‘n Chinese vrou is in die streekhof in Kemptonpark aan die Oos-Rand tot ‘n boete van R50.000 of drie jaar tronkstraf gevonnis nadat sy probeer het om ivoor deur Suid-Afrika na Hongkong te smokkel. Sy is een van talle Asiese smokkelaars wat die afgelope tyd vasgevat is. Chinese doeanebeamptes het Augustus in Hongkong op 1
Winnie tree tot Mandela-erfgename se geveg toe
Winnie Madikizela-Mandela het tot die geveg tussen oudpresident Nelson Mandela erfgename toegetree deur haar steun aan Mandela se oudste dogter te verklaar. Sy sê koerantberigte wat beweer daar is gevegte binne die Mandela-familie is van alle waarheid ontbloot. Sy sê daar is “geen debat” oor opvolging in die Mandela-familie nie, in weerwil van talle bewyse dat
Vavi sê Zuma het misluk
Die geskorste hoofsekretaris van Cosatu, Zwelenzima Vavi sê die ANC behoort ander beleidsrigitngs te aanvaar wat ‘n verbintenis tot radikale ekonomiese transformasie verklaar. Hy het in ‘n striemende aanval teen die regering onder leiding van die ANC geloods. Vavi het gesê President Jacob Zuma se regering het misluk. Vavi sê die ANC kon nie daarin slaag
Gill Marcus vier oorname van Uniegebou met spesiale R2-munt
Gill Marcus, wat self as ‘n begunstigde van die ANC se verowering van die land en sy instellings, R5 miljoen per jaar verdien, het so pas ‘n nuwe R2-muntstuk aangekondig om haar party se oorname van die Uniegebou te vier. Hoewel die munt aangebied word om die eeufees van die Uniegebou te herdenk, is dit
Lees verder: Gill Marcus vier oorname van Uniegebou met spesiale R2-munt
Nuwe kommentaarbeleid op praag in werking
Soos ons reeds voorheen berig het, het ons besluit om toegang tot die Disqus-kommentaarstelsel op praag strenger te maak, nadat vele mense oor ‘n lang tyd daarvan misbruik gemaak het. Sedert gister word alle kommentaar dus gekeur alvorens dit geplaas word, behalwe dié van betalende praag-lede en -intekenare wat op ‘n “witlys” geplaas word en
Wouter Basson skuldig op vier aanklagte
Die Raad op Gesondheidsberoepe het dr Wouter Basson skuldig bevind op vier aanklagte van onprofessionele en onetiese gedrag. Die kardioloog sal op 21 en 22 Februarie aanstaande jaar hoor wat die toekoms vir hom inhou. Basson is deur die Raad aangekla van onetiese gedrag wat verband hou met sy werk aan Projek “Coast” – ‘n
Frankryk vorder Europese mag op vir SAR
Nog Europese lande sal binnekort soldate stuur om die Franse Afrikavredesending in die Sentraal Afrikaanse Republiek te versterk. Dit is deel van Frankryk se pogings om ‘n Europese mag te skep wat die EU voortaan sal kan verdedig. Sommige ontleders sê die Franse wil NAVO daarmee troef en kritici sê dis ‘n manier vir Frankryk
Tutu wou Afrikaans hoor by Mandela-roudiens en begrafnis
Emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu het in ’n verklaring sy spyt uitgespreek oor ’n gebrek aan inklusiwiteit by Mandela se begrafnis. Volgens Tutu was daar ‘n “skreiende uitsluiting was dié van die Afrikaner-gemeenskap. Hy het Afrikaners en, in die besonder die NG Kerk, om verskoning gevra omdat hulle uitgesluit was by die roudiens en begrafnis. Tutu het die
Lees verder: Tutu wou Afrikaans hoor by Mandela-roudiens en begrafnis
Kollektief vir Demokrasie sal armoede en korrupsie uitroei, reg beskerm
Die voorsitter van die nuwe koalisie van vyf politieke partye, Mosioua Lekota sê die partye sal voortgaan om na volgende jaar se verkiesings, saam te werk. Die partye van die koalisie wat as die Kollektief vir Demokrasie, KD, bekend sal staan het op die oomblik altesaam 57 setels in die Nasionale Vergadering. Cope, die Vryheidsfront
Lees verder: Kollektief vir Demokrasie sal armoede en korrupsie uitroei, reg beskerm
Derby-Lewis kan ‘n martelaar word
Adjunk-president Kgalema Motlanthe voel “gefolter” deur die vraag of Clive Derby-Lewis vrygelaat behoort te word. Motlanthe het gesê dat indien Derby-Lewis in die tronk doodgaan, kan hy ‘n martelaar vir sekere mense word. Derby-Lewis is gevonnis tot 25 jaar in die tronk vir sy rol in die moord van SA Kommunistiese Party se algemene sekretaris Chris
