Gister se sirkus by die Randburgse Landdroshof het vir my een ding bevestig: Suid-Afrika het ‘n algehele laagtepunt bereik wat norme van openbare debat en selfs die howe betref. Net soos by die Malema-haatspraakverhoor in 2010 het ek met verbasing geluister hoe die advokaat vir die verweerder ‘n argument daarvoor uitmaak dat daar geen beperking
Lees verder: Revolusie van die sedes: Steve, ek en die walgpop
