купить джинсы брюки мальчикуФильчаков прокурор отзывы
Kerkstraatbom: van terreurdaad tot terreurstaat
Vandag gedenk ons weereens een van die verskriklikste dae in ons geskiedenis. Op 20 Mei 1983 het die Kerkstraatbom wat deur die ANC se gewapende vleuel, Umkhonto we Sizwe, gestel is in die middestad van Pretoria tydens die middagspitstyd ontplof. Negentien mense is gedood en 200 beseer. Sommige oorlewendes is permanent geskend en het ledemate of hul sig verloor.

Lees verder: Kerkstraatbom: van terreurdaad tot terreurstaat
Amerikaanse troepe se psigiese oorlogskade neem toe
Die Amerikaanse RAND Corporation het 'n tydjie gelede 'n studie vrygestel oor die psigiese gevolge van die twee oorloë waarin die VSA tans verkeer, naamlik Irak en Afghanistan. Uit die verslag blyk dit dat "nie alleen is 'n hoër proporsie van die magte ontplooi nie, maar ontplooiings duur langer en herontplooiing is algemeen, en rustydperke
Lees verder: Amerikaanse troepe se psigiese oorlogskade neem toe
Afrikaners het geen selfaangestelde Messias nodig
Lees verder: Afrikaners het geen selfaangestelde Messias nodig
Sannieshof se inwoners ge?ntimideer
Die inwoners van Sannieshof is sedert November 2007 in 'n aktiewe dispuut met die Tswaingmunisipaliteit gewikkel waaronder een van die bepalings die wanbestuur van die rioolwerke is. Tswaingmunisipaliteit het gedurende hierdie periode nog geen insette gelewer om die besoedeling wat deur hulle nalatige optrede veroorsaak is aan te spreek nie. Die hooftegniesebeampte, mnr Hennie Breytenbach,
Britse speaker uit sy pos gedwing
Honderde Britse parlementslede wat daarvan beskuldig word dat hulle die parlement se toelaestelsel gemelk het vir eie gewin, maak die afgelope tyd opslae in Brittanje. Die grootste slagoffer is waarskynlik Michael Martin, speaker, wat gister die eerste speaker in byna 300 jaar geword het om noodgedwonge uit sy pos te bedank. Ontevredenheid broei reeds dae
PAP vra nuwe leierskap
Lede van die PAP, die Pan-Afrika Parlement, vra nuwe leierskap. Die SAUK berig dat die parlementslede tydens 'n sitting in Midrand Dinsdag gevra het dat 'n verkiesing gehou moet word om nuwe leiers aan te wys. Die Parlement se president, Gertrude Mongella, het daarna met twee van haar adjunkte privaat vergader oor die aangeleentheid. Sy
Tanzaniese president in Withuis verwelkom
President Barack Obama sal Tanzaniese president Jakaya Kikwete Donderdag in die Withuis ontvang. Die twee leiers sal 'n wye reeks streekskwessies en bilaterale sake bespreek, het 'n Withuiswoordvoerder Robert Gibbs aangedui. "Tanzanië is 'n sterk vennoot in Afrika suid van die Sahara," het hy gesê. Hy het bygevoeg dat Obama daarna uitsien om "nou saam
R52 miljoen se hero?ene ontdek
Twee mans is gearresteer omdat hulle moontlik R52 miljoen se heroïene in hulle besit gehad het. Die twee is Dinsdag vasgekeer by die Lebombogrenspos naby Komatipoort, het die Mpumalanga polisie gesê. Kaptein Trevor Memela sê die polisie was besig met roetineondersoeke op voertuie wat vanaf Mosambiek in Suid-Afrika reis. Teen ongeveer 7:30nm het hulle 'n
Wat de ‘heck’? – Die Boeremagsaak se sesde verjaarsdag
"Is jy ook my pa se sussie?" vra die sewejarige klein snip oor my skouer.
"Nee, ek is sy skoonsussie, ek is met sy boetie getroud."
"My pa se boetie?" (Sy het hom nog nooit gesien nie.)
"Jou oom wat tronk toe is twee weke voor jy gebore is," vervolg Ouma hier langs my.

Lees verder: Wat de ‘heck’? – Die Boeremagsaak se sesde verjaarsdag