Politici van noordelike Ierland se Protestante en Katolieke gemeenskappe het Sondag saamgespan in die veroordeling van die aanval waarin vermoedelike IRL dissidente ‘n groep Brits soldate en pizza-afleweringsmense buite Britse barakke in Antrim, noord van Belfast geskiet het. Die aanval het twee soldate gedood en vier ander mense, waarvan twee pizza-afleweringsmense was ernstig gewond. Die
Ekonomiese krisis gaan Afrika ook tref
Met die volle impak van die globale ekonomiese krisis wat Afrika gaan tref, het Afrikaleiers Maandag in Tanzanië vergader vir die Internasionale Monetêre Fonds se konferensie om die saak aan te spreek. Toe, wat baie beskou het as die grootste ekonomiese krisis sedert die 1930’s se Groot Depressie, verlede jaar in die Weste toegeslaan het,
Sasol se wesensverdienste styg
Sasol se wesensverdienste per aandeel het gestyg met 51% tot R21,92 vir die 6 maande wat geëindig het Desember 2008, het die petrochemiesegroep Maandag gesê toe hulle tussentydse verslae bekend gemaak is. Dit was as gevolg van beide die hoër olieprys en ‘n swakker rand. Werksprofyt van R31,5 miljard was 53% hoër as die vorige
‘Gemengde plutoniumoksied ‘n groot gevaar’
‘n Groot vrag gemengde plutoniumoksied (MOX) sou na verwagting Saterdag verby die Kaap van Goeie Hoop vervoer word, het Greenpeace Africa in ‘n verklaring gesê. "MOX-vragte is net nie die moeite werd nie, hulle is ‘n groot terreurteiken en ‘n groot risiko vir die omgewing van al die lande onderweg,” het Rianna Teule, kernveldtogleier van
Honderde Zim-vlugtelinge in Johannesburg
Honderde Zimbabwe vlugtelinge het aangekom in sentraal-Johannesburg en lewe op die straat na die sluiting van die vlugtelingprosesseringsentrum by die skougronde van Musina, Limpopo. “Meeste van die mense bly buite. Snags kan mens hulle sien, daar is baie,” het Wellington Masaiti Saterdag aan Sapa gesê. Masaiti is ‘n vrywilliger sekuriteitswag by die sentrale Metodistekerk in
Was dit ‘n ongeluk?
Eerste minister Morgan Tsvangirai se party, die MDC, het gesê hulle sal hul eie ondersoek hou na die ongeluk waarin hy Vrydag middag beseer is en sy vrou dood is. Maar die getuienis wat versamel is wys sover dat die gebeure op ‘n hoofweg ‘n ongeluk was, volgens Amerikaanse amptenare. Die sport-nutsvoertuig waarin die Tsvangirais
Clinton se Russiese verleentheid
Russiese media het die spot gedryf met Amerika se minister van buitelandse sake Hillary Clinton na sy haar Russiese kollega ‘n “herstel” skakelaar gegee het met ‘n ironiese spelfout. Clinton se geskenk aan die minister van buitelandse sake Sergei Lavrov by hulle vergadering in Geneva Vrydag was bedoel om die Obama-administrasie se gewilligheid “om die
Jaco en Jacomien
Jaco en Jacomien is twee mooi groot kransduiwe en kom al omtrent van Oktober 2008 af saam met ons. Hulle het ons huis uitgesoek het om hul nes te kom maak. Die twee het op die huis se dak en toe op die Wendy se dak gesit en vir mekaar gekoer.
Jaco en Jacomien is twee mooi groot kransduiwe en kom al omtrent van Oktober 2008 af saam met ons. Hulle het ons huis uitgesoek het om hul nes te kom maak. Die twee het op die huis se dak en toe op die Wendy se dak gesit en vir mekaar gekoer.
Ekonomiese krisis!
Dit is net ses kort maande sedert ʼn subprimaverbandskrisis in twee regeringsondersteunde Amerikaanse huisleningsmaatskappye die Amerikaanse ekonomie gekelder het. Van die optimistiese vooruitsigte vir die Amerikaanse ekonomie aan die begin van 2008 is daar in 2009 niks oor nie. Maar dit is net een jaar gelede dat die New Yorkse en Londense aandelebeurse historiese hoogtepunte
Verval in staatsonderwys – ‘n verdere selfbeskikkingsgeleentheid?
Sedert 1994 moes Afrikaners toekyk hoe baie van die strukture en liggame wat met baie moeite deur ons voorouers opgebou en gevestig is, in so 'n mate verval dat dit betwyfel kan word of hierdie strukture en liggame nog enigsins ‘n doel dien.
Sedert 1994 moes Afrikaners toekyk hoe baie van die strukture en liggame wat met baie moeite deur ons voorouers opgebou en gevestig is, in so 'n mate verval dat dit betwyfel kan word of hierdie strukture en liggame nog enigsins ‘n doel dien.
Lees verder: Verval in staatsonderwys – ‘n verdere selfbeskikkingsgeleentheid?
