Die jongste vrystelling van misdaadsyfers toon dat geweld in Suid-Afrika aan die toeneem is en veral produktiewe inwoners word direk geraak deur die toename. Geweldsmisdade waarin individue persoonlik geteiken word soos moord, roof en motorkapings het kommerwekkend toegeneem. Moord het met 5% toegeneem met meer as 17 000 moorde wat gepleeg is. Dié toename beteken
Oop Moskee open in Wynberg
Die eerste diens van die nuwe sogenaamde Oop Moskee in Wynberg, Kaapstad, word Vrydag met etenstyd gehou. Die stigter van die moskee, professor Taj Hargey, sê hy sal die diens in Engels waarneem. Hy sê die moskee sal toeganklik wees vir alle nie-Moslems en homoseksuele en vroue sal gebede kan lei. Hargey is ‘n professor
President van Oekraïense junta kry staande applous in Washington
Die president van die Oekraïense junta, Petro Poroshenko, het `n gesamentlike sitting van die Amerikaanse Kongres in Washington toegespreek te midde van betogings tuis in Kiëf om hom te ontsetel. Hy het voorheen sy steun aan vredespogings toegesê, maar intussen klaarblyklik van plan verander en Rusland se “anneksasie” van die Krim-Skiereiland veroordeel asook hul “aandeel”
Lees verder: President van Oekraïense junta kry staande applous in Washington
Vier veldbrande woed in Krugerwildtuin
Die Nasionale Krugerwildtuin het sy kommer oor veldbrande in die park uitgespreek. Die park se woordvoerder, William Mbasa, sê vier veldbrande woed tans en personeel moet bontstaan om die brande onder beheer te bring. Warm toestande die afgelope week maak dit nog moeiliker, het hy gesê. Hy het ‘n dringende beroep op mense in die
Boer doodgemartel
Sarel Janse van Rensburg, 75, is Donderdag op die plaas Froggy Pond naby Dullstroom doodgemartel. Hy is die vyfde slagoffer van ‘n plaasmoord in Limpopo die afgelope twee maande. Twee jaar gelede is Van Rensburg se broer en skoonsuster in ‘n plaasaanval in Limpopo vermoor. Sy ouer broer, Johan en skoonsuster, Gloudien, is in Junie
EFF trek middelvinger terug
Twee EFF-leiers is uitgegooi uit die Parlement vir ‘n tweede keer, maar die party se hoofsweep Floyd Shivambu het belowe om sy middelvinger teen Cyril Ramaphosa “in die openbaar terug te trek”. Die handgebaar is vasgevang op parlementêre TV-beeldmateriaal. In ‘n verklaring Donderdag, het Shivambu probeer om sy optrede teen die adjunkpresident Ramaphosa kort nadat
Skotland stem teen onafhanklikheid
Op die lang pad na die Skotse referendum van Donderdag, staan drie geleenthede uit, sê historici en politieke wetenskaplikes. Elkeen was die gevolg van sowel politieke waaghalsigheid as uitgeslape leierskap. Die besluit in 1989 deur die Eerste Minister Margaret Thatcher – wat reeds ongewild was nadat sy staalfabrieke en steenkoolmyne gesluit het – om belasting
Rand tuimel na Marcus se bedanking
Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Gill Marcus sal nie nog ‘n termyn dien nie. Sy het gesê sy sal uit haar pos bedank as haar kontrak in November verstryk. Die Rand het verswak nadat die nuus versprei het. Marcus het President Jacob Zuma van haar besluit in kennis gestel. Sy het vandag in Pretoria
Aantal slagoffers van kerk-ramp in Nigerië onbekend
Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Maite Nkoana-Mashabane sê `n rampbestuurspan het gisteraand na Nigerië vertrek om te bepaal hoeveel Suid-Afrikaners dood is toe ‘n kerkgebou in Lagos ineengestort het. Nigeriese amptenare sê 70 liggame is in die puin van die gebou gevind. President Jacob Zuma het vroeër in `n verklaring gesê dat 67
Lees verder: Aantal slagoffers van kerk-ramp in Nigerië onbekend
Gelykheidshof beslis teen Afrikaans as amptelike taal
‘n Hofaansoek om wetgewing in alle amptelike tale te laat publiseer, is deur die Gelykheidshof in Kaapstad van die hand gewys. AfriForum het sy teleurstelling uitgespreek oor die beslissing, maar het Cerneels Lourens gelukgewens vir die “inisiatief” om die saak aanhangig te maak. Die organisasie het talle lede gewerf weens die saak. Die blinde prokureur
Lees verder: Gelykheidshof beslis teen Afrikaans as amptelike taal
