UP se SR-lid wat dreig om wittes uit te wis steeds nie geskors nie

Die Universiteit van Pretoria gaan ‘n ondersoek loods nadat ‘n SR-lid Luvuyo Menziwa op ‘n Facebook geskryf het dat hy alle blankes wil uitwis. Die EFF-lid het kommentaar gelewer op sy persoonlike Facebook-blad in reaksie op die Afrohaarherrie by die Pretoria High School for Girls. Menziwa skryf onder meer dat hy witmense haat vir hulle

Lees verder: UP se SR-lid wat dreig om wittes uit te wis steeds nie geskors nie

Radio 702 en skakelmaatskappy sit agter Pretoria Girls se ‘haarstorm’

Terwyl die hoof van Pretoria High School for Girls, Karen du Toit, intussen voor die aanslag gekapituleer het en “alle haarreëls opgeskort het”, het dit aan die lig gekom dat ‘n skakelmaatskappy genaamd Powerhouse Public Relations en die geselsradio 702 agter die opsweping van swart gemoedere rondom die skool sit. Op haar Facebook het Lebo

Lees verder: Radio 702 en skakelmaatskappy sit agter Pretoria Girls se ‘haarstorm’

Trump na Mexiko om oor muur, immigrante te vergader

Dit is bevestig dat die Republikeinse presidensiële kandidaat Donald Trump Woensdag ‘n reis na Mexiko sal onderneem om die Mexikaanse president Enrique Peña Nieto (foto) te ontmoet. Nieto het voorheen uiters negatiewe kommentaar oor Trump gelewer, insluitende ‘n opmerking dat Trump ‘n “fascistiese diktator” is omdat hy ‘n muur tussen die VSA en Mexiko wil

Lees verder: Trump na Mexiko om oor muur, immigrante te vergader

Selfmoordbom ontplof in hoofstad van Kirgistan

‘n Selfmoordbomaanvaller het Dinsdag met ’n motor deur die ingang van die Chinese ambassade in Bisjkek, die hoofstad van Kirgistan, gejaag en ’n bom laat ontplof. Dié insident het opspraak gemaak omdat die plofbare Sentraal-Asië en die Kaukasus-gebied as ‘n brandpunt vir Moslemgeweld beskou word. Die ambassade is langs die Amerikaanse ambassade in Bisjkek se

Lees verder: Selfmoordbom ontplof in hoofstad van Kirgistan

Duitse oud-president Scheel oorlede

Oudpres. Walter Scheel van Duitsland se ­afsterwe verlede Woensdag op die ouderdom van 97 jaar, oud kom ná ’n lang siekbed. Scheel is op 8 Julie 1919 gebore. Hy was ’n lid van die Vrye Demokratiese Party (FDP) en vanaf 1961 tot 1966 die land se federale minister van ekonomiese samewerking en ­ontwikkeling. Hy was

Lees verder: Duitse oud-president Scheel oorlede

UKZN vrees nog geweld na koffiewinkel afbrand

‘n Koffiewinkel is Maandagaand by die Howards kollege-kampus van die Universiteit van Kwa Zulu-Natal aan die brand gesteek. Die universiteit weier egter om oproerige studente die skuld te gee, vermoedelik uit vrees vir nog geweld en brandstigting. Die woordvoerder sê nogtans indien dit die geval is dat studente betrokke is, sal hulle die gevolge van

Lees verder: UKZN vrees nog geweld na koffiewinkel afbrand

Ontploffing in België ‘misdaad’

‘n Ontploffing “van ‘n kriminele aard” by België se nasionale instituut vir kriminologie in Brussel dié week het ‘n brand laat ontstaan en groot skade aangerig. Niemand is die voorval beseer nie. Volgens die Belgiese media is die ontploffing veroorsaak toe ‘n voertuig in die gebou vasgejaag het. Dit kom terwyl België op ‘n hoë

Lees verder: Ontploffing in België ‘misdaad’

Brief: Nou verstaan ek ‘strukturele rassisme’

Dit was nog altyd vir my moeilik om vatplek te kry aan die konsep bekend as strukturele rassisme. Aanvanklik het ek gemeen dit gaan daaroor om jou vreemd en ontuis te voel. Ons almal gaan egter deur ervarings wat ons vreemd en na ‘n buitestander laat voel: Jou eerste skooldag. Jou eerste dag in die

Lees verder: Brief: Nou verstaan ek ‘strukturele rassisme’

Identiteitsbeweging beset Brandenburghek terwyl Merkel ver-Groen

Duitse lede van die Identiteitsbeweging het Berlyn se Brandenburghek vir etlike ure gekaap. Die protesbeweging het Saterdag ‘n banier vir “veilige grense” om Duitsland opgesit terwyl skares toeriste om die ikoniese monument gemaal het. Die polisie het gesê 15 mense is kortliks aangehou oor die protes en staar aanklagte van betreding, teistering en die verbreking

Lees verder: Identiteitsbeweging beset Brandenburghek terwyl Merkel ver-Groen

Tien vas oor hondegeveg

Tien mense is in Dobsonville in Soweto in hegtenis geneem nadat hulle by ‘n hondegeveg betrokke was, het Netwerk24 berig. Volgens die DBV se Spesiale Ondersoekeenheid is nege beseerde Amerikaanse veghonde tydens die klopjag gered. Die diere se eienaars het van die toneel van die hondegeveg gevlug, maar is later deur polisie in hegtenis geneem.

Lees verder: Tien vas oor hondegeveg