Etiese kwessies rakende die Guptas se tentakels wil maar net nie wyk nie. Dit wil al hoe meer voorkom asof Suid-Afrika deur ‘n buitelandse groep Indiërs oorgeneem is. Die brandarm familie van Atul Gupta wat in 1993 hier aangeland het uit Uttar Pradesh, Indië, ‘n jaar voor die verkiesing van Nelson Mandela, is vandag miljardêrs.
Video: Johannesburgse Metropolisie skop, slaan Afrikanermotoris
Die Johannesburgse Metropolisie het onlangs ‘n Afrikanermotoris geskop en geslaan omdat hy nie ‘n nommerplaat gehad het nie: dít terwyl hy ‘n nuwe nommerplaat in sy motor had omdat die vorige gesteel is. In ‘n video wat viraal op sosiale media versprei, word die laaste deel van die motoris – wat met ‘n duidelike Afrikaanse
Lees verder: Video: Johannesburgse Metropolisie skop, slaan Afrikanermotoris
Leon Lemmer: Leon de Stadler: Afrikaans as euwel
Afrikaanssprekende blankes gaan onverpoos voort om Afrikaans te benadeel, onder meer aan die Universiteit Stellenbosch (US). Leon de Stadler is die direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Taalsentrum. Hy was voorheen ‘n dosent in die US se departement Afrikaans en het heel moontlik steeds ‘n verbintenis daarmee. Maar sedert hy met die Taalsentrum gemoeid is,
Lees verder: Leon Lemmer: Leon de Stadler: Afrikaans as euwel
Dan Roodt: Anton van Niekerk: agterryer in die stryd vir Engels
By die artikel van Anton van Niekerk op Netwerk24 waarin hy vandag Engels op Stellenbosch bepleit, is daar net een fout: Van Niekerk verskyn nie op die foto van Open Stellenbosch se betoging teen Afrikaans (sien hier bo) wat deur die blanke dr. Kylie Thomas van die Engelse departement, omring deur haar swart studente, gelei
Lees verder: Dan Roodt: Anton van Niekerk: agterryer in die stryd vir Engels
China is op hol oor Trump
China is erg bekommerd oor die sukses van Donald Trump, Republikeinse voorloper vir die komende Amerikaanse presidensiële verkiesing. In een van die eerste openbare negatiewe reaksies, het die Global Times, ‘n amptelike staatskoerant, in ‘n hoofberig gesê die groot protes teen Trump se veldtog in Chicago Vrydagaand wat in ‘n fisiese konfrontasie geëindig het, voorspel
DA jag ‘Afrikaner-rassiste’ vir swart stemme
Die DA, in ‘n desperate poging om swart kiesers te beïndruk, het glo ‘n anti-Afrikaanse rasse-insident probeer vervaardig. Die party, wat met die EFF meeding om voortaan die amptelike opposisie te wees, het tesame met ‘n kitskos-onderneming klaarblyklik ooreengekom om sommer gratis advertensie vir die onderneming ook te verskaf. Die sogenaamde “voorval” waarin niks gebeur
Spanning tussen Rwanda en Burundi na ‘spioen’ vasgetrek word
Spanning tussen Rwanda en Burundi is besig om op te laai te midde van ‘n tien maande lange politieke krisis, nadat veiligheidsmagte in Burundi Saterdag ’n man voor joernaliste geparadeer wat daarvan beskuldig word dat hy ’n Rwandese spioen is. Betrekkinge tussen Burundi en Rwanda het ’n laagtepunt bereik met Bujumbura en die Verenigde Nasies
Lees verder: Spanning tussen Rwanda en Burundi na ‘spioen’ vasgetrek word
Merkel kry pakslae oor migrante
Drie Duitse deelstate het die afgelope naweek gewys dat Angela Merkel se dae getel is. In die eerste betekenisvolle politieke toets sedert die land deur migrante oorstroom is op aandrang van die Duitse kanselier, het die verkiesings nou getoon tot watter mate sy ongewild geraak het. Daar is verwag dat die anti-immigrasieparty, die AfD, goed
SABRIC waarsku teen ATM-bedrog
Die Suid-Afrikaanse Bankrisiko Inligtingsentrum (SABRIC) het aangekondig dat terwyl kaartbedrog in 2015 met 28% gedaal het, het die bankbedryf steeds ‘n verlies van R252.2-miljoen gely. Versekeringsmaatskappye waarsku verbruikers om op hul hoede te wees vir kaartleestoestelle en mikrokamera’s wat deur boewe ingespan word. Waaksame verbruikers wat ander te maklik vertrou, lei dikwels tot booswigte wat
Djihadiste dood 16 by Ivoorkus se strandoord
Ongeïdentifiseerde aanvallers het Sondag losgebrand op ’n strandoord in Grand Bassam in die Ivoorkus. Die gewapende aanvallers het hotelle by die oord bestorm en op die gaste gevuur. Altesaam 16 mense is in die aanval doodgeskiet, het die president gesê. Veertien was burgerlikes en twee soldate, het pres. Alassane Ouattara bevestig. Die aanval word met
