Die Suid-Afrikaanse regering het in Davos, Switserland aangekondig dat hulle krag van privaatinstansies sal aankoop. Dié aankondiging is deur President Jacob Zuma gemaak wat die Wêreld Ekonomiese Forum in die Alpe bywoon. Zuma sê 923 megawatt se onafhanklike elektrisiteit is reeds by die nasionale kragnetwerk gevoeg. Die land gaan vier duisend megawatt se elektrisiteit van
Lees verder: Zuma: SA gaan krag van privaatinstansies aankoop
