"Is jy ook my pa se sussie?" vra die sewejarige klein snip oor my skouer.
"Nee, ek is sy skoonsussie, ek is met sy boetie getroud."
"My pa se boetie?" (Sy het hom nog nooit gesien nie.)
"Jou oom wat tronk toe is twee weke voor jy gebore is," vervolg Ouma hier langs my.
Lees verder: Wat de ‘heck’? – Die Boeremagsaak se sesde verjaarsdag

Hierdie is die tweede deel van die