Twee lede van die Tshwane Metropolisie wat daarvan aangekla word dat hulle ‘n motoris van R500.000 kontant beroof het, verskyn vandag in die Pretoria-Noord landdroshof. Na bewering het die twee die motoris op die N-1 naby Hammanskraal weens ‘n spoedoortreding vasgetrek. Terwyl hulle die motor deursoek het, het hulle op die kontant afgekom en die
Onluste kan op kampusse uitbreek as eerstejaars weggewys word
Terrwyl ‘n rekordaantal matrieks einde 2013 met universiteitsvrystelling geslaag het, het universiteite egter nie plek vir die massas nuwe eerstejaars nie. Die aantal matrieks met vrystelling om verder te studeer, het van 136 037 in 2012 tot 171 755 gestyg. Persentasiegewys verteenwoordig dit ‘n toename van 26% en die bykomende getal potensiële eerstejaars is 35
Lees verder: Onluste kan op kampusse uitbreek as eerstejaars weggewys word
‘Hulp aan Afrika is dom en gevaarlik’
Volgens Dambisa Moyo , ‘n Oxford-ekonoom en voormalige konsultant vir die Wêreldbank, is daar die afgelope halfeeu meer as $2 triljoen in Westerse hulp aan arm lande geskenk. Sedert die 1940’s is ongeveer een triljoen dollar in geldelike steun aan Afrika alleen oorgedra. Dr Moyo voer in haar blitsverkoperboek van 2009, Dead Aid: Why Aid Is
Israel verskerp veiligheid na Sharon se afsterwe
Na die dood van Ariel Sharon, het Isreal sy sekuriteit vir die voormalige Eerste Minister se begrafnis naby die grens van Gasa verhoog. Die Amerikaanse vise-president Joe Biden sal die begrafnis bywoon. Sharon is op die ouderdom van 85 Saterdag oorlede ná agt jaar in ‘n koma wat veroorsaak is deur ‘n beroerte. ‘n Roudiens
Lees verder: Israel verskerp veiligheid na Sharon se afsterwe
Gewone verdagtes vir Mandela-aanbidding vereer
Ierse rock-groep U2 het Sondag die Golden Globe-toekenning vir “die beste oorspronklike lied” in die film Mandela: Long Walk to Freedom losgeslaan. Die toekenning is ‘n bietjie publisiteit vir ‘n rockgroep wat baie steun en aansien verloor het na ‘n skandaal die groep in 2010 getref het oor sy aanwending van liefdadigheidsfondse. Dié Globe-toekenning aan
Nuwe politieke party vir oud-Weermaglede
‘n Nuwe politieke party, die African United Front, sal na verwagting die politieke arena betree deur aan vanjaar se algemene verkiesing deel te neem. Die party is opgerig deur lede van die voormalige Suid-Afrikaanse Weermag. Dit is na bewering in September verlede jaar by die OVK geregistreer. Die partyleier Ronnie Sauls sê hulle hulle sal
Dertig ANC-lede vas na onderonsie met EFF
Dertig lede van die ANC sal vandag in die landdroshof op Nkandla in KwaZulu-Natal op aanklagte van openbare geweld verskyn . Hulle is die naweek in hegtenis geneem toe hulle die Ekonomiese Vryheidsvegters glo wou verhoed om ‘n huis aan ‘n behoeftige gesin by Nkandla te oorhandig. Julius Malema, EFF-leier, wou namens sy party die huis neffens
Loongeskilsamesprekinge by Zondereinde-myn hervat
Die mynwerkersvakbond NUM en die bestuur van Northam Platinum se Zondereinde-myn suid van Thabazimbi, sal samesprekings hervat te midde van die staking wat reeds drie maande duur. Die staking het reeds R500 miljoen aan verlore inkomste gekos, en werkers het R100 miljoen aan lone afgestaan. Dit kom neer op ‘n kwart van die jaar se
Lees verder: Loongeskilsamesprekinge by Zondereinde-myn hervat
Uit beskeie doelwitte kom grootse oorwinnings
deur Dan Roodt [followbutton username=’danroodt’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Hou van Dan Roodt se Facebookblad Vandag op praag verskyn Leon Lemmer se stuk waarin hy die hopeloosheid van ons situasie raaksien. Hy skryf: In Suid-Afrika is blankes se posisie bedenkliker as in Europa, nie net vanweë hierdie korter tydsverloop nie, maar ook weens die immer groter
So raadop soos HG Wells?
deur Leon Lemmer Dit gebeur glad te selde dat ‘n werklik sinvolle brief in ‘n koerant gepubliseer word. J Hagen sr van Durbanville se brief (Die Burger, 27 Des, p 13) is ‘n welkome uitsondering. Dit is duidelik dat hy nagedink het voordat hy die brief gestuur het. Ek lewer tussen vierkantige hakies kommentaar. “Die
