Twee Suid-Afrikaners wat hoë poste in ’n omstrede Kazakstanse myngroep beklee het, is dood in ’n hotel in die VSA aangetref. Die myngroep Eurasian Natural Resources Corporation (ENRC) het gesê albei mans was in hul diens, het die Guardian berig. Gerrit Strydom (45) en James Bethel (44) is Saterdagmiddag 10 Mei in afsonderlike kamers van die
Lees verder: Twee mynbase sterf onder vreemde omstandighede in VSA
