Agt mense, meestal polisiebeamptes, verskyn na verwagting vandag weer in die Bloemfonteinse landdroshof weens bedrog en korrupsie van meer as R5 miljoen. Altesaam 150 vervalste eise is glo in ‘n tydperk van 20 maande aan polisiebeamptes in Bloemfontein uitbetaal. ‘n Finansiële klerk, Mpho Selesho, het glo die fiktiewe eise ontvang en goedgekeur. Daarvoor het sy
Lees verder: Swart polisiebeamptes voor oor miljoene wat gesteel is
