is VERKEERD. Sal jy nie iets wil verhoed of vermy waarvan jy nie hou nie, of wat jou skade kan berokken? Kom ek gee jou ‘n voorbeeld. Jy ry van punt A na punt B. Jy weet dat daar ‘n goeie kans is om ‘n pap wiel, of skade aan jou voertuig gaan kry, indien jy die kort pad vat, wat vol gate is ry. Jy weet ook dat die kans minder is om dit te kry indien jy die goeie teerpad vat waar jy tol betaal. Watter pad sal jy neem?
Dit is dieselfde met misdaad. Vermy so ver moontlik plekke waar die swartes oorheersend is en moet hulle nie blindings vertrou nie. Blankes kan dit ook aan jou doen, maar die kanse is minder. Is dit so moeilik om te verstaan?
Blacks commit these these crimes, that’s what. Are you terminally stupid? Why is it so diffucult to understand?
99.99%
Afrika jy is seker nader aan die waarheid.
Wat is hierdie outjie???
Is hy ‘n Rassis ?
Of is hy ‘n Liberaal?
Arnie dit is vir hierdie outjie dat hulle hulle beddens op stene laat staan. Die tokkelossie kom vanaand pasop.
Die kleur van die misdadigers is die hele probleem, verstaan jy dit nie. Hulle is swart. Hou op om kinderverkragting goed te praat, dis siek!
“Mary Couster” is Amy Biehl wat uit die dode opgewek is. Dis die Zombie Apocalypse
Ek hoop met my hele hart dat daardie sadistiese glimlag verander in die ergste pynvolle gesigsuitdrukking in daardie tronk. Ek hoop sy marteling hou sy hele lank aan en mag dit lank wees.
Is Papenfus sy regshulp?
So van Papenfus gepraat.
Kyk na hierdie interessante stukkie uit vanmiddag se Cape Times.
“Engelbrecht, who was born on December 28, 1994, according to records, was 13 at the time.
Papenfus has also said Engelbrecht fell into a fire, leaving him with severe burns, in September 2009.
Subsequently his hands were amputated.
Robertson wine farmer Johnny Burger and his manager, Wilhelm Treurnicht, appeared in the Ashton Magistrate’s Court last week, and the case was postponed to September 13.
On Tuesday morning, Burger, who owned the Rietvallei farm on which the assault allegedly took place, was found dead at home. It is suspected he took his own life.
Documents in the possession of the Cape Times indicate that Engelbrecht was taken to a doctor on August 15, 2009, complaining of “swelling on the side of his face”. This was 19 months after the alleged assault.
Another report, compiled from Worcester Hospital medical records, states that he was referred from Robertson to Worcester Hospital on August 19, 2009 “for possible brain abscess”. He was seen and then sent to Tygerberg Hospital the next day for a brain scan.
In October 2009, he was evaluated by the Pioneer School for the Visually Impaired in Worcester with a view to placing him in the school.
Records from the Pioneer School say that: “According to the parents he became blind in a strange way, after a boil on his cheek, and was taken to a local doctor.
“Swelling occurred and his condition worsened, whereafter he was taken to Worcester Hospital.
“According to the mother he was there for about six weeks, and on release he was blind.”
A Worcester Hospital report also states that Engelbrecht was referred from Robertson on August 19 last year with burns.
Engelbrecht was treated for burns and 10 days later had to have his hands amputated in Worcester. After this he was referred to Tygerberg for more treatment.
An occupational therapy report from Tygerberg Hospital from September last year confirms that Engelbrecht had suffered burns on August 19.
This was almost three years after the date given by Papenfus”
Dit gee ‘n bietjie meer duidelikheid oor die saak, en dinge begin nou in perskektief skuif..
Die enigste geregtigheid hier sou die toepas van gemeenskap geregtigheid gewees het.
Wanneer ek hierdie selferkende geweldenaar en beweerde moordenaar se grynsende gesig sien, is ek meer as ooit daarvan oortuig dat hy en sy rasgenote so gou as moontlik moet verengels.
Soos ‘n hele spul van Manenberg en ander papsak voorstede van Kaapstad reeds gedoen het.
‘Kaaps Afrikaans’ is of was nog nooit van enige nut vir Afrikaans of vir Afrikaners nie.
Die voorwaardes vir deelname aan hierdie webwerf, weerhou my daarvan om verder uit te brei oor die nutteloosheid van samewerking met hierdie ‘Afrikaanses’.
The rape was a mere coincidence, not part of any racial trend.Certainly wasn’t intended to goad white racists into complaining about crime.There is no risk that this or any other rape by a black person could be
misconstrued or become a flashpoint in a highly volatile situation.Got
it?
Should be hung.