Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank, Gill Marcus sal nie nog ‘n termyn dien nie. Sy het gesê sy sal uit haar pos bedank as haar kontrak in November verstryk.
Die Rand het verswak nadat die nuus versprei het.
Marcus het President Jacob Zuma van haar besluit in kennis gestel. Sy het vandag in Pretoria aan die einde van die monetêrebeleidskomiteevergadering die aankondiging aan verslaggewers gemaak.
Zuma het nog nie bekend gemaak wie haar opvolger sal wees nie.
Marcus, ‘n voormalige adjunkminister van finansies en voorsitter van Barclays se Suid-Afrikaanse eenheid, ABSA, het die amp in 2009 na die wêreldwye finansiële krisis opgeneem.
Haar aanstelling is aangekondig kort nadat Zuma, 72, verkies is as leier. Volgens Bloomberg was Marcus se aanstelling om Zuma se “losser fiskale druk te weerstaan”.
Marcus was egter ‘n ANC- politieke aanstelling.
Marcus het aangekondig dat die repokoers onveranderd gaan bly op 5,75 persent. Sy het gesê die binnelandse groeivooruitsigte het verder verswak.
Die Reserwebank se beleidskomitee het in Januarie die repokoers met 50 basispunte tot 5,5 persent verhoog en in Julie is dit met 25 basispunte tot 5,75 persent opgestoot.
Die repokoers is in Maart en Mei ook onveranderd gelaat.

Elke keer as ‘n bank vou, vat die “spokeperson of the SA Communist Party” die hasepad. Sy is as adjunkpresident van die Reserwebank weg nadat Saambou onder haar toesig begrawe is, die slag het sy gehelp om African Bank se leisels aan ‘n administrator te oorhandig. Moontlik is die vernaamste sein wat Marcus se bedanking gee dat “all the Kings men could not get the hompie-kedompie African Bank together again. Dink net as die domino’s begin val, en Marcus sit in haar pos en die vrot eiers begin om haar ore fluit. Dus wyk sy maar vroegtydig uit na veiliger oorde?
Ek dink jy het hier die kruks van die besigheid vasgevat. Dit gaan oor tydsberekening. Sy het die oomblik presies gekies om die rand aan te val oor “fiskale dissipline” met die voordeel dat sy nie die verantwoordelikheid hoef te dra vir die gemors nie. En gepraat van “fiskale dissipline”. Dis lagwekkend hoe Naarpers dit op JZ probeer laai. Die ou varksog het persoonlik gesorg dat swart tuiniers by die bank aangestel word met Joodse hanteerders wat die bank rot en kaal besteel het. As ons joernaliste gehad het ipv hoernaliste, sou hulle haar al lankal uitgevra het oor haar roof “dissipline”.
“met 25-basispunte opgestoot tot 5,57 persent” … moet wees “tot 5.75 persent”
Om te dink sy was voorsitter van ABSA, ons voormalige Volkskas. Dis weer om van naar te word.
Meeste dinge is.
Marcus was in elk geval net nog ‘n kommunis en wolf in skaapsklere. Ga!
Stem 100% saam
Kom ons raai solank wie die idioot is wat volgende die lyntjies moet trek om rating agencies te paai. Paai paai Baai baai tot by Cloud Cuckoo Land (Ek raak nou soos Brenner) – gatvol vir hierdie fake-land.
Haar werk is seker nou klaar – sy is nie meer nodig vir die kabaal vir wie sy werk nie. Of sy het nog probeer en agtergekom maak nie saak wat sy doen nie, dit gaan nie werk nie – moed opgegee. Ek reken die pos gaan nou ook verder getransformeer word sodat die JZ Clan nou volledige beheer oor die laaste sent in hierdie eknomie kan kry.
“reken die pos gaan nou ook verder getransformeer word sodat die JZ Clan
nou volledige beheer oor die laaste sent in hierdie ekonomie kan kry”
Rooikop, jy is so reg soos ‘n roer!
Hoe de bliksus werk dit? Die Rotschilds se ouma uil bedank uit hulle eie bank uit en drop hulle die waarde!! Die hele gebroeidsel van korruptes staan nou in n laaaaang tou voor JZ se kaya deur om te kyk wie se arm bevat die meeste rubber, daai persoon word die jode se volgende taxi drywer in die “lee” reserwe bank, wat elkeen van ons se geldjies beheer….