Dit is Pretoria en nié Tshwane nie. UKKSA het beslis dat die SAUK art. 34.1 van die uitsaaikode oortree “omdat hy geen regsgronde het om tussen Pretoria en ander stede te onderskei nie”. Die SAUK in nuusbulletins gebruik die naam Tshwane, wat ’n munisipaliteit se naam is, saam met die name van ander stede soos
Verval van Sannieshof ‘weens 10 jaar se wanbestuur’
Die polemiek rondom Sannieshof se munisipale dienste gaan voort. Hieronder lewer mev. Carin Visser van SIBU repliek op mnr. Hennie Breytenbach se brief van gister. Tersaaklike dele uit sy brief word ter wille van duidelikheid weer gepubliseer, met mev. Visser se kommentaar direk onder.
Lees ook die volgende artikels elders op die werf:
Hartseer verhaal van Tswaing se Boerbokke
Tswaing – net nog 'n 'modelmunisipaliteit' onder ANC-bestuur
Sannieshoffers wen teen ANC-munisipaliteit in hof

Lees verder: Verval van Sannieshof ‘weens 10 jaar se wanbestuur’
Gaan die VSA weer vryheid uitvoer?
детская ванночка купить киевлобановский александр отзывы
VSA onttrek uit Irak
Terwyl die VSA hulle teenwoordigheid in Afghanistan wil verhoog, het die laaste Amerikaanse gevegstroepe dié week uit stedelike gebiede in Irak onttrek as deel van die proses wat die beheer van Irak aan die land sal teruggee. Die Irakse premier, Noeri al-Maliki, het in ’n toespraak op nasionale televisie gesê dit is ’n dag van
Universiteite moet volgestop word, s? Blade
Die huidige stelsel vir universiteitstoelating moet aangepas word omdat baie studente wat akademiese potensiaal het toegang tot ’n universiteitsopleiding ontsê word, het die minister van hoër onderwys gister gesê. Dr. Blade Nzimande het gesê net 18% van matrikulante behaal universiteitstoelating en dit is “te onaanvaarbaar laag” om hul vermoëns akkuraat te weerspieël. “Dit
Is Airbus veilig?
Dis byna 'n maand en 'n Airbus stort weer in die see. Die wêreld se voorblaaie dra die donker nuus van nog 'n lugramp met waarskynlike swaar lewensverlies. Is dit hoegenaamd nog veilig om in 'n Airbus te vlieg? In die ongeluk naby die kus van Brasilië is al 228 passasiers dood en terwyl die
Dodelikste maand in lugvaartgeskiedenis
Die jongste vliegongeluk maak van Junie 2009 een van die dodelikste maande in die onlangse lugvaartgeskiedenis. 'n 14-jarige meisie, Bahia Bariki, is nog die enigste oorlewende van die 153 mense aan boord van die Airbus van Yemenia Airways wat in die Indiese oseaan naby die Comoro-eilande gestort het. Op 1 Junie het Air France se
SA se kweekhuisgasuitset di? van ontwikkelde land
Suid-Afrika se kweekhuisgasuitset per kapita is net effens onder dié van geïndustrialiseerde lande, het die WWF (Wêreldwye Fonds vir die Natuur) Woensdag bekend gemaak. "Dis baie hoër as ontwikkelende lande se gemiddeld deels omdat ons so afhanklik is van steenkool," het Richard Worthington, Suid-Afrika se WWF-bestuurder vir klimaatsverandering gesê. Hy het in Johannesburg gepraat met
Lees verder: SA se kweekhuisgasuitset di? van ontwikkelde land
Verbruikersvertroue neem af
Verbruikersvertroue in Suid-Afrika het afgeneem, het 'n Mastercard-ondersoek wat Woensdag vrygestel is, aangetoon. Maar Suid-Afrikaners bly die derde mees optimistiese groep in die streek wat uit Asië-Stille-Oseaan-, Midde-Ooste en Afrika bestaan, het die ondersoek bevind.

Die Reitz-dubbelstandaard
Met die aanstelling van die nuwe rektor by die Universiteit van die Vrystaat, prof. Jansen, kom die holrugperd weer te voorskyn! Volgens prof. Jansen moet sielkundiges die voorval weer van voor af oopkrap om die "nuwe tipe rassisme" te ondersoek wat klaarblyklik by Reitz voorgekom het. Dalk het dit tyd geword dat ons weer die voorval ondersoek en bietjie kyk wat regtig daar gebeur het.