Sarel Janse van Rensburg, 75, is Donderdag op die plaas Froggy Pond naby Dullstroom doodgemartel. Hy is die vyfde slagoffer van ‘n plaasmoord in Limpopo die afgelope twee maande.
Twee jaar gelede is Van Rensburg se broer en skoonsuster in ‘n plaasaanval in Limpopo vermoor.
Sy ouer broer, Johan en skoonsuster, Gloudien, is in Junie 2012 op hul plaas naby Baltimore vermoor.
Claudine van Wyk, Janse van Rensburg se dogter, was in 2012 Mev. Verenigde Nasies vir die provinsie.
Haar pa is herhaaldelik met ‘n ysterstaaf teen die kop geslaan, met ‘n mes in die bors gesteek en in die kop geskiet. Die wewenaar sou in November sy 76ste verjaardag gevier het.
Hy was alleen toe twee swartes wat kom water vra het, hom oorval het. Janse van Rensburg is volgens die polisie eers met ’n staalstaaf geslaan voordat hy met sy eie skoenveters vasgebind is.
Hy is daarna deur die swart aanvallers met ‘n mes in die bors gesteek en in die kop geskiet.
Die twee swartes – 21 en 25 – wat onder meer ‘n geldtrommel gesteel het, is intussen gearresteer. Die polisie het die twee met die trommel betrap.
Een was voorheen gevang vir huisroof.

So sit ons maar en wag en kyk wie volgende is…
ja en kyk ons rugby en suip bier….
Probleem is as ons die bafoere klits weet almal in die regering want die regering het hulle gestuur en die agbare minister van intelligensie het hulle opgelei
Wie sal dit uitvind?
En is tog so vredeliewend en sagmoedig – teenoor die vervloekte barbare wat ons Volk een vir een vermoor.
Wat makeer die mense?! Ek brul van ongeloof en frustrasie wanneer ek lees dat die ADDERS gevang en VEILIG toegesluit is!
Is dit dan so moeilik om ‘n adder se kop te vergruis? Solank daar so SLAP en RUGGRAATLOOS opgetree gaan word, gaan die vervloekte ADDERS bly pik!
nog een dood gemartel
nog een dood geskiet
waar is my veilige hawe?
waar is my gebied?
kan ek weg hardloop?
kan ek vêr vlug?
my gees en my beendere
roep my na my bloedgrond terug
nog een dood gemartel?
nog een dood geskied?
veg vir Afrikaner oorlewing
of sluk die groot verdriet
sou ons kon weg hardloop?
sou ons kon vêr vlug?
my gees en my beendere
roep my na my bloedgrond terug
So in die kol verwoord Riffels. Mis jou dig man! Dankies vir die roerende, waar! een.
Dolk, hierdie is nie mense nie en is ‘n belediging vir ‘n dier. Die Amerikaners het die volgende vir die “no class” gemors, naamlik “trailerpark trash”. weereens sit ons in ‘n situasie, ons praat en kerm en kla en daar uis niemand wat iets daaraan doen nie. Toe daar gep[aat ius dat Godsdiens uit die skole gehaal word is daar onderneem dat Praag ‘n vriend van die hof gaan word. Tot dusver, stilswye. Nou vra ek myself die vraag af, wanneer gaan genoeg, genoeg wees, wanneer gaan ons teminste ons stem dik maak by hierdie K F C regering en aan hulle ‘n ultimatum stel, al lag hulle aanvanklik maar uiteindelik sal hulle vrae moet beantwoord en aanpassings moet maak. Ek dink nie soseer dat hulle rugraatloos is nie, nee ons is, want ons maak nie ons monde oop en gee ons menings nie.
Ek het so ‘n tyd gelede hier op die blad gesê dat ek ‘n sterk bewoorde skrywe aan die SAUK geskryf het, in Afrikaans natuurlik, ten opsigte van die afskeep van Afrikaans op TV, die verskuiwing van die nuus en ander aspekte. Ek het soos ‘n viswyf tekere gegaan en opvolg skrywes aan hulle gerig, al het hulle nie reageer nie. Die uiteinde, Afrikaanse nuus kom terug TV2 toe. Ek sê dit nie om ‘n pluimpie te kry nie, maar ons moet ‘n oyn inb die gat raak, dan gaan hierdie p…pholle begin aandag gee.
Die: “Wat makeer die mense?!” in my skrywe is ‘n verwysing na ons eie mense Bad moon. Om na ‘n ADDER as ‘n “mens” te verwys, is uit die bose uit – en sluit aan met jou eerste sin – waarmee ek volkome saamstem.
Sou ek ‘n adder vastrek wat iemand onder ons volk verkrag of vermoor het, sal ek sy kop vergruis. Ek kan my NIE indink hoe ‘n mens daardie adder aan ander adders oorhandig nie. Dit maak nie sin nie.
Dis tyd dat die mense – ons eie mense hulself ondersoek – dat hulle besef dat daar ‘n oorlog aan die gang is. Dit gaan nie oor “wraak” neem nie, dit gaan oor – elke adder wie se kop vergruis word, is een minder wat weer sal pik.
Ek haal my hoed af vir jou wat die SAUK aangevat het – wel gedaan! Jy doen en praat so in my kraal.
Naand Dolk,
ek merk hier iets snaaks op met die kommentare wat altyd so vryelik gevloei het. Daar is n beduidende afname in kommentare asook met die inhoud daarvan.
Die bloed spat so n bietjie minder, en dit wil voorkom asof die aggressie afgeneem het jeens mekaar se sienings oor die algemeen.
Ek het self my bedenkinge oor die opregtheid en sinvolheid van die kommentare wat die afgelope tyd so rondgevlieg het, en het besluit om myself maar uit hierdie bekgevegte te onttrek.
Ek stem saam met Bad moon, ons sal ons stemme maar moet begin dik maak sonder ophou, en vir Afriforum en Solidariteit ondersteuning moet gee sover ons kan.
Mooi aand verder, en groete vir Trippie en die ander wat altyd so lekker saam gesels het. Mis julle baie.