‘n Koffiewinkel is Maandagaand by die Howards kollege-kampus van die Universiteit van Kwa Zulu-Natal aan die brand gesteek.
Die universiteit weier egter om oproerige studente die skuld te gee, vermoedelik uit vrees vir nog geweld en brandstigting.
Die woordvoerder sê nogtans indien dit die geval is dat studente betrokke is, sal hulle die gevolge van hul optrede moet dra.
Klasse het Maandag hervat nadat lesings op al vyf kampusse vir ‘n week en ‘n half opgeskort is. Swart studente eis dat klasgeld nie aanstaande jaar verhoog word nie.
Veiligheid is intussen op kampusse verskerp.
Die universiteit het ‘n beroep op studente gedoen om klasse by te woon en met voorbereidings vir die eksamen te begin.
Die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande, het verlede week aan die parlement gesê hy sal binnekort aankondig hoeveel geld universiteite vir die 2017 akademiese jaar sal kry.
Die regering sal sowat R60 miljard moet opdok as die instellings nie hul fooie aanpas nie.

Belhamels en moegoes hou ‘n hele land vas net omdat hulle nie die moed het om die moegoes en belhamels op die regte manier vas te vat nie – soos 2 jariges wat “vloemoere gooi” – kort ‘n helse pakslae wat NOOIT vergeet sal word nie om maniere te leer.
al dra n aap n goue ring….die goeters is nie op dieselfde intelligensie (en dus die begryp en wardeering van kultuur) vlak as mense nie; die aapgedrag en verwoesting is te verwagte.
In 1976 is kinders/studente gebruik om wereldopinie pro-terrorisme te swaai ……kom ons maak nou ook reg vir regime verandering.