Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim de Villiers se dilemma

‘Die vraag is of die departement van hoër onderwys nie reeds ‘n rol in die opstoking van onrus speel en dit selfs befonds nie. Wat in elk geval duidelik is, is dat die departement enige sweem van universitêre outonomie minag.’

‘Die vraag is of die departement van hoër onderwys nie reeds ‘n rol in die opstoking van onrus speel en dit selfs befonds nie. Wat in elk geval duidelik is, is dat die departement enige sweem van universitêre outonomie minag.’

Lees verder: Leon Lemmer: Universiteit Stellenbosch: Wim de Villiers se dilemma

Marteling in SA deur polisie laat menseregte-organisasies koud

Geen internasionale menseregte-organisasie het eens kennis geneem van tien Suid-Afrikaanse polisiebeamptes wat van moord en marteling aangekla word nie, ten spyte daarvan dat sulke organisasies oorverteenwoordig is in die land. Die tien is borgtog in die Tembisa-landdroshof aan die Oos-Rand geweier. Hulle het ‘n 37-jarige man verlede jaar in Ivory Park in hegtenis geneem en

Lees verder: Marteling in SA deur polisie laat menseregte-organisasies koud

Beesboer se moordenaars nog op vrye voet

Die polisie in Noordwes soek steeds na vier rowers in verband met die moord op ‘n beesboer van Potchefstroom. Die 68-jarige Koos van der Leeuw is op 18 Augustus in die Mediclinic Sandton dood nadat hy vroeër die oggend in ‘n rooftog by die Potchefstroom Abbatoir geskiet is. Polisiewoordvoerder, Pelonomi Makau, sê die polisie volg

Lees verder: Beesboer se moordenaars nog op vrye voet

Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit

‘n Protesoptog deur beswaarde swart studente op die Potchefstroom-kampus van die Noordwes-Universiteit, het Donderdag hande uitgeruk. Prof. Dan Kgwadi, die visekanselier, het glo toestemming verleen dat die optog gehou kon word. Sowat 180 swart studente van al drie NWU-kampusse het Donderdag opgeruk na die administrasiekantoor, maar optoggangers is glo nie deur die staalhekke op die

Lees verder: Rubberkoeëls, skokgranate om swart opmars by PUK te stuit

Zuma vergader met regbank

President Jacob Zuma het die onderneming gegee dat die regering voortaan hofbevele sal respekteer en daaraan gehoor sal gee. Zuma het Donderdag ‘n vergadering tussen die regbank en die regering – die heel eerste in die demokratiese bestel – gelei ná klagtes oor beweerde onregverdige aanvalle op die land se howe. Zuma het gesê die

Lees verder: Zuma vergader met regbank

Koekemoer-moord: Verdagte verskyn

Die swartman wat verdink word van die moord op en verkragting van die 15-jarige Noeline Koekemoer van Bainsvlei, verskyn na verwagting vandag in die Bloemfontein-landdroshof. Koekemoer se ma, Natasha, het op 7 April op haar bebloede lyk in hul woonstel op ‘n hoewe in Bainsvlei afgekom. Die aangeklaagde, in sy dertigs, is vantevore in Delportshoop

Lees verder: Koekemoer-moord: Verdagte verskyn

Spanning tussen Koreas ontlont

Noord- en Suid-Korea het vandeesweek ooreengekom om die onlangse spanning op die Koreaanse skier­eiland te ontlont ná insidente by die grens. Albei lande se weermagte was op ’n gereedheidsgrondslag geplaas nadat verlede Donderdag se oor-en-weer skietery. Die krisis het Donderdag breekpunt bereik nadat Noord-Korea vier grofgeskutrondes op Suid-Korea afgevuur het. Die Suide het die grofgeskut

Lees verder: Spanning tussen Koreas ontlont

Ramaphosa vol vertroue dat Chinese ekonomie sal herstel

Adjunkpresident Cyril Ramaphosa sê hy is vol vertroue dat China se ekonomie van sy huidige insinking sal herstel. China is die grootste verbruiker van grondstowwe en kommoditeite en Suid-Afrika se grootste enkele handelsvennoot maar ‘n verlangsaming in die Chinese ekonomie kan daartoe lei dat minder grondstowwe uit Suid-Afrika ingevoer word. Chinese aandele het verder teruggesak

Lees verder: Ramaphosa vol vertroue dat Chinese ekonomie sal herstel

Swartman skiet twee wit joernaliste ‘oor kerkslagting’

Die swart man wat ‘n TV-joernalis en kameraman in Virginia doodgeskiet het, Vester Flanagan, is in ‘n hospitaal aan ‘n skietwond oorlede. Flanagan, geklee is swart, het twee wit joernaliste, Alison Parker en Adam Ward tydens ‘n regstreekse televisie-onderhoud geskiet. Die moordenaar, ook bekend as Bryce Williams, het ‘n geskiedenis van dreigemente van geweld teen

Lees verder: Swartman skiet twee wit joernaliste ‘oor kerkslagting’

Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut

Die minister van Polisie, Nathi Nhleko het onthul dat meer as eenduisend-eenhonderd polisielede tussen April en Junie vanjaar alleen, van wangedrag aangekla is, het RSG berig. Dit is gemiddeld 350 polisielede per maand wat aangekla is. Die minister het die inligting in ‘n geskrewe reaksie op ‘n parlementêre vraag bekendgemaak. Nhleko sê die polisiediens probeer

Lees verder: Polisiebrutaliteit skok wit Suid-Afrikaners opnuut