Seks, drank en rook onder minderjariges buite beheer

‘n Winkelsentrum in Krugersdorp, Gauteng het ‘n partytjiebestemming vir wit minderjariges geword wat drink en rook. In baie gevalle laai die ouers hul tieners by die winkelsentrum af denkende dat hul telge gaan fliek, sonder enige idee van die oortredings wat sommiges in die donker hoeke van die sentrum begaan. Die Krugersdorpnuus het klagtes ontvang

Lees verder: Seks, drank en rook onder minderjariges buite beheer

Dan Roodt: Rhodes-standbeeld en Afrikaner se Engelse probleem

My aanvanklike reaksie toe die petalje rondom die Rhodes-standbeeld op die kampus van die Universiteit van Kaapstad rugbaar raak, was dieselfde as dié van Manfred Delport: dat die Engelse kultuurmarxiste op die kampus nou hul eie medisyne proe. Jare lank het die links-liberale Engelse en Joodse establishment in Suid-Afrika op ‘n sluwe manier die swartman

Lees verder: Dan Roodt: Rhodes-standbeeld en Afrikaner se Engelse probleem

Dwarsneukende, rammetjie-uitnek Max du Preez

Vir inkomste maak Max du Preez op sy skryfwerk staat. Hy skryf boeke en artikels. Hy is sowel skrywer as joernalis. Om suksesvol te wees, moet Du Preez publisiteit kry; vir sy skryfwerk en homself – nie noodwendig in daardie volgorde nie. Hy wil aandag trek met bv die andersheid en radikaliteit van sy menings.

Lees verder: Dwarsneukende, rammetjie-uitnek Max du Preez

Moenie my transformeer nie! Ek is Engels!

Cecil John Rhodes was nie ‘n gawe persoon nie. Jare voor die Nazi’s se konsep van rassuiwerheid het die homoseksuele Rhodes alle ander volke, behalwe sy mede-moddereilandjiebewoners, as benede hom en sy ingeteelde landgenote beskou. Hy het hom openlik beywer vir ‘n wêreldregering deur hom en sy Angel-Saksiese volksgenote, ook diegene oorkant die Atlantiese oseaan.

Lees verder: Moenie my transformeer nie! Ek is Engels!

‘Ek sal my klere uittrek en jou hard bliksem’

‘n Ongeluk Saterdagmiddag waarby ‘n verkeersvoertuig betrokke was asook die gedrag van ‘n verkeersopsigter op die toneel word deur die George-munisipaliteit ondersoek, het George Nuus berig Verna Portland, ‘n munisipale verkeersbeampte, het na bewering sonder enige sirenes of noodligte uit die buitebaan ‘n U-draai in Knysnaweg, oorkant Hartman Slaghuis, gemaak en met die wit Nissan

Lees verder: ‘Ek sal my klere uittrek en jou hard bliksem’

Welkomse gesin ontsnap aanval in Tunis

Die plesierbootvaartmaatskappy MSC Cruises het bekendgemaak dat net een Suid-Afrikaner in die terreuraanval op ‘n museum in Tunisië beseer is, en dat rekenskap gegee kan word van al 78 Suid-Afrikaners aan boord. Dit volg na ‘n verklaring deur die Tunisiese regering, gister, dat een Suid-Afrikaner in die aanval dood en verskeie gewond is. Die maatskappy

Lees verder: Welkomse gesin ontsnap aanval in Tunis

Bediende wat baba glo aanrand soek

‘n Swart bediende van Welkom wat daarvan aangekla word dat sy haar voormalige werkgewers, Org en Anna-mi Linde, se babaseun aangerand het, het nie Donderdag vir hofverrigtinge opgedaag nie. ‘n Lasbrief vir haar inhegtenisname is intussen uitgereik. Die saak is tot 7 April uitgestel. Mafsehediso Lisbeth Makashea was veronderstel om in die Welkom-streekhof te verskyn

Lees verder: Bediende wat baba glo aanrand soek

Vreemde inbraak by Sapa dae voor sluiting

‘n Polisiedossier is geopen na ‘n inbraak by die SA Persvereniging se kantore in Pretoria. Die nuusagentskap sê rekenaar-moederborde en hardeskywe is uitgehaal en gesteel. Dié inbraak kom net enkele dae voordat Sapa sy deure vir goed sal sluit. Die maatskappe se IT-bestuurder, Munetsi Chiunda, sê geen ander toerusting is gesteel nie. Chiunda het gesê

Lees verder: Vreemde inbraak by Sapa dae voor sluiting

Jong beroepsjagter in plaasaanval doodgesteek

‘n Jong beroepsjagter, Jakes van Deventer is Dinsdag tydens ‘n plaasaanval by Warmbad (BelaBela) in Limpopo vermoor. Vier swart verdagtes het Van Deventer en sy verloofde, Monique de Souza (28), in die vroeë oggendure in hul slaapkamer oorval. Die aanvallers het die slagoffer met skerp voorwerpe gesteek. Hy is op die toneel dood. Die paartjie

Lees verder: Jong beroepsjagter in plaasaanval doodgesteek

Nkandla-verslag gereed

Die minister van Polisie, Nkosinathi Nhleko, het bevestig dat hy gereed is om sy verslag oor Nkandla aan die Parlement voor te lê. Die Speaker van die Parlement, Baleka Mbete, moet binnekort ‘n datum aankondig, het RSG berig. Die Minister is deur die President opdrag gegee om verskeie verslae oor oorbesteding by die President se

Lees verder: Nkandla-verslag gereed