Baie van die euwels waarmee ons vandag moet saamleef, kom van die Franse rewolusie en meer spesifiek van die Verklaring van Menseregte (Déclaration des droits de l’homme et du citoyen) van 1789. Hierin is die beginsels van «vryheid, gelykheid en broederskap » vervat wat die Franse leuse gebly het tot vandag. Eerstens was daar van
Leon Lemmer: David Benatar oor regstellende aksie en transformasie
David Benatar (gebore in 1966) doseer wysbegeerte aan die Universiteit Kaapstad (UK). In 2006 het hy internasionaal bekendheid verwerf met sy boek, Better never to have been: The harm of coming into existence. Hierdie werk is as erg pessimisties en nihilisties gekarakteriseer. Wat hy per slot van sake beweer, is dat bv ‘n geaborteerde fetus
Lees verder: Leon Lemmer: David Benatar oor regstellende aksie en transformasie
Poetin wil ‘inligtingsaanvalle’ deur skakeling verhoed
Verslae van beweerde ongevalle onder burgerlikes wat veroorsaak is deur Russiese lugaanvalle in Sirië het na vore gekom, selfs voor Russiese vegvliegtuie vir hul eerste sending opgestyg het, het President Wladimir Poetin gesê en sulke disinformasie as “inligtingsaanvalle” beskryf. “Ander lande voer bombardemente op Siriese grondgebied uit nou al vir meer as ‘n jaar,” het
Lees verder: Poetin wil ‘inligtingsaanvalle’ deur skakeling verhoed
Koerde loods aanvalle op ISIS in Irak
Koerdiese magte het die Islamitiese Staat-groep (ISIS) in die noorde van Irak aangeval in die jongste offensief wat daarop gemik is om jihadiste uit die olieryke stad Kirkoek te verdryf. Koerdiese militêre bronne sê die aanslag het vroeg die oggend wes van Kirkoek in die rigting van die ISIS-bastion, Hawijah, begin om die al-Gurra-hooglande in
Voortvlugtende verkeershoof nog soek
Die voortvlugtende verkeershoof van die Maquassi Hills-munisipaliteit is steeds nie aangekeer nie. Die Padverkeerbestuurskorporasie se woordvoerder, Simon Zwane, sê ‘n lasbrief is uitgereik vir die inhegtenisneming van Judas Mahlangu wat Woensdag versuim het om in die landdroshof op Wolmaransstad in Noordwes weens bedrog en korrupsie te verskyn. Zwane sê die korporasie sal egter seker maak
Obama kla wapeneienaars aan vir jongste skietery
Amerikaanse president Barack Obama blameer wettige wapeneienaars en ondersteuners van wapeneienaarskap vir die jongste slagting in die Verenigde State, waar 10 mense doodgeskiet is by ‘n landelike noordwestelike gemeenskapskollege. Obama het ‘n beroep op Amerikaners gedoen om hul “gesonde verstand” te gebruik om nuwe wapenwette van die Kongres te eis. “Dit is ‘n politieke keuse
Lees verder: Obama kla wapeneienaars aan vir jongste skietery
Sakeman aangekeer vir onwettige handel in diesel
‘n Sakeman van Bloemfontein, wat glo duisende liters diesel in groot tenks by sy huis in Langenhovenpark onwettig geberg het, verskyn na verwagting vandag in die plaaslike landdroshof. Die 27-jarige man is Woensdagaand by sy huis op ‘n onderverdeelde erf met twee ander huise daarop, in hegtenis geneem. Polisiewoordvoerder, Wendy Nkabi, sê die polisie het
Lees verder: Sakeman aangekeer vir onwettige handel in diesel
WEF plaas SA derdelaaste vir wiskunde en wetenskap
Suid-Afrika is byna heel laaste onder 140 lande gemeet aan wiskunde- en wetenskapopleiding, volgens die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) se verslag oor globale mededingendheid. Verlede jaar se verslag ook het die land laaste uit 148 lande geplaas. Die verslag vir 2015/16 skilder ‘n somber prentjie, met Suid-Afrika wat 138ste uit 140 lande kom. Die enigste
Lees verder: WEF plaas SA derdelaaste vir wiskunde en wetenskap
Onderhoud wat sloer veroorsaak waterprobleme in Kestell
Die Maluti a Phofung-munisipaliteit in die Oos-Vrystaat, soos talle ander munisipaliteite, gaan gebuk onder droogte, maar onderhoud wat sloer, veroorsaak groot ongerief vir gebruikers. Die waterprobleme in die gebied duur al maande lank. Die gebied, wat die dorpe Kestell, Qwaqwa en Harrismith insluit, het nog nie naastenby genoeg reën gehad nie. Die Fika Patso-dam, wat
Lees verder: Onderhoud wat sloer veroorsaak waterprobleme in Kestell
Dorp al 9 dae sonder water
Kestell is al nege dae sonder water. Gedurende die eerste ses dae was inwoners van die Oos-Vrystaatse dorp heeltemal sonder water. Volgens ‘n inwoner, Brian Wiltshire, het hulle die afgelope twee dae slegs in die aande water gehad. Wiltshire sê die probleem bestaan al die afgelope nege jaar. Hy sê daar was bewerings dat waterpype
