‘n Passasierstrein het naby Oos-Londen met ‘n goederetrein gebots. ‘n Woordvoerder van die passasier-spooragentskap, Nana Zenani, sê die Shosoloza-langafstand-passasierstrein het met ‘n goederetrein van Transnet gebots. Amptenare is reeds na die toneel gestuur om die ongeluk te ondersoek. Luidens berigte is drie noodreddingshelikopters ook op pad na die toneel. Nooddienste se personeel op die toneel
Lees verder: Vier ernstig beseer na treine by Oos-Londen bots
