Julius Malema, partyleier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het in ‘n beëdigde verklaring gesê hy het eerstehandse kennis van donateurs wat pres. Jacob Zuma deur duistere trustfondse gefinansier het, het ANA berig. Die Sunday Times het berig dat Malema hierdie bewering verlede week in ‘n 83 bladsy-lange verklaring gemaak het. Die verklaring is in die
MRK ontvang dreigemente oor ondersoek teen Zoeloe-koning
City Press het berig dat dreigemente om die Mensregtekommissie (MRK) in Durban af te brand ontvang is as die kommissie met sy ondersoek teen die Zoeloe-koning, Goodwill Zwelithini, sou voortgaan. Veiligheid by die MRK moes dringend verskerp word ná die dreigemente van geweld. Zwelithini het by ‘n byeenkoms buitelanders met miere en luise vergelyk en
Lees verder: MRK ontvang dreigemente oor ondersoek teen Zoeloe-koning
PRAAG-webblad verander van formaat
Nadat ons ‘n ruk lank van ‘n eenvoudige, minimalistiese voorblad gebruik gemaak het, het ons nou weer verander na die huidige formaat wat steeds taamlik eenvoudig daar uitsien, maar wat sterker tipografie bevat. Lesers is welkom om kommentaar te lewer en wenke aan die hand te doen oor hoe ons die blad nog meer gebruiksvriendelik
Michael Booth oor die Skandinawiërs: The almost nearly perfect people
By nie-verloopte Afrikaners is die Skandinawiese lande berug vir die finansiële en morele steun wat hulle aan Suid-Afrikaanse terreurbendes gegee het. “The political leaders of the North have often served as the moral compass of the world” (Booth, bron hier onder, Kindle 2574). Toe ek Swede in 1970 besoek het, was daar net twee swart
Lees verder: Michael Booth oor die Skandinawiërs: The almost nearly perfect people
Geld vloei van Russe na Hillary vir uraan
Amerikaners kan hulself die skouspel van ‘n verkiesing in 2016 en miljarde dollar spaar. Al wat die VSA moet oorweeg is ‘n jong Clinton wat met ‘n junior Bush afhaak, sê ontleders. Dit is die realiteit van die VSA se gebroke politiek stelsel in 2015, waar invloed bloot gekoop word deur belangegroepe om beleid te
Name bekend van brandbestryders in jongste heli-ongeluk
Die twee brandbestryders wat Woensdagmiddag in ‘n helikopter-ongeluk in Bainskloof naby Wellington in die Wes-Kaap omgekom het, se name is bekend gemaak. Darrell Rea (39), die vlieënier en Jastun Visagie (23), sy medepassasier, is in die ongeluk oorlede is. Albei was lede van Working on Fire. Dit is die derde lid van Working on Fire
Lees verder: Name bekend van brandbestryders in jongste heli-ongeluk
Medupi-werkers staak lustig voort na hofbevel
Konstruksiemaatskappye wat betrokke is by die bou van die Medupi-aanleg op Ellisras (Lephalale) in Limpopo stuur steeds teksboodskappe aan werkers waarin hulle aangesê word om terug te keer werk toe. Kontrakteurs en Eskom het verlede week ‘n hofbevel bekom wat gelas dat die werkers hulle staking beëindig, het RSG berig. Die meerderheid van die werkers
Vals berigte oor MTN se sluiting in Nigerië
Berigte in News24 dat die selfoondiensverskaffer MTN agv xenofobiese geweld in Suid-Afrika hul kantore in Nigerië moes sluit, is glo vals. MTN het berigte ontken dat sy kantoor in Abuja geraak is. “Dit veroorsaak groot skade aan ons reputasie,” het MTN se woordvoerder aan News24 gesê. Hy het gesê daar was Dinsdag ‘n vreedsame
Wit meisie se vermeende moordenaar kry borg
Die swarte wat verdink word van die moord op die 16-jarige Noeline Koekemoer van Bainsvlei, verskyn na verwagting vandag weer in die Bloemfonteinse Landdroshof. Koekemoer se ma Natasha het vroeër die maand op haar dogter se liggaam in hul woonstel op ‘n hoewe in Bainsvlei afgekom. Die vertek waarin Koekemoer wreed verkrag en vermoor is,
Swart amptenaar bly tuis na aanval
Die hoof van die Vrystaatse departement van Openbare Werke sterk aan by die huis nadat hy en sy vrou met vuurwapens aangehou en vasgebind is tydens ‘n gewapende roof en kaping. Maditse Seoke en sy vrou is Dinsdagaand by hulle huis in Pellissier aangehou en geroof. Die twee is met toue binne hulle motor vasgemaak.
