‘n Plaasvoorman van Gauteng word tans vir skedelbreuk behandel nadat drie gewapende swartmans hom Vrydagnag aangeval het in sy huis en hom herhaaldelik oor sy kop met ‘n wielsleutel geslaan het. Die drie gewapende swartes het Johan Freysen op die Kroons Chicken Farm in Wildebeesthoek, Akasia, noord van Pretoria oorval. Johan se dogter Elaine, 30,
Plaasaanval wonderbaarlik gefnuik
Met ‘n geweer teen sy voorkop, het ‘n boer van Hopewell, Mark Anthony, in die koue oë van die swartman gestaar wat op die punt was om hom te skiet, en toe hoor hy die moordenaar die sneller trek. Hy het gewag vir alles om te vervaag tot swart, maar besef hy kon steeds voel
Rykste sakeman sê SA ‘het homself in die voet geskiet’
Een van Suid-Afrika se rykste sakemannne, Christo Wiese, het die regering daarvan beskuldig dat sy ondeurdagte beleidsrigtings ekonomiese groei en pogings om armoede te verlig, verhinder. Volgens die Bloomberg Billion-indeks, is die bekendstelling van nuwe visumreëls en tydrowende burokratiese rompslomp om toegang te verkry tot titelaktes van eiendomme waar eienaars vir dekades gewoon het, ekonomiese
Lees verder: Rykste sakeman sê SA ‘het homself in die voet geskiet’
Polisie vat oproeriges in Potch, Ventersdorp vas
Oproeriges wat Vrydag in Pothcefstroom se middedorp binnegevaar het, sal Maandag in die plaaslike landdroshof verskyn. Nog arrestasies word binnekort verwag. Dit is volgens Provinsiale Polisiekommesaris Jacob Tsumane, en volg na honderde oproeriges die strate in gevaar het en eiendom beskadig het. Die polisie moes die plunderaars met rubberkoeëls verwilder. Hulle is glo gekant teen
Lees verder: Polisie vat oproeriges in Potch, Ventersdorp vas
Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wanvoorstelling van die Slag van Andringastraat
Wim de Villiers en die transformerende Universiteit Stellenbosch (US) boer met halwe waarhede. Die US word deesdae amptelik gekarakteriseer as ‘n multikulturele, “diverse” inrigting wat ‘n diversiteit van idees toelaat. Dit word gekontrasteer met die US van weleer, wat as monokultureel voorgestel word, onder meer omdat dit ‘n enkele onderrigtaal gehad het. In so ‘n
Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wanvoorstelling van die Slag van Andringastraat
Naledi Pandor prys H. Naledi-vonds
Die minister van wetenskap en tegnologie, Naledi Pandor, sê Suid-Afrika moet meer in navorsing belê wat fokus op die paleontologiese wetenskappe, het RSG berig. Sy het gereageer op die ontdekking van ‘n nuwe spesie van die menslike familie by die Wieg van die Mensdom in Gauteng. Pandor sê dié fossielvonds is nogmaals ‘n bewys dat
Deel van N5 onbegaanbaar na wegholveldbrand
Die polisie in die Vrystaat het motoriste Donderdag gewaarsku om die N5-roete tussen Kestell en Harrismith te vermy weens ‘n wegholveldbrand wat buite beheer woed. Polisiewoordvoerder, Mmako Mophiring, sê drie motors was reeds in ‘n botsing betrokke weens swak sig wat deur die brand se rookwolke veroorsaak is. Mophiring sê boere van die gebied en
Gedenkteken vir slagoffers van 9/11
‘n Gedenkteken is buite Shanksville in Pennsilvanië, Amerika geopen ter herinnering aan die 40 passasiers en bemanning van die United Airlines-vlug 93. Die passasiers het vermoedelik op 9 September 2001 die vliegtuig gedwing om neer te stort om ‘n terreuraanval te fnuik. Die vliegtuig was waarskynlik bestem om in die Senaat in Washington of teen
Sprake van bedrog by Tlokwe-tussenverkiesing
Die OVK het in die Grondwethof erken dat die kiesersrol wat gebruik is in die 2013 Tlokwe-tussenverkiesings, geen adresse gehad het nie. ‘n Opposisielid wat die hofverrigtinge bywoon, het dié inligting getwiet. Dit het ook aan die lig gekom dat onafhanklike kandidate nie behoorlik stemme kon werf nie omdat hulle eers sewe dae voor die
Vrystaat tot rampgebied verklaar met waternood
Die Vrystaat is dié week tot rampgebied verklaar weens ‘n knellende droogte. Talle Vrystaatse dorpe is tans byna sonder water gelaat, ook weens wanbestuur. Munisipaliteite, wat boonop skoon drinkwater met rou riool besoedel, is genoodsaak om waterbeperkings af te kondig. Die Mantsopa-munisipaliteit wat Excelsior, Ladybrand en Tweespruit insluit, se munisipale bestuurder word tans strafregtelik aangekla
