Die uitnodiging van president Jacob Zuma aan dr. Pieter Mulder om 'n pos van adjunkminister in die ANC se administrasie te vul, het nie as 'n verrassing gekom nie.
Ná alles vry Afrikaners en Zuma al 'n paar jaar, sedert sy afsetting as vise-president, oor wedersydse konstruktiewe betrokkenheid. Ek was persoonlik by ten minste drie van hierdie gesprekke met mnr. Zuma teenwoordig.
Lees verder: Is Pieter Mulder in Dingaan se kraal sonder wapens?
