Twee vermeende rowers is Dinsdag in Randburg, Johannesburg deur die polisie geskiet. “Een is in sy arm en been beseer en die ander een in sy boud,” het lt.kol. Katlego Mogale, woordvoerder van die polisie, gesê. Die vier, tussen 27 en 33 jaar oud, het in Bram Fischerrylaan gery toe die polisie opgemerk het dat
Internasionale sakeman en gesinslede in Stellenbosch vermoor
Die polisie kon nie berigte bevestig dat die drie lede van een gesin wat gister in die De Zalze landgoed in Stellenbosch in die Wes-Kaap vermoor is, met ‘n byl aangeval is nie. Internasionale sakeman Martin van Breda, 54, sy vrou Teresa, 55, en hul 22-jarige seun, Rudi, is Dinsdagoggend in hul huis in die
Lees verder: Internasionale sakeman en gesinslede in Stellenbosch vermoor
Griekse vegvliegtuig ploeg in ander vliegtuie in
‘n Vegvliegtuig van die Griekse lugmag het neergestort tydens ’n oefening van die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie (Navo) in die suidooste van Spanje waarin minstens 10 mense omgekom het. Twee Griekse F-16’s het aan dié oefening deelgeneem waarby Brittanje, die VSA, België, Spanje, Italië en Duitsland ook betrokke was. Die vliegtuig in ander vliegtuie wat gereed gemaak
Lees verder: Griekse vegvliegtuig ploeg in ander vliegtuie in
NY lamgelê na burgemeester paniek saai oor weer
‘n Hewige sneeustorm het miljoene mense in die noordooste van die VSA geraak en ‘n noodtoestand is onder meer in New Jersey, Connecticut, Massachusetts and dele van die staat New York afgekondig. Bill de Blasio, die omstrede burgemeester van New York, het inwoners vroeër gewaarsku om gereed te maak “vir iets wat erger is as
Lees verder: NY lamgelê na burgemeester paniek saai oor weer
PUK: Huiskomiteelede van Hombré-manskoshuis ‘van hul pligte onthef’
Sewe huiskomiteelede van Hombré-manskoshuis is voorlopig van pligte onthef, berig die NWU-PUKKE se Facebookblad. Voortspruitend uit die ondersoek wat van stapel gestuur is ná die insident waartydens eerstejaarstudente van die Hombré Manskoshuis na bewering betrokke was in ʼn onderonsie met ʼn senior personeellid, is sewe lede van die huiskomitee laat gistermiddag voorlopig van hul pligte
Lees verder: PUK: Huiskomiteelede van Hombré-manskoshuis ‘van hul pligte onthef’
Universiteit van Stellenbosch binnekort ‘swart en Engels’: viserektor
Die Universiteit van Stellenbosch beskik reeds oor meer swart studente as die Engelstalige Universiteit van Kaapstad, met 50% teenoor 44%. Ook is die universiteit besig met ‘n aggressiewe verengelsingsprogram om sy aanbod van Engelse lesings en kursusse tot 75% van die totaal op te stoot. “In 2011, toe ons met tolkdienste begin het, is 65%
Lees verder: Universiteit van Stellenbosch binnekort ‘swart en Engels’: viserektor
Polisie by nóg plundery betrek
Aanvalle op buitelanders het na die Noord-Kaap en KwaZulu-Natal versprei waarby polisiebeamptes in sekere gevalle ook betrek word. Die polisie het glo aan die plundering van buitelanders se winkels in die Noord-Kaap meegewerk. Twee polisiebeamptes en ‘n polisiereservis is in verband met die gewapende roof van ‘n Somaliese winkel in Kimberley in hegtenis geneem. Minstens
CDL hoor vandag oor sy parool-aansoek
Die politieke gevangene, Clive Derby-Lewis, se regsverteenwoordiger sal na verwagting vanoggend in Pretoria ‘n aankondiging doen oor sy aansoek om mediese parool. Die onskuldige slagoffer van die moordaanslag deur ‘n Pool, Janusz Walus op die SAKP-leier, Chris Hani, is die afgelope meer as 20 jaar reeds in die tronk nadat hy deur “gratis regshulp” aangeraai
SOE-hoof wat Zuma kwytskeld, bedank
Die Presidensie het bevestig dat hy die hoof van die Spesiale Ondersoek-Eenheid, Vas Soni, se bedanking ontvang het. Terwyl Soni aan die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid was het die eenheid die President kwytgeskeld van oorbesteding by sy privaatwoning in Nklandla. President Jacob Zuma sê in ‘n verklaring dat hy Soni se bedanking aanvaar, maar
Eskom kondig Fase-2 beurtkrag aan
Eskom het Maandagmiddag aangekondig dat hy fase twee van beurtkrag begin toepas het, het Sapa berig. “Beurtkrag het van 15:00 af van fase een na fase twee beweeg,” het die kragreus in ‘n verklaring gesê. Beurtkrag sal tot 22:00 Maandagaand voortduur. Fase een maak voorsiening vir die besnoeiing van tot 1 000MW se kragverbruik, fase
