Dr. Pieter Mulder van die Vryheidsfront Plus het gereageer op 'n aanval op hom en sy party deur me. Helen Zille van die DA in die jongste uitgawe van SA Today , die DA se weeklikse nuusbrief. Hier volg Mulder se verklaring:
Lees verder: Helen Zille maak haar skuldig aan leuens en onwaarhede, s? Pieter Mulder

Afrikaanse organisasies van oor die hele spektrum, vanaf die mistiek regse Boerevryheid van dr. Lets Pretorius, tot die politiese korrekte ATKV met Danny Titus aan die stuur, het gister in die Hilton-hotel in Sandton hul harte uitgestort teenoor die ANC-leier, Jacob Zuma.