Beeld berig dat die Universiteit van die Vrystaat se nuwe rektor graag sal wil sien dat ’n “klomp sielkundiges op die universiteit neerdaal” en die Reitz-voorval tot op die been oopvlek. Prof. Jonathan Jansen het Donderdag by ’n konferensie oor apartheid by die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg gepraat. Hy het gesê die verhouding
Apartheid was ‘natuurlik’
Apartheid het gedy vanweë die gedagte dat dit natuurlik was en vanweë 'n "emosionele afstand" met betrekking tot die gevolge daarvan, het 'n konferensie oor die "Apartheidsargief" gister verneem.
Apartheid het gedy vanweë die gedagte dat dit natuurlik was en vanweë 'n "emosionele afstand" met betrekking tot die gevolge daarvan, het 'n konferensie oor die "Apartheidsargief" gister verneem.
Vuvuzela lei tot permanente oorskade
Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Oudiologie, Carina Wolmarans, sê die vuvuzela het beslis 'n negatiewe uitwerking op mense. Kinders, sê sy, kan dalk nog herstel van die oorskade wat hulle met die geraas opdoen, maar volwassenes mag onherstelbare oorskade opdoen indien hulle aan die geraas blootgestel word. Wolmarans het gereageer op die groeiende
AI s? Zim het nog weinig aan menseregtevergrype gedoen
Die Zimbabwiese regering het daarin misluk om menseregtevergrype aan bande te lê, het Amnestie Internasionaal (AI) Donderdag gesê. Die uitspraak kom nadat die EU die week aangekondig het dat hulle die reisverbod op Mugabe se binnekring gaan ophef. AI se kritiek kan Westerse skenkers ontmoedig wat ’n demokrasie wil sien voordat hulle hulp ontsluit. “Hoewel
Lees verder: AI s? Zim het nog weinig aan menseregtevergrype gedoen
SA se eerste varkgriepgeval aangeteken
'n Twaalfjarige seun is die eerste mens by wie Mexikaanse griep, oftewel varkgriep, in Suid-Afrika gediagnoseer is kort nadat hy uit die VSA hier geland het. Toetse deur die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes (Nios) het Donderdagoggend aangetoon dat Aleksey Goussard met influensa A (H1N1) besmet is. Die seun kuier by sy pa, Pieter, ’n
ANC gaan nie wit grond vat nie
Die regering het geen voorneme om wit, kommersiële boere van grond te ontneem nie, het die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Tina Joemat-Pettersson Donderdag gesê. “Sonder georganiseerde landbou, is vooruitgang in die landbou van die land nie ’n moontlikheid nie,” het sy tydens ’n mediakonferensie in die parlement gesê. “’n Mandaat is aan ons
Iran se leierskap ingegrawe
free bet withoutФильчаков прокурор харьков
Zuma moet roekelose uitsprake repudieer vra TLU
TLU SA se Adjunk-president., Louis Meintjes, is deur die landbou-unie afgevaardig om persoonlik die replieke van die ministers van Landbou en van Landelike Ontwikkeling en van Grondhervorming, in die Parlement by te woon. Meintjes het vandag tydens TLU SA se Algemene Raadvergadering terugvoer gegee oor sy besoek, en gesê dit is bemoedigend om te sien
Lees verder: Zuma moet roekelose uitsprake repudieer vra TLU
Elektrisiteit in ‘n digitale ekonomie
Elektrisiteit is veel meer as net ‘n energiemedium. Die potensiaal vir innovasie wat in elektrisiteit opgesluit lê maak dit die hartklop van die beskawing, waarsonder die mensdom moeilik sou kon voortbestaan. Dit is veilig om te aanvaar dat die pas van tegnologiese innovasie uit elektrisiteit nog vinniger in die toekoms gaan versnel. Die belangrikste voordeel
Krugerstandbeeld bly
Die Vryheidsfront Plus het ‘n verslag van die Tshwanemetroraad se burgemeesterskomitee verwelkom waarin vermeld word dat ‘n beplande standbeeld van Nelson Mandela nie op Kerkplein in Pretoria opgerig sal word nie, maar eerder by die Ou Sinagoge-perseel nie ver daarvandaan nie. Kerkplein was volgens die verslag een van tien moontlike staanplekke van die standbeeld, maar
