deur Leon Lemmer Op die webwerf van die Universiteit Stellenbosch (US) is daar tans drie berigte wat sprekend dui op die toestand wat daar heers. Die rektor, Russel Botman, het op 8 deser die Islamia College besoek om studente uit sy voorkeurgroep, die bruines, te werf. Die berig is op sowel die Engelse as Afrikaanse
Zille, Heller, Kasrils is ideologiese bedmaats
Na die DA se swak vertoning gemeet aan hul eie verkiesingsbeloftes, is die party glo erg verdeeld oor die manier waarop Zille die toekoms sien. Die huidige stryd om die parlementêre leierskap en ideologiese keuses het reeds sy eerste slagoffer geëis, naamlik Lindiwe Mazibuko. Mazibuko is beskou as die buffer teen Zille om te keer
OVK ontken stembedrog
Die kantoor van die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in Theewaterskloof in Caledon in die Wes-Kaap het bewerings van verkiesingsbedrog in Grabouw ontken. Die munisipale verkiesingsbeampte, Stiffie Cronjé, het gesê twee leë geregistreerde stembokse, wat in ‘n huis in Rooidakke gevind is, is nie items wat stembedrog bewys nie. Cronjé het gereageer nadat die DA die naweek
Numsa-staking deur petrolbom-aanvalle geken
Transnet het ‘n verklaring deur die metaalwerkersvakbond Numsa ontken dat sy stakings by die besige Ngqura Vrag-terminaal in Port Elizabeth bedrywighede lamlê. Numsa is nie ‘n erkende vakbond by Transnet nie. Die staking duur reeds die afgelope drie weke vir beter werksomstandighede en Numsa eis dat daar met arbeidsmakelaars weggedoen word. Sestien huise van nie-stakende
Vrese dat geweld weer in platinumgordel kan opvlam
Nog ‘n mynwerker is dood en ses ander aangerand Maandag toe geweld weer opgevlam het in die platinumgordel. Een van die ses is in ‘n kritieke toestand. NUM het gesê twee van sy lede is reeds vermoor. ‘n Woordvoerder van die Lonminmyn naby Rustenburg in Noordwes het die moorde op lede van die NUM veroordeel.
Lees verder: Vrese dat geweld weer in platinumgordel kan opvlam
Eerlike brief aan ‘n verdwaalde Volk
deur BJ Engelbrecht Soos jy hier begin lees sê jy seker vir jouself: Nog iemand wat iets te sê het oor Afrikanerskap, nog iemand wat ‘n eier te lê het oor hoe om al ons probleme op te los, wie dink die ou is hy om enige iets te sê. Wel, ek is ‘n doodgewone
Moet Afrikaners die EFF begin ondersteun?
deur Manfred Delport [followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’] Volg Manfred op Facebook. Op die oog af lyk dit of die DA sy prestasie dramaties verbeter het sedert 2009, en of hy sy posisie as die verstekkeuse onder blanke kiesers verder versterk het. Ek is egter nie heeltemal so beïndruk nie, en sal gevolglik nie probeer
Moet Mazibuko plek maak vir duur Maimane?
Die onenigheid tussen Helen Zille en Lindiwe Mazibuko het waarskynlik gelei tot Mazibuko se besluit om die DA te verlaat om in die VSA by Harvard te studeer. Die party het benadruk dat haar studie net tydelik sal wees en dat Mazibuko steeds lid van die party sal bly. Dit gons oor die werklike redes
ANC sal beleggersvertroue herstel
Die ANC het belowe om beleggersvertroue met bestendige beleidsrigtings te herstel na sy oorwinning in die algemene verkiesing, het RSG berig. Die ANC se Sekretaris-Generaal, Gwede Mantashe, het die party daartoe verbind dat hy sy beleid duidelik sal uitspel, en verwys na die Nasionale Ontwikkelingsplan. Die plan stel grootskaalse infrastruktuurprojekte in die vooruitsig en verwerp
Besetters vernietig wildreservaat se heining, brand veld
Die Dinokeng-wildreservaat, noord van Pretoria, word tans deur die polisie gepatrolleer teen grondbesetters. Die reservaat moes Saterdagaand ’n dringende hofbevel teen swart grondbesetters kry nadat honderde glo Vrydag die reservaat se heining verwoes het en daarna die veld aan die brand gesteek het. Die bevel is Sondag aan gemeenskapsleiers van die Hammanskraal/Refilwe-omgewing beteken. Die hofbevel verbied ongemagtigdes
Lees verder: Besetters vernietig wildreservaat se heining, brand veld
