Amerikaanse president Barack Obama blameer wettige wapeneienaars en ondersteuners van wapeneienaarskap vir die jongste slagting in die Verenigde State, waar 10 mense doodgeskiet is by ‘n landelike noordwestelike gemeenskapskollege.
Obama het ‘n beroep op Amerikaners gedoen om hul “gesonde verstand” te gebruik om nuwe wapenwette van die Kongres te eis.
“Dit is ‘n politieke keuse wat ons maak, om toe te laat dat dit elke paar maande gebeur in Amerika,” het hy gesê.
‘n Sigbaar woedende Obama het wetgewers berispe vir die versuim om wette te maak om wapens uit die hande van gewone burgers te neem.
Hy het gesê die idee dat die Amerikaanse grondwet enige regulering van wapens verbied “maak nie sin nie”.
Die aanvaller in ‘n skietvoorval by ‘n kollege in die Amerikaanse staat, Oregon, is kort na die voorval deur die polisie doodgeskiet.
Volgens die plaaslike polisie is tien mense in die skietery dood, insluitend die aanvaller.
Daar is vroeër berig dat minstens 15 mense dood is. ‘n Polisiewoordvoerder van die stad Roseburg sê die 26-jarige aanvaller het lukraak by die Umpqua gemeenskapskollege losgebrand.
Hy kon nie bevestig of die man ‘n student by die kollege was nie. Volgens plaaslike media het hy van klas tot klas in die wetenskapgebou beweeg, en skote afgevuur.
Chris Harper Mercer is as die skieter geïdentifiseer.
Dit was die 142ste skietery by ‘n skool in Amerika sedert 2012.

Die satan in die Withuis sit agter alles, hy wil die mense in VSA ontwapen sodat hy sy finale nekslag kan toedien. Of beter bekend…..Militere, Krygswet.
Hy en sy demone wat voor hom die land verwoes het, reel al die “skiet voorvalle” om hulle wette te verander. Elke jellivis, liberaal gaan nou op die appelkar klim en gil en piepie dat die wapens weg geneem moet word.
Olibama maak meer kinders en mense dood elke jaar as wat nog ooit in VSA vermoor was. Meer negros word vermoor deur aborsie as skiet en bende voorvalle.
Die FBI was besig met n ondersoek op die Clinton demone, toe “McVie” die gebou bom waar hulle al die Clinton dokumente gehuisves het,……McVie was onskuldig.
Hierdie hanslam in die Withuis gaan nou groot akkies veroorsaak. Jade Helm gaan dalk regtig inskop as die “Naledi afstammeling” die wapens weg neem……..
Olibama het ook togelaat dat die FBI die Clinton heks se e-pos lys deurgaan, iets wwaroor Lewinsky se joller baie ontevrede is,…
In die kol Witbeer
‘n Diktatuur van die proletariaat beteken juis dat burgers wapens moet besit.
Hoekom verstaan kommuniste nie eens hul eie ideologie nie??
Lol! Goeie een!
“n Sigbaar woedende Obama het wetgewers berispe vir die versuim om wette te maak om wapens uit die hande van gewone burgers te neem.”
En daar gaat de VS als grootste wapenhandelaar ooit, aan het handje van ‘hedgefondsen’ van Wallstreet weer.
De hele wereld al 75 jaar bedreigen en ‘aan die brand steek’ met de Russische partner en democratie brengende ‘de vrede maar bewaken’.
Geldgod Blankfein van Goldman Sachs zit WEL fijn, met 10 bodyguards in de vorm van hoogbetaalde (ex) Mossad agenten en een S&W op de heup.
De duivelsgezant ‘barry sotonogwat’ heeft vanuit zijn pantserwagen, die nogal wat anders oogt dan de Lincoln van JFK, niets gedaan of toegevoegd om onwettige wapens uit handen van misdadigers te nemen maar wil graag de mogelijkheid tot zelfverdediging ontnemen van gewone burgers.
Heel herkenbaar in West Europa om over het moorddadige laaghartige misdaadbevorderende anc sakp eff da cope schurkenregiem als quasi democratie en rechtstaat in SA te zwijgen. Die massamoordenaars proppen na 21 jaar massamoord nog een zelf verdedigende Boer in de cel na een drieduizendste terreuraanval op een Plaas.
Dit is ironies dat hierdie voorval plaasgevind het in ‘n wapenvrye area. In ‘n wapenvrye area is dit slegs die getroue burgers wat nie wapens dra nie terwyl misdadigers steeds wapens dra.
Correct.
En dat u hier ook opduikt , Jesse 😉
https://www.youtube.com/watch?v=ZE8oCbqI4vU
Australian officials have been negotiating since May with the Dutch Government to extend for another year until August 2016 a treaty agreement for Australian police, intelligence agents and Defence Ministry officers to operate in The Netherlands. In July the Australian and the Netherlands governments signed a protocol for the extension of the Australian military operation on Dutch territory. The original pact of August 1, 2014, and its protocol also provide that while they in The Netherlands, even inside the Hilversum MH17 base, the Australians will carry arms, and employ other weapons, including explosives. The pact also protects them from Dutch law if they hurt locals while using their arms. Are the Australians arming themselves against the Dutch?
Als zij dan maar niet over de (ex) Mossad agenten van John de Mol, als Hilversumse mediamiljardair door platte vulgaire programma’s, of over de gewelddadige migrantenhordes met Balkan wapens, struikelen.
Of over de laatste bewapende Schotse agenten die het Lockerbee proces in Soesterberg kamp Zeist leegruimen.
Of over bewapende Duitse politieagenten op de A1 bij Deventer boven de IJssel.
Nee wat, deze man en familie zou zijn bedreigd door een 73 jarige autochtone blanke Nederlander.
Volop in de media om misdaad maar een mediaal blank tintje te geven zoals ook de niet aflatende ‘soap’ van Willem Holleeder(voormalig Heinekenontvoerder) die al 25 jaar de media gemoederen moet aanvoeren.
Terwijl de onbewapende blanke Nederlander ‘s avonds om 19.00 uur de luiken voor de ramen dichttrekt en Marokkaanse bendes hun Kalashnikof magazijnen ratelend ledigen op de Prinsengracht, Herengracht en Keizersgracht in Amsterdamned.
Maar de heer Pim Fortuyn ‘had volgens de linkse volksvijandige roverheid geen beveiliging nodig en verliet Hilversum op de rug.
http://www.ad.nl/ad/nl/32563/Afpersingszaak-John-de-Mol/index.dhtml
http://www.nrc.nl/nieuws/2015/07/03/willem-holleeder-had-plannen-voor-liquidatie-van-acht-mensen/
‘the show must go on’ 😉
Soos hier by ons in SA
Die skieter is natuurlik gou-gou doodgeskiet sodat hy nie kan vertel dat hy deur die geheimediens aangehelp is nie.
En nêrens kan ek lees wat hierdie skieter e RAS is nie. Ek glo dat dit dalk ‘n swarte was, want was hy wit, sou daar al seker weer groot betogings gewees het.
Hy was wit.
Issie. Hy’s swart – beslis donker. Fox het pas foto van hom geplaas op webblad.
Hy is of mal of ‘n versteekte moslem!
zoek de verschillen met èn zonder schaduw terwijl hij nou ook in de systeempers om het compleet te maken een IRA sympathisant een nazi wordt genoemd…….
http://www.telegraph.co.uk/news/worldnews/northamerica/usa/11906041/Chris-Harper-Mercer-what-do-we-know-about-the-Oregon-gunman.html
He was targeting Christians, so I suppose that’s OK for most people: http://nypost.com/2015/10/01/oregon-gunman-singled-out-christians-during-rampage/
Hy is kleurling/swarte en beste van als is hy is ‘n ateis. Nou verstaan jy hoekom die media alles probeer toesmeer en stilmaak. Snaaks geen gehuilery deur die wit liberale dat hy “geestelik gebreinspoel” was nie. Nee hulle is tjoepstil, nou wonder ek wie gaan hulle nou die skuld gee?
Wie se^ hy is ‘n ateis? Dit lyk eerder of hy in iets soos Nazisme belanggestel het? En dalk is hy ‘n Moslem. En hoekom beskou jy dit as “beste van alles” dat hy (dalkj) ‘n ateis is? Sodat jy in jou skeefheid alle ateiste van moord kan beskuldig.
Jy lieg alweer – net soos nou die dag. Hoekom vind jy dit nodig om ter wille van jou godsdiens te lieg? Jy is ‘n vieslike vent. Voertsek!
Ga-a-a-a-p!
Naskrif: Watse ” se^ ” is dit?! Probeer: ” sê ” tik. Ek neem aan dat jy ‘n toebroodjie se botter na nie tyd op jou tong smeer?
More Dolk, ek het vanoggen nou hier kom sit om n bietjie nuus te kom lees!….. Ek “sê”!! jou ek het my nou weer lekker slap gelag! vir jou kommentaar…. – hoor jy wat ek “sê” Dolk
Goeiemôre ook G.B. en aan ander, elders.
As iemand nie die inisiatief het om ‘n kappie-e (ê) op “sê” te sit nie – slegs so verslonsde “se^” na al die jare tik en dan die vermetelheid hê om te sê hy wéét verseker dat daar nie ‘n Skepper is nie, moet hy/sy maar vir hom kry. Trots kom tot ‘n val – Skrif. ;))
Ateïste is soos krieke… Hulle raas te lustig saam – totdat ‘n mens ‘n lig aansit… Dan is daar net so paar mofieagtige tjirpgeluidjies – dan tjoepstil… En sodra mens jou rug draai? Dan tjirp hulle weer heerlik saam! (LMAA!)
Gaan se jou eie ma sleg boetman of gaan speel met jouself op die treinspoor- ek gee nie om watter een nie.. Moet my nie antwoord nie, ek sien jou tipe nie eers as menswaardig nie, nee hond bollie is beter as jou sort , so voertsek jouself.
BTW, ek wou die link hier post, maar kry dit nie reg nie- disquis hou aan om hom af te verwyder.
“http://www.thegatewaypundit.com/2015/10/breaking-umpqua-shooter-identified-as-chris-harper-mercer-student-at-college/”
‘n Feit is ‘n feit.
Baie dankie Dolk,
Ek sien die link het toe deurgekom, maar ek wet jou ‘n miljoen rand die ander versteurde gaan nou ‘n chimp-out he van epidermiese perporsies. Natuurlik sal daar gese word die link en sy inhoud is liegstories, jy weet mos hoe party se koppe kan raas….
https://www.youtube.com/watch?v=gb4vZnmpZBI
zo, ook nog BLM ‘movement’ !
Absoluut!!!!!!
het doorgedraaide waanzinnige karakter daarvan, voortkomend uit crimineel Sharpton’s en misbruikende topcrimineel en serieverkrachter Sanford Rubinstein’s criminele radicale racistische ‘mensenrechtenclub’, sluit zeker aan bij zo’n gruwelijke misdaad.
Dat lijkt wel op dat eff eitje wat de anc sakp heeft gelegd.
Gaan kyk op Fox News vir die jongste inligting oor die mulatto – sy pa is wit, maar sy ma nie.n Daarvolgens het mense wat hom ken hom bestempel as “spiritual but not religious”. En sy rekenaar wemel van vorige massa-moorde – dit was duidelik ‘n
copy cat” ding, soos die Yanks dit noem.
Maar jy sal aanhou lieg om jou mislike godsdienssieninge te probeer regverdig. Jy is ‘n Lieg vir Jesus bendelid. Jammer daar is nie iets soos ‘n hel nie – jy hoort eintlik daar!
Ek sal jou aanhou aanvat totdat jy besef dat jy nie hier hoort nie! Voetsek!
Vlieg solid in jou moer pateet.
Joune ok! Jou Lieg vir Jesus bedrieer!
Antwoord my net een ding , het jy dalk ‘n drank of dwelm probleem, want soos jy aangaan kom dit voor of jy ly aan ergerlikke FAS.
Ek verpes godsdienstige boewe! Jy is ‘n godsdienstige skurk. Jy hoort in die hel!
Ignoreer hom, hy is die soort waarvan die Bybel sê dat as jy met hom redeneer jy net soos hy sal word.
Daardie webblad bevat geen bewyse dat hy ‘n ateis was nie – inteendeel. Jy gryp net die eerste sinnetjie aan – tipies van ‘n liegende kopkranke! Jy is siek!
Laaste keer wat ek jou antwoord.. Gaan soek aandag by iemand anders, Jou tipe interreseer my glad nie.
waren nazis en bolsjewieken niet ook atheïsten Thys ? Ok Dzerzhinsky en Himmler kwamen dan wel voort uit de RK kerk, maar toch……
Danke Hans
Party sukkel rerig om te vestaan….
Hitler was ook ‘n Katoliek. En die Bolsjewiste het baie miljoene mense doodgemaak – maar nie omdat hulle Christene was nie – net omdat Stalin gedink het hulle is ‘n gevaar vir sy diktatuur.
Jy lewer soms interessante inligting op – wees net versigtig met wie jy jou hier assosieer – heelwat van die mense wat graag hier plak se koppe is nie lekker nie.
ThysH se kierankies begin braai – draai vas in sy bedrog.
Die Romanoffs was verseker ortodoks Christelik… En Putin is besig om sy volk te rehabiliteer – met skitterende resultate.
ThysH se era is Goddank verby.
Dis nou een mal rakker wat almal weer ‘n slegte naam gee. Een rakker wat homself nie kan gedra nie wat die staat nou weer misbruik om die wat hulleself kan gedra se wapens te bekom. Ek sal my wapens ingee maar dan mag die staat, die weermag die polisie en geen ander rakker een hê nie – dan is dit mos regverdig. Voor dit – gaan blaas doppies.
Iemand wat meer dink as die norm daar…
https://youtu.be/BrBPoX7yMKo
Hierdie stommerik word opgepas deur agente met wettige wapens. Wanneer hy in sy helikopter vlieg is daar nog ‘n helikopter by met agente met swaar wapens. Wanneer hy optree is die dakke rondom hom vol skerpskutters. In sy regeringstyd het die VSA weermag met hul wettige wapens BAIE meer mense doodgemaak as hierdie ouens wat bossies gaan met sy posbusnommer (julle weet, posbus .243). Hy huigel dus grootliks wanneer hy oor wapens praat, maar ons weet mos dat hy eintlik net die marionet van ander is.
Julle klomp godsdienstige kopkrankes beter julle bronne oor die skieter beter bekyk. Die wat julle aanhaal is alles behalwe betroubaar en is opgediep uit eerste berigte oor wat hy gedoen het. Pas weer op CNN en Fox na hulle berigte gaan kyk – nerens enige sprake van godsdienstige fanatisme oor die vent nie – net dat hy blykbaar baie belanggestel het in vorige massa-skiet insidente – en hy kla bitterlik oor die skieters nie ook die polisie aangeval het nie – beduie hy sal dit doen! En hy was glo gekant teen wat hy as “georganiseerde godsdiens” bestempel het. Moeilik om te weet presies wat hom daar gemotiveer het.
Maar julle spul – soos ou kalkium-kordaat en daardie groot lieger Maddox – hou aan met julle stories oor ateiste! Kry mos nie elke dag kans om ateiste so te vervloek nie. Dink hulle het nou ‘n goeie ding beet! Maar julle maak gatte van julself ou kakium!
Ateiste moor nie mense oor godsdiens nie – dis gewoonlik “gelowiges” (van watter geloof ook al maar veral Moslems en Christene) wat ander doodmaak oor godsdiens. Die geskiedenis wemel van hulle – selfs Calvyn!
Vir jou is daar geen God nie, Thysh – vanweë jou gebrek. – heldom geestes gestremdheid.
Net soos wat daar vir dowes geen musiek is en blindes geen blomme is nie.
Dis die vrugte van jou arbeid lewenstaak wat ons in die nuwe SA daagliks beleef want
Verwoerd se tyd van Christen demokrasie was die mees voorspoedige tyd ooit in Afrika.
Jy is die grootste gat van almal en besig om jouself kaalgat uit te trek in jou matelose haat vir mede Afrikaners.
Hierdie skieter in Oregon was toe ‘n Satanis – nie ‘n ateis nie!
Gaan kyk by http://www.people.com/article/oregon-shooting-gunman-had-obsession-satan?
utm_source=zergnet.com&utm_medium=referral&utm_campaign=zergnet_715738&xid=partner_zergnet
The Umpqua Community College shooter was obsessed with Satan and documented his devotion to darkness in a manifesto that was recovered from his computer, a source familiar with the investigation tells PEOPLE.
In the reported manifesto, which allegedly had “666” scrawled across it, the source says, 26-year-old gunman Chris Harper Mercer wrote in detail about his desire to “serve darkness.”
“The guy did this strictly for satanic purposes,” the source tells PEOPLE. “He did it to become a god in hell. He wants to be evil. That is his goal, to serve Satan.”
Fox News berig dat sy ma erken het dat hy “geestesprobleme” gehad het.
MAW julle fanatieke godgelowiges was verkeerd om die “ateis” storie so gou aan te gryp.
En nou blyk dit hy is net die anderkant van die fanatieke godsdiensmunstuk – aan die eenkant die fanatieke en selfs militante godgelowiges, aan die anderkant die fanatieke en militante duiwelgelowiges!
Natuurlik glo die godgelowiges ook in die duiwel, maar hulle hou nie van hom nie. Die sataniste glo weer ook in “god”, maar hulle hou meer van die duiwel! Die grens tussen die twee bly maar yl.
LW: Hierdie is nie kritiek of ‘n aanval op enige godheid nie – ook nie die God van die Christendom nie. Dis net kritiek op die soort geloof, die skewe godsdiens wat so baie van julle hier in die “naam” van daardie godheid verkondig. Dis JULLE wat skeef in julle koppe is – nie julle God nie, want hy bestaan na my mening nie.
Stompie (aka Dolk), KalkiumK en andere: julle skuld alle ateiste ‘n verskoing – en Maddox moet voor in die ry gaan staan!
Stompie en kie, hoe is julle nou so stil oor hierdie onthulling dat die skieter van Oregon toe nie ‘n ateis was nie, maar blykbaar ‘n sterk gelowige – net al in Satan!