‘n Forensiese ondersoek na die beleërde Kwanca plaaslike munisipaliteit by Molteno in die Oos-Kaap, het bedrog, korrupsie, nepotisme en wanadministrasie by die munisipaliteit onthul. Die verslag, wat Donderdag by ‘n raadsvergadering ter tafel gelê is, het ook onthul dat Goliath Sigojo, die nuwe munisipale bestuurder, nie die vereiste kwalifikasies vir die pos het nie. Die
Lees verder: Bedrog, korrupsie, wanadministrasie in Molteno onthul
