Cosatu teken staatloonooreenkoms

Staatsdiensvakbonde wat by Cosatu geaffilieer is en wat 52% van die Staatsdiens se werkers verteenwoordig, het in die vroeë oggendure ‘n nuwe drie jaar salarisooreenkoms onderteken. Daar is ooreengekom op ‘n verhoging van sewe persent wat aanvanklik deur die regering goedgekeur is. ‘n Nuwe klousule is aanvaar dat verhogings vasgestel sal word op grond van

Lees verder: Cosatu teken staatloonooreenkoms

Skade na onrus op Tweespruit bekyk

Die onrus op Tweespruit in die Vrystaat is eers Sondag onder beheer gebring nadat oproerige inwoners sedert Donderdag chaos veroorsaak het. Volgens die burgermeester van Mantsopa, Dennis Ntsepi, is die polisie in beheer van die situasie. Hy sê die munisipaliteit sal nou begin om die skade aan eiendom te bepaal. Drie mense is reeds in

Lees verder: Skade na onrus op Tweespruit bekyk

Derde dood weens beurtkrag en wanbestuur

Drie pasiënte is na bewering reeds dood tydens beurtkrag by die Letaba-hospitaal in Limpopo, nadat die familielid van ‘n derde pasiënt wat gesterf het, na vore gekom het. Dit weerspreek die departement van Gesondheid se verklaring dat slegs een dood gekoppel kan word aan die kragonderbreking. Die ma van ‘n 17-jarige seun wat een van

Lees verder: Derde dood weens beurtkrag en wanbestuur

Skoppensboer: Befoeterde bafoer straf kontrarevolusionêre graadnulleerlinge

In Indië het hulle heilige koeie. In Suid-Afrika los hulle die koeie sonder kos en water soos Madame Thandi Modise, die opkomende boerin, gedemonstreer het. By ons is koeie dus allermins heilig, synde dikwels mishandel. Maar ons het heilige mense! Die Pous en die Katolieke Kerk het hulle nie tot Heiliges verklaar nie, nee, hulle

Lees verder: Skoppensboer: Befoeterde bafoer straf kontrarevolusionêre graadnulleerlinge

Leon Lemmer: Michael le Cordeur oor Jeugdag en Afrikaans

Weens Michael le Cordeur se groot liefde vir die ANC en by name Nelson Mandela, wat hy by voorkeur “Madiba” noem, is Jeugdag ‘n bron van groot vreugde vir hom. By hierdie opvoedkundige, wat graag voorgee dat hy ‘n kampvegter vir Afrikaans is, kom dit nie op dat die gebeure van 1976 as anti-Afrikaans geplooi

Lees verder: Leon Lemmer: Michael le Cordeur oor Jeugdag en Afrikaans

Leon Lemmer: Anton van Niekerk se leuens weer aan die kaak gestel

Dit is belangrik dat die leuens wat deur die ANC en oorverligtes, soos Anton van Niekerk, oor bv die verlede versprei word, met betroubare inligting teengespreek word. Met verwysing na een van Hermann Giliomee se boeke het ek op 20 deser op Praag aangetoon hoe vals Van Niekerk se aantygings teen Bantoe-onderwys is. Hierdie gerespekteerde

Lees verder: Leon Lemmer: Anton van Niekerk se leuens weer aan die kaak gestel

Karel Combrinck: Lieflingsobsessies van die linkses

‘n Interessante situasie is in die Midde-Ooste aan’t ontwikkel. ‘n Sweedse omgeboude vistreiler met jeugdige aktiviste aan boord is onderweg na die kus van Gasa om die land- see- en lugblokkade wat die Israeli’s sedert 2006 daar in stand hou, te probeer verbreek. Om dit nog interessanter te maak, voer die Islamitiese staat (ISIS) skynbaar

Lees verder: Karel Combrinck: Lieflingsobsessies van die linkses

AA: Hoër brandstofpryse verwag in Julie

Brandstofprysverhogings in Julie wag vir motoriste, het die Automobiel-Assosiasie (AA), Donderdag gesê. Hulle verwag dat die prys van petrol sal verhoog word met tussen 43 sent en 46 sent per liter, terwyl diesel en paraffien minder geraak sal wees, met prysstygings van slegs sowat 6c.   Van groter belang vir die AA is die gemiddelde

Lees verder: AA: Hoër brandstofpryse verwag in Julie

Groep wil handel in renosterhoring gewettig hê

‘n Groep Suid-Afrikaanse renostertelers het die regering hof toe geneem om die plaaslike verbod op renosterhoringverkope opgehef te kry, het voorsitter van die groep Donderdag gesê. Wettiging van horinghandel sal help om die bedreigde spesies te red, het die Private Rhino Owners Association (PROA) Pelham Jones aan dpa gesê.   Honderde Suid-Afrikaanse renosters word gestroop

Lees verder: Groep wil handel in renosterhoring gewettig hê

Twee bruines erken skuld na Tsitsikamma-verkragting

Twee vermeende onwettige hengelaars wat twee weke gelede in hegtenis geneem is vir die verkragting van ’n Amerikaanse vrou in die Tsitsikamma Nasionale Park het dié week in die Stormsrivier-landdroshof skuld erken. Die polisie se adjudant-offisier Gerda Swart sê Juame Thorne en Luwayne de Wee sal môre gevonnis word. Die twee bruin mans is op

Lees verder: Twee bruines erken skuld na Tsitsikamma-verkragting