Die minister van Internasionale Verhoudinge, Maite Nkoana-Mashabane, het The Daily Show se ateljee in New York Maandag besoek. Die Daily Show is ‘n linkse propagandaspuit wat as komedie gekamoefleer word. Die ANC-minister Trevor Noah voor sy debuut as die nuwe gasheer ontmoet. “Ons wil hê meneer Noah moet weet dat die mense van Suid-Afrika, en
Karel Combrinck: Post tenebras lux
Sy heilige majesteit se onlangse uitstappie oor die doodstraf en die uitwissing van landsgrense maak dit miskien nuttig om net weer baie kortliks die geheue te verfris oor die Katolieke Kerk en ons stamvaders, die Hugenote. Kort nadat Martin Luther in 1517 sy 95 stellings aan die deur van die Wittembergkerk vasgenael het, het die
Polisie ontplooi by Mangaung-skole
‘n Sterk polisieteenwoordigheid heers by swart skole in Mangaung waar sogenaamde bendes klasse ontwrig het, het RSG berig. Die twee bendes is glo die Ma-Roma en die BTK (Born to Kill). Talle leerders van die Petunia Sekondêre Skool is vanoggend deur hul ouers skool toe vergesel. Die situasie by Sehunelo hoërskool is tans kalm. Die
Open Stellenbosch eis dat US-raad ontbind
Lede van die drukgroep Open Stellenbosch eis dat die raad van die Universiteit Stellenbosch ontbind word. Die groep het opgeruk na ‘n lokaal waar ‘n raadsvergadering gehou word. Hulle beweer die raad “belemmer transformasie” omdat die bestuur nie wil toegee aan hul eise nie. Die raadsvoorsitter, George Steyn sê hulle het kennis geneem van die
Hoe gaan dit met die imperiale projek?
President Barack Obama sal by die Verenigde Nasies hierdie week sy laaste geleentheid hê om sy globale buitelandse beleid na te jaag, wat tans nuwe uitdagings bied. Die toenemend komplekse dinamika in die geteisterde Midde-Ooste het Obama se langtermyn beleidsdoelwitte aan byna onoplosbare probleme blootgestel. Rusland se bewegings in Sirië en Irak sal Obama se
Meerderheid Katalane stem vir onafhanklikheidspartye
BARCELONA, Spanje – Tydens streeksverkiesings in Katalonië het die meerderheid kiesers vir partye gestem wat onafhanklikheid van Spanje voorstaan. Die Katalaanse streeksparlement beskik nou oor ‘n meerderheid van meer as 68 lede uit 135 wat van Spanje wil afstig om ‘n eie staat te vorm. Net soos Afrikaners, beskik Katalane oor hul eie taal en
Lees verder: Meerderheid Katalane stem vir onafhanklikheidspartye
Phiyega onder druk oor verwagte geweldsmisdaad-toename
Die nasionale polisiehoof Generaal Riah Phiyega sal na verwagting Dinsdag misdaadstatistiek vrystel wat ‘n dramatiese toename in gewelddadige misdaad toon. Volgens City Press is ‘n styging in die koers van moord, verkragting, roof en motorkapings te wagte. Maar bronne in die SA Polisiediens (SAPD) het aan City Press gesê die toename in gewelddadige misdaad is
Lees verder: Phiyega onder druk oor verwagte geweldsmisdaad-toename
Springbokkaptein tree uit
Die Springbokkaptein, Jean de Villiers het sy uittrede uit internasionale rugby aangekondig nadat hy sy kakebeen beseer het. Hy keer vandag na Suid-Afrika terug en sal waarskynlik ‘n operasie aan sy kaak moet ondergaan. Suid-Afrika het hul sokkies opgetrek in die Rugby Wêreldbekerkragmeting teen Samoa met ‘n oorwinning van 46-6, maar die 34-jarige De Villiers,
Afrikaanse sakeman terug in SA na nagmerrie in EG-tronk
Die Suid-Afrikaanse sakeman, Daniel Janse van Rensburg is met sy familie by die George-lughawe herenig, nadat hy vir twee jaar in Ekwatoriaal Guinee aangehou is. Janse van Rensburg, van Hoekwil naby Wildernis, het vroeër uitgeput op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng in Suid-Afrika aangekom. Die gesin se nagmerrie het twee jaar gelede begin,
Lees verder: Afrikaanse sakeman terug in SA na nagmerrie in EG-tronk
Bloedmaan ontstig Mormone
Sterrekykers in Suid-Afrika kon vroeg Maandagoggend ‘n skaars hemelverskynsel gadeslaan. Suid-Afrika was slegs een van ses plekke in die wêreld waar die gebeurtenis te siene was. ‘n Maansverduistering tesame met ‘n sogenaamde super-maan, bloedmaan of rooi maan was in die hemelruim sigbaar. Dit was die eerste maal in 33 jaar wat die verskynsel voorkom, terwyl
